100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Tegnologie opsomming Graad 9 Kwartaal 2 CAPS $5.41
Add to cart

Summary

Summary Tegnologie opsomming Graad 9 Kwartaal 2 CAPS

 43 views  1 purchase
  • Course
  • Institution
  • Book

Die volgende opsommings sluit in: Hidroulika Eienskappe van vloeistof Beginsels van Hirdoulika 1 Beginsels van Hirdoulika 2 Nuwe woorde

Preview 2 out of 8  pages

  • No
  • Kwartaal 2
  • September 21, 2021
  • 8
  • 2022/2023
  • Summary
  • 200
avatar-seller
Hidroulika
Doel:
• Om jou werk te vergemaklik wanneer ‘n groot taak verrig moet word bv:
- kar op te ligz
- slote te grawe vir afvoerpype
- boumateriale op en af te laai
- vullis in vragwa te laai
• Ons wil dus ‘n klein krag in ‘n groot krag omskep.
• Dus kan ons vloeistof soos olie of water in silinders gebruik.
• Die gebruik van vloeistof om meganiese voordeel te verkry, word hidroulika genoem.

Voor en nadele van hidroulika
Voordele:

1. Kragte uitoefen op plekke wat moeilik is om te bereik.
2. Betreklike klein krag baie vermenigvuldig kan word.
3. Kan lineere beweging presies beheer.

Nadele:

1. Dit is baie duur, omdat dit sterk en swaar komponente nodig het wat hoe druk kan weerstaan.
2. As gevolg van die hoe druk kan hidrouliese stelsels ook gevaarlik wees.

Gebruike
Waar word dit gebruik:

• Domkragte
• Remme
• Hystoestel in garages
• Boumasjinerie
• Kontroleklappe van vliegtuie

Word ook gebruik in nywerhede:

• Mynwese
• Bouwerk
• Motorvoertuie
• Lugvaart
• Masjienbou
• Onderhoudsbedrywe

, Algemene gebruike
Hidrouliese stelsels word dus algemeen gebruik vir die volgende aanwendings:

• Hys
• Stoot
• Trek
• Druk
• Pers
• Sny



Eienskappe van vloeistof
• Vloeistof is nie saampersbaar nie
• Vloeistof versprei druk eweredig



Beginsels van hidroulika 1
Hidro = water (vloeistof)

1. Krag word deur behulp van ‘n vloeistof oorgedra
2. Wanneer vloeistof soos olie en water in ‘n silinder of buis is, sal ‘n krag wat by die een punt op
die vloeistof uitgeoefen word deur die vloeistof beweeg.
3. Die krag sal dan by die ander punt deur die vloeistof uitgeoefen word.
4. Dit gebeur omdat vloeistof nie saamgepers kan word nie.

Beginsel

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller LeerNou. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $5.41. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

55534 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 15 years now

Start selling
$5.41  1x  sold
  • (0)
Add to cart
Added