Was very helpful and easy to download! Thank you
Seller
Follow
LeafyNotes
Reviews received
Content preview
Page 1 of 13
, Notas:
→Analogie ( een ding in pleks van n ander ding)
*daar is n ooreenstemming tussen die werklikheid en n sprokie wat in alle opsigte
verskil.
*Is stiefouers werklik altyd stief met aangetroude kinders?
→ OU (sprokie)
Reel Sin analise
1 daar was eendag n woud *eendag →Begin tipes → soos
Nou sprokies,skets
aanvanklik sprokiesagtige situasie,dag
afwyking wat impliseer:
~nie sprokie c begin nie met eendag,maar
daar
*woud=geboue
*in woud verwys hier na betonwoud
→hoe geboue in stede in plaas van bome
=Metafoor vir toegeboude areas.
2 aan die kant van die son, *Kant van die son (sunny side pretoria)
*Gewoonliks is daar so aan die kant van n
woud,hier is dit andersom
-impliseer min sonlig/natuur in stad (as
gevolg van baie geboue en besoedeling)
3 die maan is n flou,olielamp *Flou =Help niks
*metafoor,suggeer maan verskaf min lig
in terme van straatligte,nie geag (ou)
4 saans brand honderde kersies, *Verwys na stadsliggies
*Kontras met sterre en oorspronklike storie
4-5 =tydsverloop *Metafoor,eufemisme: honderde en
kersies (eintlike duisende elektriese
liggies)
Page 2 of 13
, *Is eie ouers ook soms aangenaam teenoor hul kinders?
Bespreek
-Kinderverwaarlosing en wreedheid teenoor kinders
-Kinders wat wegloop en straatkinders-Kinderdiefstal -Kinders wat wreed teenoor
volwassenes is.
5 die volgende môre word die *Tyd – vir ouers meer belangrike as kinder
kindertjies
Enjabement: *dag =kontras en romantiese lig van die nag
Letterlik Kindertjies =kleinkinders *kindertjies dra eindkleim ,verkleining wek
Figgurlik Kinderjies =ouers is simpatie,dui op werklioosheid en jonk geliefd
jammer (voel jammer) *(Sin gaan aan ,nog nie klaar nie )
6 afgelaai by die heks se huisie *Interteks -lekkergoedhuisie van heks was
verleidelik en misleidend
*Heks se huisie =metafoor vir
Allerterasie =Heks huisie →
bewaarskole
Halfrym -kinders is weerloos
(Kan nie hulself beskerm nie)
*Impliseer kleuterskole is bedrieglik vroulike
plekke waar ouers doelbewus hul kinder by
aflaai/aan blootstel(wreed)
*Aandstreep beklemtoon inligting/kinders se
reaksie daarna,skep spanning.
*Halfrym probeer om iets te beklemtoon
=beklemtoon heks se huis
*Heks =kleuterskool juffrou
7 hulle huil tot vanaand *Suggereer kinders wil nie daar wees nie,is
Alleterasie: = ongelukking (mis ouers) heeldag.
Hulle huil → beklemtoon hulle is
hartseer/ongelukkig
8 na-vyf,na-werk kom die *Om te te beklemtoon-wys kinders lank by
skool
Page 3 of 13
, 9 stiefmammies en -pappies hulle *Lewer kommentaar op samelewing van
haal gebroke huwelike en hertrou.
Enjabement: beklemtoon
*kinders moet aanvaar en
voortdurende onreg aan
aangepas,impliseer ook kinders sien so min
van ouers,hul voel sitef (ongeliefd)
kinders
=onbetrokke ouers,swak verhouding met hul
verkleiningsvorms:
kinders
Litotes,sarkasme
*Sien ouers min as gevolg van hul besige
Aandagstreep :wys
lewe
tydsverloop en skep spanning
Allerterasie beklemtoon huilerigheid en
hartseer heid van kinders
10 met n ysterswaan *Metafoor=vir modern motor-mooi maak
n indruk,vaartbelyn
11 die nuutste model blaas rook *Nuutste model-impliseer
geld,status,focus=besittings
*Blaas rook =besoedeling
12 en jaag oor rivier teer *Gejaagdheid in stadslewe
beklemtoon,gebreek aan tyd(saam met die
kinders rivier teerpaaie strate),Beskryf in
term van sprokies
*metafoor =swaan in rivier=stad gebrek aan
natuur (alles is kunsmatig)
13 tot by kelders prakering *Kelders=ondergrondse parkering -suggeer
hul woon in woonstelle.
Enjabement:versnel tempo- *Kelders =ook in sprokies
beklemtoon gejaagde onheilspellende/angswekkende plekkie
stemming,ouers wat geen tyd *Kelders=grafkelder -parkering soos
vir kinders het nie ,net begrafplaas
werkslewe Assonansie: van doe aa,oo,er bind
sprokiesplekke; help skep Meganiese
atmosfeer
Page 4 of 13
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller LeafyNotes. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $3.55. You're not tied to anything after your purchase.