Volledige, hoë kwaliteit opsommings vir Lewenswetenskap (Biologie). In hierdie opsommings is alle vaardighede opgesom vir Graad 10 leerders.
- Die opsommings is my eie werk en het kopiereg daarop
- Deur die opsommings te koop stem jy in om opsommings slegs vir jou eie te gebruik
- Jy ondernee...
Lewenswetenskappe
Vaardighede
1. Veranderlikes 3. Grafieke
• Onafhanklik – JY beheer dit. JY kan dit
verander. Bv. Vloeistof wat gebruik word vir Lyngrafiek
plant Toon verband tussen 2 veranderlikes aan
• Afhanklik – RESULTAAT agv die • Gepaste opskrif
onafhanklike veranderlike. Bv. Hoogte van • 2 asse – x-as (horisontaal) – onafhanklike
plant veranderlike en y-as (vertikaal) – afhanklike
• Konstant – Wat DIESELFDE moet bly. veranderlike
Bv.Tipe plant, grondtipe, hoeveelheid vloeistof. • Benoem asse (Eenhede NB)
• Skaaldeling vir albei asse -MOET ewe groot
2. Data-aanbieding wees
• Punte moet gekonstrueer word volgends x- en
Tabel y- waardes
• Verbind punte met liniaal
• Organiseer data op duidelike manier • Verbind SLEGS met 0 as daar 0 waarde is
• Opskrif wat beskrywend is • Indien waarde afgelees word,word stippelyn
• Gee nommer as daar meer as 1 is van x-as tot by die lyn en van die lyn af na die y-
• 1ste kolom – onafhanklike veranderlike - as getrek. Daar waar hy sny word die waarde
moet ‘n opskrif bevat wat die verskillende afgelees.
variasies van die onafhanklike veranderlike Sig-sag teken slegs by jare!
aantoon.
• As kontrole ingesluit is – waardes bo 1ste
kolom verskyn
• 2de kolom – afhanklike veranderlike
(Eenheid - NB)
• Indien herhaal, trek ekstra kolomme, laaste
kolom vir gemiddeld
• Elke kolom moet opskrif hê wat stel data
identifiseer
Skryf jaartalle
volledig uit
Kolomgrafiek / staafgrafiek
Dui verband tussen 2 veranderlikes aan
• Gepaste opskrif
• Onafhanklike veranderlike – x-as
• Afhanklike veranderlike – y-as
• Spasie tussen kolomme (vorm nie reeks nie)
• Kolomme moet ewe wyd wees
Begin met
spasie!
Onthou - Opskrifte vir alle grafieke / tabelle
bevat altwee veranderlikes en eenhede
Skryf eenhede in tabel se kolom opskrifte
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller SlimkopOpsommings. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $2.79. You're not tied to anything after your purchase.