Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language
Institution
12
A comprehensive, colour coded, line-by-line analysis of the poem "Mamma kan ek nie sê nie" for matric IEB Afrikaans FAL students. There is an attached vocabulary list to help you further understand. These notes were written by the top Afrikaans student in the grade (96%).
Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language
200
All documents for this subject (158)
1
review
By: LorenaRibeira • 3 year ago
Seller
Follow
TKahn
Reviews received
Content preview
‘“Mamma’ kan ek nie sê nie’ -Jelleke Wierenga
“Mamma” is die een persoon wat veronderstel is om jou onvoorwaardelik lief te hê en om
’n sterk band tussen haar en haar kind te hê. Dis ’n persoonlike noemnaam vir die vrou
wat aan jou die lewe geskenk het. Die aanhalingstekens dui aan dat dit nie die geval is nie
want in hierdie gedig dink die kind dat haar ma haar nooit wou gehad nie.
Rand Edge
Wik en weeg Weighing the pros and cons
Afgeskop Kicked down
Onmoontlik Impossible
Voor tyd se tyd Before birth
Bou
• Vrye vers
• Eerste reël begin met ’n hoofletter
• Gedig eindig met ’n punt (finalitieit): hierdie verhouding sal nooit verander nie.
Tema
’n Kind het ‘n idee dat haar ma haar nooit wou gehad nie.
1. Ek onthou die engel
Van voor die geboorte af word die kind se omgewing al bepaal: of die kind geliefd,
welkom of onwelkom gaan wees. Voor die geboorte word die band tussen die ma en
baba gevestig. Maar in die spreker se geval was dit nie so nie.
2. het my van die rand
Die engel wat die baba in die ma se baarmoeder moes plant was besluiteloos: die kind
was onwelkom.
3. van wik en weg
Die engel het die voordele en nadele van die kind se lewe teen mekaar opgeweeg.
4. afgeskop in jou in
Tipografiese wit aandui afstand tussen die engel en ma, of die baba en ma. dan skop die
engel die baba in die ma se baarmoeder in (rof, geen lief).
5. onmoontlik sê hulle Mense glo nie dat ’n baba kan
enigeiets voor geboorte onthou. die
6. om te weet van spreker maak daarop aanspraak dat
sy van die begin af geweet het dat
7. voor tyd se tyd haar ma haar nie wou gehad het nie.
8. maar ek het geweet
Sy is baie seker dat haar ma haar nie wou gehad het nie.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller TKahn. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $5.56. You're not tied to anything after your purchase.