homeostase
,EDIT IN GOOGLE SLIDES EDIT IN POWERPOINT®
Click on the button under the Click on the button under the
presentation preview that says "Use as presentation preview that says
Google Slides Theme". "Download as PowerPoint template".
You will get a .pptx file that you can edit
You will get a copy of this document on
in PowerPoint.
your Google Drive and will be able to
edit, add or delete slides. Remember to download and install the
fonts used in this presentation (you’ll
You have to be signed in to your
find the links to the font files needed in
Google account.
the Presentation design slide)
More info on how to use this template at
www.slidescarnival.com/help-use-presentation-template
This template is free to use under Creative Commons Attribution license. You can keep the
Credits slide or mention SlidesCarnival and other resources used in a slide footer.
2
, Beheer van CO2 konsentrasie in die bloed
• Chemoreseptore in die wande van die aorta en nekarteries tel
die verandering in co²- konsentrasie in die bloed op
• Wanneer die co²- konsentrasie in die bloed verhoog, stuur die
chemoreseptore senuwee-impulse na die asemhalings- en
kardiovaskulere sentrums in die medulla oblongata in die brein
• Die asemhalingsentrum stuur senuwee-impulse na die
asemhalingspiere (diafragma en tussenribspiere) om
sametrekking en verslapping te versnel
• Die asemhalingstempo en – diepte verhoog dus en meer co²
word uitgeasem
• Die kardiovaskulere sentrum stuur senuwee-impulse na die
hartspierweefsel en arteriole
• Die hartkloptempo verhoog, die arteriole trek saam en die
bloed vloei vnniger
• co² word vinniger na die longe vervoer, vanwaar dit uitgeasem
kan word
• Die co²-konsentrasie in die bloed daal en keer terug na normaal
• Negatiewe terugvoer het plaasgevind