Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language
200
All documents for this subject (158)
Seller
Follow
Freckles20
Reviews received
Content preview
Fiela se kind (die roman) verskyn in 1985.
• Later is dit omskep in ’n fliek en ’n drama.
• Die hoofkarakter in die drama is Benjamin Komoetie – die wit hanskind van die
bruin vrou, Fiela.
• Die sensusmanne daag op en hulle neem die kind weg van sy bruin gesin – net
omdat hy wit is.
• Later staan Benjamin Komoetie op die drumpel van volwassenheid met die groot
vraag : Wie is ek?
• Die vraag word uiteindelik ‘n universele vraag en die belangrikste les vir die mens
– soekend na sy eie identiteit.
Fiela se kind (the novel) appeared in 1985.
• Later it was turned into a movie and a drama.
• The main character in the play is Benjamin Komoetie - the white adopted child of
the colored woman, Fiela.
• The census men show up and they take the child away from his colored family - just
because he's white.
• Later Benjamin Komoetie stands on the threshold of maturity with the big question:
Who am I?
• The question eventually becomes a universal theme and the most important lesson
for man - searching for his own identity.
Die gebeure in Fiela se kind speel af in die tyd toe daar onderskeid tussen mense met
verskillende velkleure getref is.
• Dit was apartheid
• Rasse-onderskeid was dus duidelik.
• Witmense was verhewe bo anderskleuriges. Selfs al was ‘n wit gesin ekonomies
slegter daaraan toe as ‘n anderskleurige gesin is die wit gesin nog steeds as
verhewe beskou.
• Selfs die manier hoe mense behandel is, is gebaseer op velkleur.
The events in Fiela se kind takes place in the time when there were distinctions
between people with different skin color
• It was during apartheid
• Racial distinction was clear.
• Whites were superior to people of color. Even though the white family was
economically worse off than the family of color the white family is still considered to
be exalted. • Even the way people were treated was based on skin color
, EKSPOSISIE
- die begin van die drama (openingstonele) - gee inligting soos plek, tyd,
omstandighede karakters, ensovoorts
- in die drama is dit die bekendstelling van die Van Rooyens en die Komoeties.
MOTORIESE MOMENT
- die onvermydelike gebeurtenis in die drama wat tot die konflik en spanning lei.
(Die sensusmanne besluit Benjamin moet Knysna toe gaan en dit bring groot
konflik.)
KRISIS
- Sake in die drama bereik nou breekpunt. (Barta eien Benjamin as haar seun
Lukas en die magistraat besluit hy moet met hulle as Lukas na die Bos terugkeer.)
ONTKNOPING
- Die karakters in die drama kom tot nuwe insigte. (Barta erken hy is nie Lukas
nie en dat sy ‘n ander kind gevat het.)
DENOUEMENT
- Dit is die einde van die drama en die konflikte word opgelos. (Benjamin se
identiteitskrisis is iets van die verlede en hy kan sy liefde aan Nina verklaar.)
DIE OMSLAG
• Die omslag (cover) bestaan uit die visuele prente en die titel.
• VISUELE: Die prentjies wat ons op die omslag sien.
• AGTERGROND
- Die prentjie van die Knysnabos.
- Dit is die wêreld waar die 3-jarige Lukas van Rooyen 9 jaar gelede verdwyn het.
- Dit is hierheen wat Benjamin Komoetie later as Lukas van Rooyen geneem word. -
Dit is ook die milieu wat ‘n sukkelbestaan en armoede weerspieël en waar geheime
verborge is.
- Dit simboliseer ook vasgevangenheid van karakters.
• The cover consists of the visual stimuli and the title.
• VISUALS: The pictures we see on the cover.
BACKGROUND
- The picture of the Knysna forest.
- This is the world where 3-year-old Lukas van Rooyen disappeared nine years ago
- This is where Benjamin Komoetie later then became Lukas van Rooyen
- It is also the environment that is struggling for existence and poverty and where
secrets are hidden.
- It also symbolizes trapped characters.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller Freckles20. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $4.04. You're not tied to anything after your purchase.