Summary Lewenswetenskappe Gr. 10 Opsommings - Anatomie van dikotiele plante (hoofstreke)
50 views 1 purchase
Course
Life Sciences
Institution
10
In lyn met KABV/CAPS dokument.
(Hulpbronne geraadpleeg: LW 3-in-1, X-kit Presteer en Ace it)
Verdere en gedetailleerde uitbreiding van die hoofstreke van 'n blaar (epidermis, korteks en vaatbundels)
Word met epidermislaag bedek. Twee tipes mesofilselle: • Bestaan uit xileem en floeëm wat
Beskerm onderliggende 1. Palissademesofilselle; aaneenlopend is met die xileem en
weefsels. 2. Sponsmesofilselle. floeëm van die wortel en stingel.
Selle besit nie chloroplaste nie • Water wat uit die grond geabsorbeer is
Deurskynend → lig na onderliggende 1. Palissademesofilselle: en langs die wortel- en stingelxileem tot
weefsels vir fotosintese. • Langwerpige, dunwandige in die blaarxileem vervoer is, beweeg
parenchiemselle; deur osmose tot in die mesofilselle waar
Kutikula: dit vir fotosintese gebruik word.
• Geleë onder die boonste epidermis.
Bedek epidermis → • Floeëm vervoer organiese
• Besit groot getalle chloroplaste →
verminder vogverlies. voedingstowwe na ander plantdele wat
absorbeer sonlig vir fotosintese.
Wasagtig;
• Regop gerangskik en styf gepak → tydens fotosintese in die blaar vervaardig
Deurskynend.
groter oppervlak aan sonlig blootgestel is.
Onderste epidermis: vir fotosintese.
Besit huidmondjies (stomata); • Dun selwande → vergemaklik diffusie
Sluitselle van huidmondjie → van gasse (CO₂ en O₂) in en uit die selle
verantwoordelik vir oop- en toegaan gedurende fotosintese en selrespirasie.
van huidmondjieporie.
2. Sponsmesofilselle:
Huidmondjies: • Onderste mesofillaag.
Verantwoordelik vir gaswisseling • Ronde, onreëlmatige losgepakte
(in en uit die blaar) gedurende: parenchiemselle.
Fotosintese → deur diffusie. • Besit groot intersellulêre lugruimtes.
Respirasie → deur diffusie. • Besit chloroplaste vir fotosintese.
Transpirasie → deur diffusie.
6
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller melissavanwyk. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $2.85. You're not tied to anything after your purchase.