,Sleutels
Landbou bedryf Is die sektor van die ekonomie wat vee, pluimvee, vis en
gewasse produseer
Voedsel sekerheid Land se vermoë om genoeg voedsel vir al die mense te
produseer.
Voedelpresevering Om kos langer te laat hou
Bymiddels Chemiese of ander middels wat by kos bygevoeg word om deur
geur of voorkoms daarvan te verbeter
Inheemse kennis Idees, oortuigings, waardes en rituele wat in die geheues en
aktiwiteite van mense bewaar word
Landbou Hulpbronne wat uit die natuur voorkom of mensgemaak
hulpbronne is.Spesifiek in die landboubedryf gebruik word.
Natuurlike Hulpbronne wat in n natuurlike omgewing voorkom
hulpbronne
Hernubaar Hulpbronne wat binne n kort tydperk nadat dit opgebruik is,op n
natuurlike wyse vervang kan word
Niehernubaar Hulpbronne wat nie binne n kort tydperk vervang kan word nie.
Grond degradasie Verlies van grond se produktiwiteits potensiaal a.g.v. Menslike
aktiwiteit
Chlorose Waneer blare onvoldoende chlorofil produseer = word blare
geel of wit
Water kwaliteit Word bepaal deur chemiese en biologiese (mikrobes) inhoud en
fisiese voorkoms.
Water bron Waar die water vandaan kom
Watervoorraad Waar die water geberg word vir gebruik.
Verwering Proses waardeur gesteentes afbreek a.g.v. Fisiese, chemiese
en biologiese prosesse.
Heterogeen Bestaan uit verskillende komponente.
Grond poriee Die spasies tussen die grond partikels wat met lug of water
gevul is.
Heterogeen Bestaan uit verskillende komponente
Minerale ‘n Natuurlike anorganiese vaste stof met ‘n interne struktuur en
vaste chemise samestelling.
Primere mineraal Mineraal wat gevorm is tydens die oorspronklike
stolling/kristalisaie van rots.
Sekondere Gevorm tydens verwering van primere minerale by lae
mineraal temperature en druk deur oksidasie.
Page 2 of 46
,Splyting Patroon wanneer die mineral in verskillende vlakke gebreek
word.
Moedergesteentes Die rots waaruit grond ontwikkel.
Rotsiklus Hoe gesteentes oor tyd vorm, dit verweer en dan oor miljoene
jare weer vorm.
Stollinggesteentes Gesteentes wat vorm uit die stolling van vloeibare magma.
Sendimentere Die verweerde stukkies grond of rots wat in valley en riviere
gesteentes versamel of neergesit word en oor tyd kompakteer om nuwe rots
te vorm.
Metamorfiese As gesteentes in die aarde se kors a.g.v. Hitte en druk in ‘n
gesteentes nuwe gesteente verander word.
Grond bewerking Proses wat grond herrangskik deur werktuig of boerdery
aktiwiteit soos om te ploeg of dis.
Uitloging As water deur grond vloei en stowwe wegvoer.
Hidrolise As ‘n mineraal met water reageer en ‘n nuwe mineraal vorm wat
sagter is en makliker verweer.
Hidrasie Water word tussen die plate van kleikolloied geabsorbeer wat dit
sagter maar ken makliker laat verweer.
Oplossing Vloeistof verdeel vaste material in onafhanklike opgeloste ione.
– loog uit en gesteente fragmenteer
Karbonisasie Reaksie van verbindings met koolsuur (CO2 in water opgelos).
Oksidasie Reaksies waar rots verweer a.g.v. Chemise reaksies in
teenwoordigheid van water en suurstof (roes).
Reduksie As organiese materiaal en mikro-organismes teenwoordig is met
lae vlakke van suurstof-> minerale word meer oplosbaar en
ontbind makliker.
Page 3 of 46
,Module 2: Eenheid 1
Landbou-ekonomie: Wat jy moet weet
→ Landbou bedryf
→ Ontwikkeling van landbou
→ Verandering in landbou metodes oor tyd
→ Belangrikheid van die landbougedryf
→ Ekonomiese waarde van landbou produkte
→ Voedsel sekerheid
→ Vraag na voedsel bl 83-84
Die belangrikheid van die landbou bedryf:
Voedselproduksie
Groente, vrugte, vleis
Grondstowwe
Hout, wol, melk, sybokhaar, rubber, katoen
Werksgeleenthede
Direk
Indirek
Ekonomiese waarde van landbouprodukte
Ekonomiese stabiliteit en groei deur voorsiening van voedsel
Buitelandse valuta: uitvoer van surplus
Ekonomiese waarde van landbou produkte
Baie faktore beïnvloed die ekonomiese waarde van verskillende landbousektore.
Byvoorbeeld:
'N Daling in die aantal boere lei tot laer produksie, wat pryse opstoot.
Bevolkingsverhoging en verhoogde verstedeliking stoot die vraag na
landbouprodukte op, wat pryse opstoot.
Verhoogde standaarde van lewende vraag verskillende tipes landbouprodukte (bv.
Vleis) wat lei tot 'n toename in vraag en kan pryse opstoot as aanbod nie toeneem
nie.
Gesondheidsbewussyn kan lei tot die vraag van verskillende soorte
landbouprodukte (bv. Vis en hoender) wat lei tot 'n toename in vraag en pryse kan
opstoot as aanbod nie toeneem nie.
Page 4 of 46
, Die toename in tuinbouprodukte van ongeveer 15% tot meer as 25% kan toegeskryf
word aan beter metodes van bewaring (verkoeling langs die voorsieningsketting) en
'n verskuiwing na 'n gesonder dieet
Primêre, sekondêre en tersiêre nywerhede
• Landbou is 'n primêre bedryf. Die primêre produkte is die grondstowwe wat direk
geproduseer word uit die natuurlike hulpbronne van landbou, soos vleis, melk, eiers,
wol, velle, groente, vrugte, hout en katoen
• Die primêre produkte word óf verbruik soos dit is (bv. Vars groente), of word verder
verwerk om sekondêre landbouprodukte te produseer, soos vleispleeg, kaas,
geblikte groente en vrugte, brood, meubels, klere en leergoedere. Nie-
voedselprodukte (of kommersiële produkte), soos tabak, alkoholiese drankies, tee
en koffie word ook as sekondêre produkte vervaardig.
• Tersiêre bedrywe, soos dienste wat finansies, vervoer, bemarking en verkope lewer,
het ook rondom die landbou ontwikkel. Landbouverwante tersiêre bedrywe ontwikkel
vinnig en sluit die gasvryheid (toerisme) en jagaspekte van wildboerdery in.
Primer Grondstowwe word uit natuur ontgin
Sekonder Die vervaardiging of produksie van voltooide produkte van
grondstowwe.
Tersier Gebruik mense se kennis en tyd om produktiwiteit,prestaie
,potensiaal en volhoubaarheid te verbeter
Uitdagings in die landbou
Degradering van grond:
Grondagteruitgang veroorsaak deur:
Onderwyse en onwetenskaplike boerderymetodes
Swak besluitneming in die vergadering van stede, damme, paaie en ander
strukture wat waardevolle landbougrond opgebruik
Dit is belangrik om optimale produksietegnieke te gebruik om grond en plantegroei
te bewaar.
Page 5 of 46
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller LeafyNotes. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $7.16. You're not tied to anything after your purchase.