100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Lewenswetenskap Graad 10 - Geskiedenis van Lewe op Aarde $2.78
Add to cart

Summary

Summary Lewenswetenskap Graad 10 - Geskiedenis van Lewe op Aarde

 10 purchases
  • Course
  • Institution

Volledige, hoë kwaliteit opsommings vir Lewenswetenskap (Biologie). In hierdie opsomming is geskiedenis van lewe op aarde opgesom vir Graad 10 leerders. Via Afrika Lewenswetenskap graad 10 handboek is gebruik sowel as die Antwoord reeks Graad 10 Lewenswetenskap. - Die opsommings is my eie werk ...

[Show more]
Last document update: 3 year ago

Preview 2 out of 6  pages

  • May 19, 2021
  • May 21, 2021
  • 6
  • 2020/2021
  • Summary
  • 200
avatar-seller
Lewenswetenskappe
Geskiedenis van lewe op aarde
1. Ontstaan van die aarde Geologiese gebeurtenisse bv.
Wetenskaplikes skat aarde het ongeveer 3.8 Kontinentale drywing
Biljoen jaar gelede ontstaan → Ongeveer 200 mil jaar gelede was al die
kontinente versmelt om 1 reuse kontinent,
Wetenskaplikes probeer sin maak van lewe op Pangaea, te vorm
aarde deur dit in verband te bring met ander → Pangaea, breek op in 2 kontinente =
belangrike gebeurtenisse: Laurasië (noorde) + Gondwanaland (suide)
→ 120mjg = kontinente verbrokkel weer en
→ Toename in O₂ vlakke in aard atmosfeer vorm soos vandag
→ Klimaatsverandering bv. Ystydperk → Agv kontinentale drywing - verander
→ Geologiese gebeurtenisse bv. Kontinentale klimaat dus verander/vernietig habitatte =
drywing lewensvorme sterf uit of moes aanpas
→ Fossielbewyse →Biogeografie = bewys dat kontinente
voorheen versmelt was - nouverwante spesies
Toename in O₂ vlakke in aarde se wat op verskillende kontinente voorkom bv.
atmosfeer Volstruis in Afrika, emoe in Australië, nadoe in
→ O₂ vlakke = laag met ontstaan v. Aarde Suid-Amerika en Moa in Nieu-Seeland
→ Beweer 1ste lewensvorme (prokariote)
anaërobies gerespireer het (geen O₂ nodig)
→ later - verskillende tipes bakterieë ontwikkel
wat voedel deur fotosintese kon vervaardig
CO₂ in atmosfeer = gebruik + O₂ vrygestel
→ O₂ vlakke begin toeneem aërobiese
organismes (afhanklik v. Suurstof) ontstaan 200 mjg 135 mjg

→ Toename in O₂ vlakke het gelei tot
verskeidenheid v. Lewe op aarde

Klimaatsverandering bv. Ystydperk
→ Ystydperk = lang geologiese tydperke van
drastiese temp verlaging v. Aardopp v. Atmosfeer
→ Vergeletsing vind plaas (groot plate ys smelt
35 mjg
agv afkoeling) Vandag

→ 4 ystydperke (sedert ontstaan v. Aarde) Fossielbewyse
→ Spesies word uitgewis indien nie kan aanpas → Fossiele = oorblyfsels / volledige
nie organismes, afdrukke, spore van organismes
→ Sommige spesies migreer na ewenaar wat in gesteentes gepreserveer is
→ Meeste water is in sneeu + ys vasgevang = → Lewer bewyse van vorige lewe + verskaf
droër klimaat - baie landspesies sterf uit inligting - aarde se geskiedenis
→ agv ysvorming verlaag seevlak - vermindering → Gee aanduiding van klimaat + omgewing
van habitatte - baie akwatiese spesies sterf uit mjg
→ Ystydperk het dus lewe op aarde beïnvloed
deur uitsterwing en herverspreiding v. Spesies




Kopiereg © Slimkop.Opsommings - Mag nie versprei word nie

, Voorbeelde van fossielbewyse 3. Gapings in fossielrekord
Tweekleppiges + Ammoniete → Fossielrekord = onvolledig, geen aanduiding
Makhatini vlaktes van Noord-Kwazulu Natal van AL die organsimes wat gelewe het nie
Tweekleppiges - skulp bestaande uit 2 → Gapings kan voorkom waar evolusie
afsonderlike kleppe wat geheg is aan mekaar plaasgevind het
(bestaan nog) → bv. Archaeopteryx
Ammoniete - uitgestorwe seewaterslak met → Vroegste + mees primitiewe voël
spiraalvormige skulp → Vermiste skakel tussen reptiele (dimosourus)
Trilobiete - karoo, Uitgestore artropoda + voëls
(geleedpotig) → besit kenmerke van voëls + reptiele
Walvisfossiele - Sahara-woestyn gevind → oorgangsfossiel

Paleontologie - Studie van plant- + dierefossiele Kenmerke van reptiele
Paleontoloog - Wetenskaplike wat fossiele → skerp tande in tandkaste
bestudeer → vingers met kloue
→ lang benige stert

Kenmerke van voëls
→ besit vere
→ vurkbeen/wensbeentjie vir aanhegting van
vliegspiere
Tweekleppiges Ammoniete

↳mmmmamM
'




Trilobiete

2. Geologiese tydskaal
→ Gesk. Van aarde word gedeel in geologiese
tydperke
→ Tydlyn v. wanneer lewe op aarde ontstaan het
→ Tydperke = ingedeel volgens ouderdom v.
Fossiele wat ontdek is
→ 3 Era’s:
Paleosoïkum
Mesosoïkum
Senosoïkum
→ Era’s verdeel in periodes
→ Fossielrekord = lys van alle fossiele wat al
ontdek is




Kopiereg © Slimkop.Opsommings - Mag nie versprei word nie

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller SlimkopOpsommings. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $2.78. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

65507 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 15 years now

Start selling
$2.78  10x  sold
  • (0)
Add to cart
Added