100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Graad 12 Ekonomie Opsommings: Toerisme $2.85   Add to cart

Summary

Summary Graad 12 Ekonomie Opsommings: Toerisme

1 review
 204 views  2 purchases
  • Course
  • Institution
  • Book

Graad 12 Ekonomie opsommings. Handel oor Toerisme. Opsommings is gemaak volgens 2021 se eksamenriglyne. Langvrae is ingesluit.

Last document update: 1 year ago

Preview 2 out of 3  pages

  • No
  • Toerisme
  • July 19, 2021
  • January 24, 2023
  • 3
  • 2021/2022
  • Summary
  • 200

1  review

review-writer-avatar

By: zuritajordaan • 3 year ago

avatar-seller
hoofstuk 4
toerisme

• verskaf alternatiewe tot verstedeliking, waar vroue
LANGVRAAG: EFFEK VAN TOERISME en kinders bemagtig word
• toeriste-attraksies is geleë in landelike gebiede
• bevorder gebalanseerde en volhoubare
Toerisme is die aktiwiteite van mense wat reis en oorbly
ontwikkeling
in plekke buite ander hulle gewone omgewing vir 'n
periode van nie meer as een jaar nie, vir die doel van
ontspanning, besigheid of redes.
4. EKSTERNALITEITE


1. BBP • toerisme het positiewe en negatiewe effekte
• kan lei tot die verval van tradisies en kulturele
• toerisme het groter impak op dienste as op landbou waardes, asook skade aan terreine en natuurlike
en vervaardiging omgewing
• toerisme kan ekonomie direk en indirek beïnvloed • toeriste geriewe skep besoedeling en afval
• direkte bydrae: dienste wat aan toeriste gebied • groei in die wêreld bevolking veroorsaak 'n groei in
word, bv. hotelle wat inkomste verdien a.g.v dienste toerisme en sal lewenstandaarde verhoog
wat aan toeriste gebied word
• indirekte bydrae: kan wees a.g.v besighede wat
goedere en dienste aan toerismebedryf verkoop, bv. 5. OMGEWING
groothandelaars verskaf bestanddele aan hotelle
wat finale produk aan toeriste verkoop
• mense is baie meer bewus van negatiewe
omgewings gevolge en implikasies vir verbruik en
vermorsing
2. INDIENSNEMINGS
• toerisme behels baie aktiwiteite wat omgekeerde
omgewings gevolge het
• arbeidsintensief – meer werk word geskep met elke • mikpunt is om gelyke verspreiding van voordele te
eenheid kapitaal wat geïnvesteer word in toerisme verkry vir totale bevolking
• verskaf entrepreneurs geleenthede - aansienlike • groter migrasie en verstedeliking gaan gepaard met
deel van toeriste besteding gaan vir informele bevolkingsgetalle op die plattelande
sektor aktiwiteite
• skep indirekte werksgeleenthede - ander sektore
van ekonomie as gevolg van toerisme 6. INVESTERING
• skep direkte werksgeleenthede - toeriste
akkommodasie instellings, ontspanning,
restaurante ens. • meeste sentrums het goeie vervoer netwerk,
gevorderde paaie- en hoofweg infrastruktuur
• behoorlike infrastruktuur-beplanning nodig om
groei in toerisme te akkommodeer
3. ARMOEDE
• ontwikkeling van infrastruktuur kan gesien word as
openbare investering
• toerisme bring ontwikkeling aan arm mense in • kwaliteit infrastruktuur verhoog volume van
plattelandse gebiede en bied ook aandeel vir toerisme– vereis goeie toerisme akkommodasie, bv.
plattelandse inwoners aan hotelle

17

, LANGVRAAG: VOORDELE VAN TOERSIME 4. INFRASTRUKTUURONTWIKKELING


Toerisme is die aktiwiteite van mense wat reis en oorbly • genoegsame en goed-onderhoude infrastruktuur is
in plekke buite hulle gewone omgewing vir 'n periode noodsaaklik vir toeriste bestemmings
van nie meer as een jaar nie, vir die doel van • plaaslike inwoners deel infrastruktuur met toeriste
ontspanning, besigheid of ander redes. • staat prioritiseer ekonomiese infrastruktuur soos
hawens en strande
• sosiale infrastruktuur het ook verbeter, bv.
1. HUISHOUDINGS ambulansdienste, inligtingsdienste
• sosiale infrastruktuur is ook belangrik vir die groei in
toerisme
• lede van huishouding verdien inkomste uit toerisme
sektor as toergidse of toer agente
• infrastruktuur word geskep vir gebruik deur toeriste
TIPES TOERISME
en die plaaslike bevolking
• moedig landelike ontwikkeling aan – toeriste
attraksies is meestal in landelike gebiede geleë 1. Ontspanning en vermaak
• skool kurrikulum en leerders kappe bied
• toeriste kom na SA om vakansie te hou, sport te
geleenthede om vaardighede te verkry
beoefen, vriende te besoek en besienswaardighede
te besoek

2. BESIGHEDE
2. Kulturele toerisme
• toeriste besoek museums en kunsgalerye, bv.
• stimuleer besigheid in gebiede soos akkommodasie Apartheid museum
en vermaak
• informele geleenthede soos motorhuur, kuns en 3. Ekotoerisme
handwerk bestaan
• toeriste soek ongerepte natuurskoon op, bv. Kaapse
• ekonomiese- en basiese dienste infrastruktuur word
Fynbos
verskaf deur openbare sektor
• voorheen benadeelde gemeenskappe kry
entrepreneurskap geleenthede deur swart 4. Sake en professionele redes
ekonomiese bemagtigingskema • toeriste besoek land vir sakegeleenthede en
konferensies
5. Ander
3. STAAT • studies of mediese redes


• belangrikste wyse waarby owerhede by toerisme
kan baat vind, is deur belastings te hef METING VAN TOERISME
• belastings het twee oogmerke:
o om inkomste te verdien - toeriste word gesien
• daar moet rede vir besoek en aktiwiteit wees
as deel van algemene belastingbasis, bv.
• geen vergoeding mag verdien word by toeris se
belasting op vlug kaartjies
bestemming nie
o om eksterne koste te verhaal – voeg bedrag by
• minimum tydperk van verblyf is een nag
verkoopprys bv. BTW, aksynsbelasting
• maksimum tydperk van verblyf is een jaar
• reisafstand moet meer as 160 km van persoon se
woning wees
18

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller zantesaayman. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $2.85. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

64438 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$2.85  2x  sold
  • (1)
  Add to cart