100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Afrikaans IEB Gedigte Complete Study Guide $8.72
Add to cart

Summary

Summary Afrikaans IEB Gedigte Complete Study Guide

5 reviews
 614 views  23 purchases
  • Course
  • Institution
  • Book

Every poem is in this study guide with a line-by-line translation as well as in depth notes and analysis after every poem. These notes are based on class notes, multiple study guides and tutor sessions. I did extremely well in Afrikaans poetry due to these in depth notes which cover all prescribed ...

[Show more]
Last document update: 3 year ago

Preview 3 out of 28  pages

  • Yes
  • June 1, 2021
  • July 19, 2021
  • 28
  • 2020/2021
  • Summary
  • 200

5  reviews

review-writer-avatar

By: info729 • 2 year ago

review-writer-avatar

By: tribeads • 2 year ago

I cannot print ANY of the poems

reply-writer-avatar

By: suranyagovender2 • 2 year ago

Please send me your email and I will send you a printable version

review-writer-avatar

By: aaheer64 • 1 year ago

review-writer-avatar

By: jamielouross1 • 3 year ago

review-writer-avatar

By: honeyessa123 • 3 year ago

great!

avatar-seller
? – Tanja Joubert
Jou naam draai ek uit elke appelstingel I turn your name out of every apple stalk
pak dit in spoelklippies op die strand Pack it out with pebbles on the beach
Ek vinger jou naam op vuil motorvensters I finger your name on dirty car windows,
toegewasemde spiels en oor die palm van my hand. Fogged upped mirrors and over the palm of my hand


Ek braille dit in my passerblik, I braille it into my pencil tin
doodle dit in my tuiswerkboek, op my tas. I doodle it in my homework book, on my school bag
Jou naam pen ek oor ‘n swartbord I pen your name on a black board
sodat niemand dit ooit weer af kan was. So that no one can wash it off


Ek ryg dit regs aan mý naam vas I string it to the right of my name
En dra dit soos kraletjies om my nek, I wear it like beads around my neck
graffiti dit op elke straathoek Graffiti it on every street corner
soos ‘n hond wat sy been lig om te sê: “Dis mý plek!” Like a dog lifting its leg: “This is my place”


Want jý is ál my uithangborde, Because you are my billboards
die screensaver van my brein, The screen saver of my brain
Die tatoeëermerk oor my hart The tattoo over my heart
en, wie weet, dalk nog die T-hemp van my pyn. And who knows, maybe the T-shirt of pain


Miskien het jy mý naam al uitgevee. Uitgetippex! Maybe you have already erased my name. Tippexed!
Of dalk versier jy dit met smiley faces (☺☺) en ‘n Or maybe you decorate it with smiley faces and a kiss
soentjie-x.
Ek sal verstaan as jy my nog nie kan spel nie, I will understand if you can’t spell me yet
nie eens met leestekens kan vertel nie. Not even able to tell me with punctuations


Net jammer jóú naam, is nog net ‘n Only sorry your name is just another
? ?




1

,Notes: ?
Titel ● Die word “vraagteken” is afwesig net soos die geliefde. (just like ? her love is
absent)
● Haar liefde kan nie met woorde beskryf nie (her love can’t be described with
words)
● Die ? word ‘n simbool van haar afwesige geliefde se naam. (The ? becomes a
simple for her absent love’s name)
● Dalk bestaan hy nie(in haar verbeelding) (he is a figment of her imagination
● Dalk voel hy nie dieselfde nie (he doesn’t feel the same)
● Dalk ‘n toekomstige geliefde. (dreaming about a future loved one)
● Jou naam is gekoppel aan jou identiteit. (your name is coupled with your
identity, no name no identity, doesn’t exist)

Spreker ● ‘n tienermeisie
o Passerblik
o Tuiswerkboek
o Swartbord

Tema ● Liefde is nie altyd beantwoord nie

Rym ● Geen/min rym
● Daar is geen logika in die liefde nie
“Draai appelstingel” ● Noem letters van die alphabet tot die stingel breek om uit te vind met watter
letter sy naam begin.

“Jou naam” ● Inversion
● Obj is first
● Eerste in die sin, wys wat vir haar belangrikste is

“Spoelklippies” ● Vorm sy naam met klippies
● Behep met hom

“Vuil motorvensters” ● Sy is verblind deur haar liefde
● Sy sien die helder nie
● Vensters simboliseer perspektie

“Toegewasemde spiels” ● Spieëls verteenwoordig ‘n refleksie van die werklikheid(reality). Die spreker se
werklikheid is toegeswasem (misted up) omdat sy verlief is

“Palm van my hand” ● Jou palm is die “kaart van jou lewe”. Sy spel sy naam oor die kaart van haar
lewe
“Braille in my passerblik’’ ● Sy is blind van liefde
● Gaatjies in ‘n blik is permanent, sy verewig sy naam

“Doodle” ● Sy skribbel sy naam terwyl sy oor hom dagdroom terwyl sy eintlik moet
huiswerk doen

2

, ●
“Ryg aan regs aan my naam ● Sy wil sy van aanneem, met hom trou
vas”
“Pen op swartbord” ● Sy maak sy naam permanent waar almal dit kan sien
● Inversie met dieselfde funksie “jou naam”

‘’Dra soos kraletjies’’ ● Sy is trots op haar gevolens vir hom en wil dit vir almal wys

‘’Graffiti’’ ● Sy breek die wet om sy naam aan die publiek bekend te maak

‘’Hond wat been lig’’ ● Laat almal weet hy behoort aan haar
● Hy is haar eiendom
‘’Uithangborde’’ ● Wil haar liefde adverteer aan publiek

‘’Screensaver’’ ● Selfs wanneer haar brein afskakel en sy dagdroom is dit oor hom

‘’Tatoeëermerk’’ ● Sy naam is verewig
‘’T-hemp’’ ● Sy dink dit is moointlik dat hy haar hart breek
● Twyfel

‘’Miskien al uitgetippex’’ ● Beklemtoon haar twyfel

‘’My nog nie kan spel’’ ● Dit afwesig net soos wat hy afwesig is vir haar
● Die word naam nie daar nie
● Wys hy ken nie haar naam nie
● Beklemtoon haar anonimiteit vir hom

‘’Nie eens leestekens kan ● Nie woorde of leestekens hom werklik maak nie
vertel’’ ●

‘’Jou naam is ‘n ?’’ ● Sy naam is ‘n misterie





3

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller suranyagovender2. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $8.72. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

52510 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$8.72  23x  sold
  • (5)
Add to cart
Added