100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Driehoekige sirkel vrae en antwoorde $5.50
Add to cart

Summary

Summary Driehoekige sirkel vrae en antwoorde

11 reviews
 5842 views  81 purchases
  • Course
  • Institution

Vrae en antwoorde oor die roman geskryf deur Corrie Vorster.

Preview 4 out of 43  pages

  • September 13, 2021
  • 43
  • 2021/2022
  • Summary
  • 200

11  reviews

review-writer-avatar

By: olgamorgan0 • 4 months ago

review-writer-avatar

By: louwrensruz • 1 year ago

review-writer-avatar

By: dbhfouche • 1 year ago

review-writer-avatar

By: anneliadyer • 2 year ago

review-writer-avatar

By: melaniebooysen • 2 year ago

review-writer-avatar

By: joanettewium • 2 year ago

review-writer-avatar

By: gertluus • 2 year ago

Show more reviews  
avatar-seller
Graad 10 : Driehoekige sirkel
Vrae en antwoorde




Hierdie is die oorspronklike werk
van Driehoekige sirkel, geskryf
deur Corrie Vorster, wat slegs
deur skool_notas opgesom is.
Dit mag nie herverkoop/versprei of
onder n nuwe lisensie verkoop word nie.

, Skool Instagram : @skool_notas
Epos : skoolnotas@icloud.com

Notas
Webtuiste : https://skoolnotas.company.site/
Whatsapp : 081 369 9131
Hierdie notas mag nie herverkoop, gekopieer, versprei of onder ‘n nuwe lisensie verkoop word nie.




Hoofstuk een ................................................................................................................................................................................... 2
Hoofstuk twee................................................................................................................................................................................. 6
Hoofstuk drie ................................................................................................................................................................................. 10
Hoofstuk vier ................................................................................................................................................................................. 14
Hoofstuk vyf ....................................................................................................................................................................................18
Hoofstuk ses ...................................................................................................................................................................................21
Hoofstuk sewe ..............................................................................................................................................................................23
Hoofstuk agt................................................................................................................................................................................. 25
Hoofstuk nege..............................................................................................................................................................................27
Hoofstuk tien.................................................................................................................................................................................29
Hoofstuk elf .....................................................................................................................................................................................31
Hoofstuk twaalf ...........................................................................................................................................................................33
Hoofstuk dertien ....................................................................................................................................................................... 35
Hoofstuk veertien .....................................................................................................................................................................37
Hoofstuk vyftien .........................................................................................................................................................................39
Hoofstuk sestien ........................................................................................................................................................................ 41




1

,Skool Instagram : @skool_notas
Epos : skoolnotas@icloud.com

Notas
Webtuiste : https://skoolnotas.company.site/
Whatsapp : 081 369 9131
Hierdie notas mag nie herverkoop, gekopieer, versprei of onder ‘n nuwe lisensie verkoop word nie.




Uit watter vertellersperspektief word die verhaal verhaal?
Motiveer
→ Derdepersoonsverteller - die voornaamwoord sy (Caro Eksteen) word gebruik.

Teen watter ruimte begin die intrige van die verhaal?
→ Die skoolterrein van die hoofkarakter (Caro) se tuisdorp.

Watter stylfiguur is in die titel van die roman opgesluit?
→ Oksimoron.

Die probleemsituasie in die uiteensetting (eksposisie) word reeds
gesuggereer wanneer Caro innerlike konflik ervaar oor haar
terugkeer na haar tuisdorp.
Wat is hierdie probleemsituasie?
→ Sy dra 'n wrok, want sy sê :"Iemand moet tog vir my seerkry betaal."

Verduidelik waaroor sy innerlike konflik ervaar
→ Sy wonder wat haar besiel het om terug te keer na haar jeugdorp.
→ Sy wonder of daar afsluiting vir haar sal kom en sy dan vry sal wees.

Van die belangrikste newekarakters word in die koshuisruimte
bekendgestel.
Wat is die rol van die newekarakters in die roman?
→ Newekarakters ondergaan geen of baie min karakterontwikkeling.
→ Hulle dra by tot die uitbeelding van die tema se boodskap.
→ Hulle belig die karakterkenmerke van Caro (hoofkarakter).
→ Hulle dra by tot die karakterontwikkeling van Caro (hoofkarakter).

Noem die belangrikste uiterlike en innerlike karaktereienskappe
Lauren Palmer
→ Sy is 'n skooldogter met wie daar gespot word oor haar gewig.
→ Sy sukkel om vriende te maak.
→ Sy slaan bottoe wanneer Betsie met haar oor haar probleme wil praat.
→ Sy is die enigste kind.
→ Haar probleme met kos word deur haar ouers se goedhartigheid aangehelp.



2

, Skool Instagram : @skool_notas
Epos : skoolnotas@icloud.com

Notas
Webtuiste : https://skoolnotas.company.site/
Whatsapp : 081 369 9131
Hierdie notas mag nie herverkoop, gekopieer, versprei of onder ‘n nuwe lisensie verkoop word nie.


→ Sy probeer kontak maak met Caro deur van haar ma se tuisgebakte koekies aan
te bied.
→ Dit word skielik duidelik dat Lauren, Caro se belewenisse uit haar verlede
versterk.

Steyn Brink
→ Hy is 'n Wiskunde-onderwyser en die koshuishoof.
→ Hy word uitgebeeld as iemand met vonkelende bruin oë en 'n goedige
geaardheid.
→ Hy is net by die koshuis as hy moet diens doen, anders is hy op die plaas.
→ Hy het vir Caro die eerste aand van die nuwe kwartaal by die skool gekry waar sy
rondgeloop het.
→ Sy vererg haar oor sy inmengerigheid toe hy vir haar sê om nie so alleen in die
donker rond te dwaal nie.

Salome van Biljon
→ Sy is die Afrikaans Huistaal-onderwyseres.
→ Sy het 'n paar koue blou oë, 'n beelskone gesig en dik, blonde hare in 'n netjiese
vlegsel.
→ Sy lag met 'n irritasie in haar stem oor Dirk en Betsie se verlowing.
→ Haar dialoog suggereer dat sy 'n onvriendelike en vyandige gesindheid
openbaar.

Betsie Delport
→ Sy kom van die Kaap af en is aan Dirk verloof.
→ Sy is 'n mollige dametjie met 'n vroklike, spontane en praterige geaardheid.
→ Haar belangrikste rol as newekarakter is om 'n bron van inligting van nuus vir
Caro, en in die algemeen, te wees.
→ Dirk keer haar dikwels as sy te veel inligting wil bekend maak.

Dirk
→ Dirk, Betsie se verloofde, is die Rekeningkunde-onderwyser.
→ Hy is nie iemand wat dadelik raakgesien word nie - hy is maar valerig, maar het
tog 'n sterk gesig.
→ Hy keer dikwels vir Betsie om nie onnodige goed te sê nie.

Op watter wyse word die newekarakters gekaraktiseer?
→ Vanuit Caro se subjektiewe waarneming.
→ Deur die newekarakters se dialoog en handeling.
→ Selfkarakterisering.




3

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller skoolnotas. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $5.50. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

48041 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 15 years now

Start selling
$5.50  81x  sold
  • (11)
Add to cart
Added