Summary Ekonomiese en Bestuurswetenskap opsomming Graad 9 Kw. 2 CAPS
18 views 0 purchase
Course
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Institution
9
Die volgende opsomming sluit in:
- Hulpbronne
- Rekeninkundige Siklus
- Sektore in die ekonomie
- Prysteorie
- Debiteuregrootboek
- Basiese rekeninkundige begrippe
Hulpbronne
Transaksie Hulpjoernale Brondokument
- Enige kontant deur die Kontantontvangstejoernaal - Duplikaat kwitansie
besigheid ontvang. (KOJ) - Kasregisterrol (KRR)
- Ontvang kontant/EFO. - Bankstaat
Enige betalings deur die Kontantbetalingsjoernaal - Elektroniese fondsoorplasing
besigheid gemaak. (KBJ) (EFO)
- Bankstaat (BS)
- Goedere op skuld gekoop. Debiteurejoernaal - Duplikaat faktuur
- Kredietverkope. (DJ)
- Enige items op skuld Krediteurejoernaal - Oorspronklike faktuur
aangekoop. (KJ) (Hernommer)
- Kredietaankope.
Goedere waarmee debiteure Debiteure-afslagjoernaal - Duplikaat kredietnota
nie tevrede is nie, deur hulle (DAJ)
teruggestuur.
Items waarmee ons nie tevrede Krediteure-afslagjoernaal - Duplikaat debietnota
is nie, aan krediteure (KAJ)
teruggestuur.
Rekeningkundige siklus
Transaksie vind plaas Transaksie vind plaas
Teken aan in
Oorboeking toepaslike
Proefbalans word na die hulpjoernaal
opgestel Grootboek
Finansiele state
(Inkomstestaat en Balansstaat
v
, Sektore in die ekonomie
Daar is drie sektore in die Suid-Afrikaanse ekonomie, naamlik:
Primere sektor – die sektor waarin alle ontginning van natuurlike hulpbronne plaasvind.
Sekondere sektor – die sektor waarin die ontginde hulpbronne omgeskakel of verwerk word na ‘n
bruikbare produk.
Tersiere sektor – die sektor waar alle doienste gelewer word en bruikbare produkte verkoop word en op
die mark aangebied word.
Soorte ondernemings in die onderskeie sektore:
Primere sektor:
Boerdery
Bosbou
Vissery
Mynbou
Sekondere sektor:
Vervaardiging
Elektrisiteit
Gas
Konstruksiebedryf
Die Primere sektor
Die ekonomiese sektor waar besighede grond en natuurlike hulpbronne as grondstowwe/ insette
gebruik.
Hierdie sektor benodig masjienerie, gereedskap en toerusting it die sekondere sektor sodat ontginning
kan plaasvind en hul benodig ook dienste uit die tersiere sektor.
Die Sekondere sektor
Die ekonomiese sektor waarin mense die grondstowwe van die primere sektor gebruik om goedere te
produseer/ vervaardig.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller LeerNou. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $7.05. You're not tied to anything after your purchase.