100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Graad 12 Ekonomie Opsommings: Omgewingsvolhoubaarheid $2.79   Add to cart

Summary

Summary Graad 12 Ekonomie Opsommings: Omgewingsvolhoubaarheid

1 review
 103 views  1 purchase
  • Course
  • Institution
  • Book

Graad 12 Ekonomie opsommings. Handel oor Omgewingsvolhoubaarheid. Opsommings is gemaak volgens 2021 se eksamenriglyne. Langvrae is ingesluit.

Last document update: 1 year ago

Preview 2 out of 4  pages

  • No
  • Omgewingsvolhoubaarheid
  • July 21, 2021
  • January 24, 2023
  • 4
  • 2021/2022
  • Summary
  • 200

1  review

review-writer-avatar

By: zuritajordaan • 3 year ago

avatar-seller
hoofstuk 5
omgewingsvolhoubaarheid

• staan bekend as groen belasting, bv. bande
LANGVRAAG: HOE OWERHEID VOLHOUBARE
ONTWIKKELING KAN VERSEKER • belastingkoers behoort gelyk te wees aan
marginale eksterne koste
Omgewingsvolhoubaarheid is die verantwoordelike
gebruik van die omgewing vir ekonomiese aktiwiteite.
Verwys na die bevrediging van behoeftes van die huidige 4. BETAAL OMGEWINGSUBSIDIES
geslag sonder om behoeftes van die toekomstige
geslag in gevaar te stel.
• subsidies verminder aktiwiteite wat
omgewingskade veroorsaak
• koste word gedek deur belasting
1. TOEKEN VAN EIENDOMSREG • subsidies kan toegestaan word vir ontwikkeling van
nuwe tegnologie en toerusting
• bewaring effek: verseker dat mense omgee vir dinge • moedig produksie van omgewings-vriendelike
wat aan hulle behoort subsidies aan
• voorkom dat fauna en flora uitsterf deur • moedig herwinning van afval aan
eiendomsreg aan mense te gee – koste aan
belastingbetaler is klein
• kan uitgebrei na gemeenskap goedere bv. skoon lug 5. UITREIK VAN BEMARKBARE PERMITTE
– besoedelaars betaal aan die word slagoffers
• Kyoto Protokol - waar ontwikkelde lande besluit het
om finansiële bystand aan ontwikkelende lande te • owerhede kan heffing plaas op besoedeling - kan lei
bied omdat hulle minder besoedeling veroorsaak tot belasting of heffing wat daarvoor moet vergoed
• ontwikkelde lande betaal vir die reg om te besoedel • lisensie/permit word aangebied aan besighede wat
hul toelaat om hul lisensies aan ander besighede te
verkoop wat wil uitbrei
2. BETAAL VIR OMGEWINGSGEBRUIK • lisensies/permitte/krediete word verhandel in
permit mark

• prysing van omgewing is een metode wat gebruik
word deur owerheid om omgewings heffings in te 6. BEVEL EN BEHEER
stel
• bv. In SA plaas plaaslike owerhede heffings op
vullisverwydering en riolering • maksimum toegelate vlakke van uitlaatgasse vas of
• owerhede hef fooi op verbruikers en produsente vir op hulpbronne wat gebruik word
afval wat hulle in omgewing stort • ontwikkelde lande het omgewings regulasies
• beste resultate word verkry as hierdie heffings • 3 benaderings vir ontwikkeling van BEB-stelsels:
proporsioneel tot afval is wat hulle produseer o hoeveelheid standaarde – hoeveelheid
besoedeling veroorsaak
o kwaliteitstandaarde – omgewingsimpak
3. HEF VAN OMGEWINGSBELASTING o sosiale impakstandaarde – effek op mense


• belasting kan ingestel word op produksie of verbruik
van goed, waar ook al eksterne omgewings koste
ontstaan het
20

, 7. VRYWILLIGE OOREENKOMSTE 2. CHEMIESE AFVAL


• vrywillige ooreenkomste tussen owerheid en • blootstelling aan chemikalieë soos insekdoders en
besighede om op vrywillige basis besoedeling te pes bestryders kan lei tot onmiddellike dood
beheer • produksie van chemikalieë het gelei tot chemiese
• besighede verkies hierdie ooreenkomste – kan afval en vernietiging van hierdie chemikalieë is altyd
onderhandel word – kan dit inbou by beplanning probleem vir omgewing
• Stockholm Protokol verbied twaalf dodelikste
vervaardigde chemikalieë
8. ONDERWYS • Rotterdam Konvensie beskerm lande waar
voldoende infrastruktuur ontbreek om invoer en
uitvoer van gevaarlike chemikalieë te monitor
• poog om mense se houdings teenoor omgewing te
verander
• innoverende benaderings in ontwikkelende wêreld 3. KLIMAATSVERANDERING
om mense op te voed om omgewing te bestuur is:
o wildreservate omskep in beskermings
gebiede • opbou van sekere gasse soos koolstofdioksied in
o afval hersirkulering in huishoudings atmosfeer veroorsaak hitte om vasgevang te word
in atmosfeer, wat lei tot aard verwarming
• hoeveelheid koolstofdioksied geproduseer kan nie
LANGVRAAG: PROBLEME EN INTERNASIONALE deur bome absorbeer word nie
MAATREELS • verhoogde kweekhuisgasse lei tot beskadiging van
osoonlaag en uiteindelik aard verwarming
Omgewingsvolhoubaarheid is die verantwoordelike • aard verwarming het effek op wêreld se
gebruik van die omgewing vir ekonomiese aktiwiteite. weerpatrone, wat buitengewone temperature en
Verwys na die bevrediging van behoeftes van die huidige verandering in reënvalpatrone insluit
geslag sonder om behoeftes van die toekomstige
geslag in gevaar te stel.
4. GEVAARLIKE AFVAL


1. BIODIVERSITEIT • tipes afval is gevaarlik vir lewende organismes en
ekosisteem in geheel omdat hulle so stadig opbreek
• Basel Konvensie laat toe dat partye gevaarlike
• uitputting van natuurlike hulpbronne kan lei tot
afval uitvoer waar lande die invoer daarvan nie
uitwissing van sekere spesies wat biodiversiteit
verbied nie
verminder
• uitsterf van spesies is onomkeerbare proses, en is
groot bedreiging vir proses van oorplantings van 5. VERLIES AAN IINHEEMSE KENNIS
gene tussen spesies
• sekere moderne tegnieke maak dit moontlik om
gene van een spesie na ander oor te plant, om nuwe • inheemse mense dra kennis oor natuurlike
spesie te skep, gene wat gebruik word moet verskil omgewing, wat hulle gebruik om te oorleef
• die Konvensie oor Internasionale Handel in • inheemse mense gebruik organiese metodes en
Bedreigde Spesies (CITES) verbied handel in natuurlike prosesse om die natuur te hanteer
bedreigde spesies • plaaslike bou van kapasiteit is belangrik, omdat dit
kan help dat inheemse mense meer van omgewing
kan leer as wat hul tradisionele leefstyl en
ondervindings was
21

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller zantesaayman. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $2.79. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

79271 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$2.79  1x  sold
  • (1)
  Add to cart