Komponent Simbole
Elektriese Stroombaan- ‘n Geslote baan wat gevorm word deur
die verbinding . van elektroniese komponente waardeur ‘n
elektroniese stroom kan vloei.
Laerweerstandstroom word benodig vir Elektrone om vrylik te kan
Beweeg.
Elektroniese stroombane kan fisies gebou word deur van
broonborde gebruik . te maak om nuwe ontwerpe te toets.
Massaproduksie van stroombane word deur middel van ‘n
gedrukte . .,stroombaambord (PCB) gebou om elektroniese
komponente meganies te ..steun en elektriese te verbind.
Diskrete elektroniese komponente- Enkel elektroniese toestelle
wat twee of ..meer terminal- of metaalplaatverbindings wat
gebruik word om dit in ‘n ..elektroniese Stroombaan te soldeer.
Basiese eenhede van ‘n Stroombaan: 1. Resistors
2. Kapasitors
3. induktors
4. transistors
5. inset en
leweringstoestelle
Soos sensors
Konvensiele vloei (Stroomvloei)- Positief na Negatief in
Stroombaan.
Elekton vloei- Negatief na Positief – Net in battery.
‘n Kombinasie van transistors, diodes, Kapasitors en resistors kan
‘n …waarskuwingstelsel vorm, maar as dit in ‘n alternatiewe
manier ingeskakel …word kan dit weer ‘n tydvertraagde skakelaar
vorm.
Daar is twee hooftipes stroomsbane. 1. Serie bv. Kersliggies
1
, [TEGNOLOGIE OPSOMMINGS] Kwartaal 4
2. Parallel bv. Ligte in
‘n huis
Wat eintlik gebeur in ‘n Elektriese Stroombaan:
Een vorm van energie na ‘n ander vorm van energie soos
warmte, klank en .. lig omgesit word.
Wanneer elektroniese stroombane nie meer elektriese energie
omsit in die . . . energievorm waarvoor ingeneurs dit ontwerp het
nie, is dit ‘n defektiewe . . . . . . stroombaan
Defektiewe stroombaan (Gebreekte stroombaan)- Funksioneer op
n wyse ..waarop hulle nie ontwerp is om te funksioneer nie.
Elektroniese stroombane werk met elektriese gelaaide deeltjies.
Wanneer stroombane defektief is, moet dit herstel word en ‘n
tegniek wat ..bekend staan as foutopsporing word in die
herstelproses gebruik.
Foutopsporing is die proses waardeur al die moontlike foute wat
Gedurende ..die bou gemaak kan word, uitgeskakel word. Al die
komponente en ..verbindings word getoets .
Die proses wat gebruik word om dit te toets , om dit te kan doen,
gebruik tegnici komponentdatablaaie wat vrylik beskikbaar is (as
jy weet waar om dit te soek) en toetstoerusting soos multimeters
en ossilloskope- die instrumente stel ons in staat om die
stroombaan te sien.
Simbole word gebruik om elektroniese toestelle in diagramme
voor te stel.
As die elektriese lading slegs in een rigting vloei , word dit ‘n
gelykstroom of ..GS genoem.
Wisselstroom of WS verander die rigting van die stroom 50 keer
per sekonde.
2
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ShellyMuller. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $2.86. You're not tied to anything after your purchase.