100% tevredenheidsgarantie Direct beschikbaar na je betaling Lees online óf als PDF Geen vaste maandelijkse kosten
logo-home
Summary Afrikaans Huistaal Taalgids [Graad 8 - 12] $11.33
In winkelwagen

Samenvatting

Summary Afrikaans Huistaal Taalgids [Graad 8 - 12]

3 beoordelingen
 8 keer verkocht
  • Vak
  • Instelling

'n Taalgids vir die gebruik deur Graad 8 tot 12 leerders van Afrikaans Huistaal. Verstaan die TAAL!

Laatste update van het document: 1 jaar geleden

Voorbeeld 4 van de 44  pagina's

  • 22 juni 2021
  • 8 april 2023
  • 44
  • 2020/2021
  • Samenvatting
  • 200

3  beoordelingen

review-writer-avatar

Door: barbaradupper2 • 2 weken geleden

review-writer-avatar

Door: juffrouliezl • 1 jaar geleden

Vertaald door Google

After a long search, these are very good summaries.

review-writer-avatar

Door: sunettebrand • 1 jaar geleden

avatar-seller
Afrikaans ht

, BASIESE SPELLING REËLS
SPRAAKKLANKE (SPELPATRONE)

'n Klinker → vokaal → klank in gesproke taal, soos die Afrikaanse a of ou → met 'n oop
spraakkanaal uitgespreek word sodat daar nêrens bo die glottis lugdruk opgebou word nie
→ staan in teenstelling met konsonante, soos waar 'n versperring of sluiting in die
spraakkanaal voorkom. Klinkers is normaalweg stemhebbend maar wanneer gefluister
word vibreer die stembande nie en word klinkers stemloos uitgespreek.


A,E,I,O,U, EN OE, IE , EU lang vokale : aa , ee , oo , uu

‘n Konsonant of medeklinker → klank waar die lug, in teenstelling met ‘n klinker, nie
ongehinderd deur die mond na buiten kan gaan nie → spraakklank gevorm deur ‘n volkome
of gedeeltelike onderbreking van of versperring in die lugstroom in of bo die strottehoof,
met of sonder trilling van die stembande.


B , C , D , F, G ....

‘n Diftong (van die Grieks δίφθογγος, “diphthongos”, letterlik “twee klanke” of “twee tone”),
→ tweeklank → unitêre klinker waarvan die klankwaarde tydens uitspraak verander of
“gly”, met ‘n gladde beweging van die tong van een artikulasieplek tot ‘n ander soos in die
Afrikaanse ai, boei, en lui..

Diftonge = klinkers > vorm van die spraakkanaal tydens die uitspreek van die klank
aangepas word & vorm baie keer wanneer aparte klinkers in vinnige spraak in mekaar in
loop. Daar bestaan egter ook unitêre diftonge wat deur luisteraars as ‘n enkele klank
waargeneem word.


AI , AAI , EEU , EI , Y , OOI , OEI




OOP EN GESLOTE LETTERGREPE

Oop lettergrepe → eindig op 'n vokaal of diftong, bv. dro-me, meeu-e;

Geslote lettergrepe → eindig op 'n konsonant, bv. tuin, skoo




2 © Noted Summaries [Graad 8 tot 12 Afrikaans Huistaal Taalgids]

,SPELREËLS

VOKALE

 Lang klanke in geslote lettergrepe word dubbeld geskryf, soos boom, skool, muur.
 Lang klanke in oop lettergrepe (behalwe by u soos skuuste) word enkel gekryf, bv.
bome, skole, mure.

KONSONANTE

Die konsonant verdubbel wanneer:

 Dit tussen 'n kort beklemtoonde vokaal en nog 'n vokaal staan, soos manne, bakke, balle;
 Die basis by die oortreffende trap ops eindig, bv. snaaksste;
 By saamgestelde woorde waar een woord met ‘n konsonant eindig en die volgende
woord met die selfde konsonant begin, bv. lappop, gronddam.
 Wanneer woorde op “s” 'n afleiding kry, bv. adresseer, bypassend
 Wanneer 'n kort klinker nie die hoofklem dra nie, word dit nie verdubbel nie, bv, huwelike,
heerlike.
 Baie belangrik: by woorde soos seunskool en meisieskoen, word net een “s” geskryf,
want dit is seun+skool en meisie+skoen.
 Die i- en ie-klanke
 Woorde wat van ander tale ontleen is, kry “i” , bv. idee, titel, maar dié wat nie ontleen is
nie, kry “ie”, soos mielie, kierie, bietjie.




WISSELVORME IN SPELLING

Daar is woorde wat op twee maniere gespel kan word, soos pawiljoen en paviljoen; tsunami
en tsoenami.




LOS EN VAS SKRYF VAN SEKERE WOORDE
VASSKRYF

Woorde wat een begrip is, word in Afrikaans vas geskryf, bv. Afrikaansonderwyser.

Onthou: 'n koppeltekenwoord is ook een woord.

Samestellings word as een woord geskryf, bv.

u 'n naamwoord + naamwoord, bv. skoolkind
u 'n naamwoord + voornaamwoord, bv. pa-hulle, Naledi-hulle
u 'n naamwoord + voorsetsel, bv. stroomop, kopaf, bergop
u 'n naamwoord en werkwoord, bv. perdry, asemskep
u 'n naamwoord + byvoeglike naamwoord, bv. kiemvry, vuurvas
u 'n byvoeglike naamwoord + byvoeglike naamwoord, bv. donkergroen, stomverbaas




3 © Noted Summaries [Graad 8 tot 12 Afrikaans Huistaal Taalgids]

, W Samestellings met 'n afkorting, simbool of syfer as eerste deel, word met 'n
koppelteken geskryf, bv. B-span, 2016-verkiesing, R100-donasie.
W Eiename met verbindings kan op verskillende maniere gespel word, bv.
Klerksdorphospitaal, Kleksdorp-Hospitaal, Klerksdorp-hospitaal, Klerksdorp Hospitaal.
W Eiename met 'n syfer of simbool as eerste deel, kry 'n koppelteken, bv. 4x4-Toyota
W Taalname word vas geskryf, bv. Standaardafrikaans, Praatafrikaans.
W Plant-en diername, bv. geelslang, blouaap, witstinkhout
W Woorde met -eens, bv. meteens
W Bywoorde + toe, bv. vorentoe, agtertoe boontoe, ondertoe

LOSSKRYF

W Saamgestelde taalname waar die eerste deel verbuig word, bv. Kaapse Afrikaans
W Woordgroepe, bv. op groot skaal, gevange neem
W Verbindings van byvoeglike en selfstandige naamwoorde, bv. 'n blink plan, 'n groen rok
W Rangtelwoorde in name, bv. 3e Laan; 33ste Straat
W Telwoord + die woordjie al, bv. al twintig kinders.
W verbinding van 'n selfstandige naamwoord + toe, bv. huis toe, skool toe, dorp toe, Kaap
toe

TELWOORDE

Dit kan op verskillende maniere geskryf word:Los of vas: drie en twintig OF drie-en-
twintig; twee duisend twee honderd OF tweeduisend tweehonderd




4 © Noted Summaries [Graad 8 tot 12 Afrikaans Huistaal Taalgids]

Dit zijn jouw voordelen als je samenvattingen koopt bij Stuvia:

Bewezen kwaliteit door reviews

Bewezen kwaliteit door reviews

Studenten hebben al meer dan 850.000 samenvattingen beoordeeld. Zo weet jij zeker dat je de beste keuze maakt!

In een paar klikken geregeld

In een paar klikken geregeld

Geen gedoe — betaal gewoon eenmalig met iDeal, Bancontact of creditcard en je bent klaar. Geen abonnement nodig.

Focus op de essentie

Focus op de essentie

Studenten maken samenvattingen voor studenten. Dat betekent: actuele inhoud waar jij écht wat aan hebt. Geen overbodige details!

Veelgestelde vragen

Wat krijg ik als ik dit document koop?

Je krijgt een PDF, die direct beschikbaar is na je aankoop. Het gekochte document is altijd, overal en oneindig toegankelijk via je profiel.

Tevredenheidsgarantie: hoe werkt dat?

Onze tevredenheidsgarantie zorgt ervoor dat je altijd een studiedocument vindt dat goed bij je past. Je vult een formulier in en onze klantenservice regelt de rest.

Van wie koop ik deze samenvatting?

Stuvia is een marktplaats, je koop dit document dus niet van ons, maar van verkoper notedx19. Stuvia faciliteert de betaling aan de verkoper.

Zit ik meteen vast aan een abonnement?

Nee, je koopt alleen deze samenvatting voor $11.33. Je zit daarna nergens aan vast.

Is Stuvia te vertrouwen?

4,6 sterren op Google & Trustpilot (+1000 reviews)

Afgelopen 30 dagen zijn er 65040 samenvattingen verkocht

Opgericht in 2010, al 15 jaar dé plek om samenvattingen te kopen

Start met verkopen

Laatst bekeken door jou


$11.33  8x  verkocht
  • (3)
In winkelwagen
Toegevoegd