Eksposisie/uiteensetting
→ Hier leer die toeskouers of lesers die karakters en hulle omstandighede ken.
→ Die toeskouer of leser word bewus van die tyd en ruimte.
→ Die eksosisie is die begin van die drama waar die gehoor vir Ilse, haar ma, Marcia, en Danie leer ken.
→ Die Suster en die Matrone verskyn ook op die verhoog en die gehoor leer ken die omstandighede rondom
die gesin.
→ Die ruimte met die wasgoeddraad is ook veelseggend.
Motoriese moment
→ Dit is die oomblik wanneer die handelinge aan die gang gesit word.
→ Daarna volg die ontwikkelingsfase.
→ Die Suster en Matrone wat besig is om pilletjies uit te deel, is die motoriese moment en sit die handelinge
aan die gang.
Ontwikkelingsfase
→ Dit is die verloop van die drama.
→ Dit beeld die botsings tussen die stryende partye uit.
→ Hier ontlooi die hele intrige rondom Ilse en die tragedie wat die gesin getref het.
→ Dit word duidelik aan die hand van verbeeldingsvlugte.
Krisisfase
→ Die uiterlike en veral die innerlike konflik en skuldgevoelens wat Ilse beleef, lei tot verskeie krisisse in haar
lewe.
Klimaks/hoogtepunt
→ Wanneer hierdie botings `n breekpunt bereik.
→ ‘n Oorwinning word behaal of `n ooreenkoms word bereik.
→ Die hoogetepunt in hierdie drama is wanneer die tien borde in die Okiku-volksverhaal gebreek word, wat
`n parallel (ooreenkoms) vorm met die ma se hart wat in stukke breek oor die tragedie om `n kind aan die
dood af te staan.
Ontknoping/afloop
→ Wanneer die drama `n wending na die een of die ande rkant toe neem.
→ `n Duidelike afname in spanning is waarneembaar.
→ Die afloop volg net na die klimaks.
→ Die spanning is verbreek en Ilse en haar ma kan nou openlik oor hulle gevoelens gesels.
→ Die ontknoping van hulle krisis volg wanneer die ma tot insig kom dat al het sy `n seun verloor, het sy nog
`n dogter wat lewe, oor.
2
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller skoolnotas. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $5.54. You're not tied to anything after your purchase.