100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Lewenswetenskappe Gr. 10 Opsommings - Vervoerstelsels in diere (die hart) $3.13   Add to cart

Summary

Summary Lewenswetenskappe Gr. 10 Opsommings - Vervoerstelsels in diere (die hart)

1 review
 563 views  13 purchases
  • Course
  • Institution

In lyn met KABV/CAPS dokument. (Hulpbronne geraadpleeg: LW 3-in-1, X-kit Presteer en Ace it) Omvattende opsomming wat die hart (inwendige en uitwendige bou) bespreek; die kardiale siklus en bloedvate. Diagramme is bygevoeg om leerproses te vergemaklik.

Preview 2 out of 9  pages

  • April 27, 2021
  • 9
  • 2020/2021
  • Summary
  • 200

1  review

review-writer-avatar

By: lindienortier • 1 year ago

avatar-seller
LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 10: OPSOMMINGS ©

ONDERWERP 6:
VERVOERSTELSELS IN
SOOGDIERE (MENS)
Bloedsirkulasiestelsels/Bloedsomloopstelsels:
Bestaan uit DRIE dele:
1. Hart
2. Bloedvate
3. Bloed


GESLOTE BLOEDSIRKULASIESTELSEL
• Geslote = bloed is beperk tot die bloedvate.
• Bloed word vanaf hart in bloedvate gepomp, wat weefsels bereik.



HART
UITWENDIGE BOU INWENDIGE BOU
• In borsholte, bokant diafragma, tussen • Septum = verdeel linker- en
longe, agter borsbeen (sternum) regterhelfte.
• Hol, peervormige spieragtige orgaan. • Elke helfte = 2 kamers
• Hartwande – hartspierweefsel wat • Boonste kamers (ontvangkamers =
outomaties saamtrek en verslap. atriums
• Word deur ribbes en borsbeen beskerm. • Onderste kamers (pompkamers) =
• Word deur groot bloedvate in posisie ventrikels
gehou. • L = bevat geoksigineerde (O₂+) bloed.
• Word omsluit deur dubbele membraan = • R = bevat gedeoksigineerde (O₂-)
perikardium. bloed.
• Tussen twee membrane –vloeistof = • Binnekant van hart = dun membraan
voorkom wrywing. = endokardium.
• Op buite-oppervlak van hart = koronêre
bloedvate (vervoer bloed ↔ die hart).




1

, LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 10: OPSOMMINGS ©
Regteratrium (RA)
• Aan bokant van hart geleë; ontvang O₂- bloed vanaf hele liggaam.
• Dun wande
• Twee groot venes (are) open in regteratrium:
• Boonste vena cava (vena cava superior)-Vervoer O₂- bloed vanaf kop en arms → hart.
• Onderste vena cava (vena cava inferior) -Vervoer O₂- bloed vanaf onderste ledemate en
abdomen → hart.



Regterventrikel (RV)
• Direk onder regteratrium geleë; dikker spierwande as RA.
• Bloed vloei vanaf RA deur ‘n opening = atrioventrikulêre opening = tot in RV.
• O₂- word met pulmonêre arteries (longslagare) na longe gepomp.


Linkeratrium (LA)
• Aan linkerbokant van hart geleë; ontvang O₂+ bloed vanaf longe.
• Vier pulmonêre venes (longare) open in linkeratrium.
• Bou van LA en RA stem ooreen.


Linkerventrikel (LV)
• Direk onder LA geleë.
• Grootste hartkamer met dikste spierwande (moet O₂+ deur hele liggaam pomp)
• Bloed vloei vanaf LA deur atrioventrikulêre opening tot in LV.
• O₂+ word met aorta na res van liggaam gepomp.

• Arteries/slagare = vervoer bloed WEG van die hart.
• Venes (are) = vervoer bloed NA die hart.
• Pulmonêre arterie = enigste arterie wat O₂- bloed vervoer.
• Pulmonêre venes (longare) = enigste vene wat O₂+ bloed vervoer.

• Tussen atriums en ventrikels – kleppe = atrioventrikulêre opening (2 soorte) = * trikuspidale en
** bikuspidale kleppe.




2

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller melissavanwyk. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $3.13. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

62555 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$3.13  13x  sold
  • (1)
  Add to cart