In lyn met KABV/CAPS dokument.
(Hulpbronne geraadpleeg: LW 3-in-1, X-kit Presteer en Ace it)
Omvattende dokument wat die soorte skelette en die menslike skelet bespreek.
ONDERWERP 5:
ONDERSTEUNINGSTELSEL IN
DIERE:
Soorte skelette:
1. Hidrostatiese skelet Hidro = water
2. Endoskelet
3. Eksoskelet Endo = binne
Ekso = buite
1. Hidrostatiese skelet
Bestaan uit ‘n vloeistofgevulde ruimte, wat deur spiere omring word.
Kom voor by ongewerwelde diere (invertebrate) met sagte liggame (jellievisse, see-anemone,
erdwurms, platwurms en rondewurms).
Voordele Nadele
Diere benodig nie ondersteuningsweefsel nie – Kan nie vining voortbeweeg nie (loop, hardloop).
leef in water, wat ondersteuning aan hul liggame
bied.
Kom slegs voor in diere wat in akwatiese of klam
omgewings voorkom.
Ondersteun en beskerm onderliggende weefsels Beperk die grootte van die dier – voortbeweging
en organe teen beserings. word beperk hoe groter en swaarder die dier)
Bied aanhegtingsplek vir spiere aan die binnekant Beperk groei – chitien kan nie rek/uitsit nie – dier
van die skelet – maak vinnige beweging moontlik. moet tydens groeiperiodes sy eksoskelet afwerp.
Waar eksoskelet dun en buigbaar is, kom gewrigte Ondeurdringbaar vir gasse en spesiale
voor wat beweging moontlik maak. asemhalingsorgane met openinge na buite word
benodig.
Voorkom dat dier se liggaam te veel vog verloor
en uitdroog.
3. Endoskelet
Inwendige skelet – aan binnekant van dier se liggaam.
Bestaan hoofsaaklik uit been en kraakbeen en word by werweldiere (vertebrate) aangetref.
Voordele Nadele
Been en weefsel groei saam met die organisme. Meer kwesbaar vir uitdroging, hitte en koue.
Beskerm belangrike organe.
Verskaf strukturele steun en gee vorm aan die
liggaam.
Verskaf aanhegtingsplek vir spiere wat beweging
moontlik maak.
Gewrigte tussen bene maak liggaam buigbaar wat
beweging moontlik maak.
2
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller melissavanwyk. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $3.14. You're not tied to anything after your purchase.