Volledige, hoë kwaliteit opsommings vir Lewenswetenskappe Chemie van lewe. Opgesom vir Graad 10 leerders.
- Die opsommings is my eie werk en het kopiereg daarop
- Deur die opsommings te koop stem jy in om opsommings slegs vir jou eie te gebruik
- Jy onderneem om nie die opsommings aan ‘n 3de...
Lewenswetenskappe
Chemie van Lewe
1. Inleiding: 7 Eienskappe van lewe:
→ Materie: bestaan uit atome wat verbind om Voeding
molekules te vorm Respirasie
→ Verbindings: bestaan uit 2/meer elemente Reageer op prikkels
Ekskresie
2. Materie Groei
→ Organiese verbinding Beweging
Chemiese reaksies in lewende organismes Voortplanting
Bronne van voedingstowwe en energie
Bevat C,H,O en soms N Selle → Weefsel → Organe → Stelsels →
Bv. Koolhidrate, Vette/Lipiede, proteïene, Organisme
Vitamiene en Nukleïnsure
Selle bestaan uit organelle
→ Anorganiese verbindings Organelle bestaan uit Chemie van lewe
Natuurlike prosesse in omgewing
Bevat nie C verbindings met H nie Mineraalelemente deur mens benodig:
Bv. H₂O, CO₂ , O₂ , Mineraalelemente (bv. Na, ATP = Adenosientrifosfaat (tri = 3)
Cl, K) (Tekorte = Gebreksiektes)
3. Anorganiese verbindings Makro
1. Water
H- en O- atome (2:1 verhouding)
Fuksies:
Oplosmiddel
Vervoermiddel
Medium vir chemiese reaksies
Beheer temp
Ondersteuning (hidrostatiese skelette -
spierlaag met water gevul) Selmembraan bevat fosformolekules
Voortplanting (bv. Amfibieë)
NB! Respirasie
2. Mineraalsoute (mens) C₆H₁₂O₆ + O₂ → ATP + H₂O + CO₂
Bestaan uit verbindings tussen elemente ATP Adenosientrifosfaat → vervoer energie
Vorm soute bv. NaCl
Kom natuurlik as soute voor in kos (so
beskikbaar vir die mens) Osteoporose
Makromineraalelemente = groot hoeveelhede Meer algemeen by
benodig ouer vroue
Mikromineraalelemente / Spoorelement = klein
hoeveelhede benodig
Algebloei
Drastiese toename in groei van varswater alge
Veroorsaak deur groot hoeveelhede minerale in
water (veral N)
Eutrofikasie
Hipertiroïdisme (Hiper = hoog) N-ryke verbindings in misstof loop af = O₂ - tekort
onstaan in water (oseane)
Fe + O₂
Rooibloedliggampies
Fe + CO₂
Algebloei en Eutrofikasie
→ Kunsmis (ryk aan stikstof, kalium en fosfor)
Goiter = vergroote Tiroïedklier word deurlopend in landbougrond ingewerk om
die tekort aan minerale en grondvrugbaarheid te
3. Mineraalelemente (plante) herstel
→ Neem op uit grond → Oortollige kunsmis word d.m.v water
→ Makromineraalelemente = N, P, K, Ca, Mg, S, weggewas uit grond = uitloging
Fe → Mineraalryke water loop in rivire, damme en
Volgorde van Belangrikheid = N, P, K oseane = afloopwater
Verhouding (N : P : K ) → Groot toename van minerale in water lei tot
drastiese toename in groei van varswater alge =
N - as nitrate uit grond opgeneem algebloei
Nitrate (NO3-) → Groei → Digte laag alge blokkeer sonlig wat veroorsaak
dat plante onder alge nie kan fotosinteer =
P - Nb vir plantmetabolisme (draer van energie, waterplante gaan dood
gebruik respirasie en het dus ATP) → Lei tot drastiese toename in
As fosfate uit grond opgeneem ontbindingsbakterieë agv plante wat ontbind
→ Ontbindingsbakterieë neem baie suurstof uit
→ Mikromineraalelemente = Boor (Br), Yster die water vir ontbinding
(Fe), Chloor (Cl), Mangaan (Mn), Molibdeen(Mo) → Verlies van fotosintese tesame met die
en Sink (Zn) verhoging van ontbindingsbakterieë lei tot ń
verlaging in suurstof in water
4. Bemestingstowwe → Minder suurstof is dus beskikbaar vir
Herstel grondvrugbaarheid akwatiese organismes, wat tot hul dood kan lei
Verbeter gewasopbrengste = kosgehalte
Proses van Eutrofikasie
Uitloging Indien die vraag na suurstof in die water hoër is
beweging van water deur grond as die hoeveelheid suurstof beskikbaar, en dus
Misstof (NPK, Bemestingstowwe) gaan verlore in lei tot die dood van baie ander akwatiese
oppervlak afloop in grondwater orgamismes, vind Eutrofikasie plaas.
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller SlimkopOpsommings. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $3.71. You're not tied to anything after your purchase.