100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Graad 12_Besigheidstudies / Bedryfswetenskap Notaboek [Opsomming] $10.90
Add to cart

Summary

Summary Graad 12_Besigheidstudies / Bedryfswetenskap Notaboek [Opsomming]

3 reviews
 118 views  7 purchases
  • Course
  • Institution

Die Graad 12 Besigheidstudies Notastel is die perfekte studiemaat vir studente wat voorberei vir hul IEB- en DBE-belynde vraestel 1 en 2-eksamen. Spesifiek ontwerp vir Graad 12 Besigheidstudies, hierdie notastel bevat omvattende notas en opsommings wat al die sleutelonderwerpe en konsepte dek. Met ...

[Show more]
Last document update: 1 year ago

Preview 4 out of 132  pages

  • October 4, 2021
  • January 1, 2024
  • 132
  • 2021/2022
  • Summary
  • 200

3  reviews

review-writer-avatar

By: zwiegelaarjs • 11 months ago

review-writer-avatar

By: zandrethe1andonly • 1 year ago

review-writer-avatar

By: almiracoetzer • 2 year ago

reply-writer-avatar

By: notedx19 • 2 year ago

Thank you for your review. Please send us an email to tell us how we can better this document!

avatar-seller
.



Besigheidstudies

, sakeomgewing = interne en eksterne elemente en die eksterne omgewing van
die ondernemings wat die werking daarvan beïnvloed

sukses van ‘n onderneming = omgewingsveranderige en die aanpassing van sy
sakebeleide sodat die onderneming kan groei en oorleef


3 tipes besigheidsomgewings: MIKRO , MARK , MAKRO


BESIGHEIDSOMGEWINGS, ELEMENTE EN UITDAGINGS:

Besigheidsomgewings:
Interne omgewing Eksterne omgewing
MARKOMGEWING MAKRO-OMGEWING
MIKRO-OMGEWING
⇨Opperasioneel ⇨Algemeen
[volle beheer deur
[beperkte beheer deur [geen beheer deur die
onderneming]
die onderneming] onderneming]
• Visie, missie, strategie • verbruikers • polities
en doelwitte van die • mededingers • ekonomies
sake-onderneming • verskaffers • maatskaplik
• Produksiefaktore / • burgerlike • tegnologies
hulpbronne samelewing • wetlik
Elemente




Elemente
• Besigheid se funksies • tussengangers • omgewing
• Bestuurstruktuur • klante / kliënte • fisies / natuurlik
• Werkomgewing • sosiokultuur &
• Kultuur demografie
• Beeld van die • internasionaal /
onderneming globaal
• institusioneel
• moeilike werknemers • mededinging • veranderinge in
• gebrek aan visie en • demografie inkomstevlakke
missie • voorraadtekort • globalisering
• gebrek aan voldoende • verandering in • politieke
Uitdagings




Uitdagings




bestuursvaardighede verbruikers se veranderinge
• vakbonde voorkeure en • onlangse wetgewing
• stalkings en gewoontes • arbeidsbeperkings
sloerstalkings • psigografika • sosio-ekonomiese
kwessies
• inflasie en
rentekoerse
Besigheid het volledige Besigheid het geen beheer nie, maar die bestuur
beheer kan beheerfaktore beïnvloed




2 © Noted Summaries [Graad 12 Besigheidstudies] www.notedsummaries.co.za

,MIKRO-OMGEWING (BESIGHEIDSPROSESSE):
BEHEER OOR DIE MIKRO-OMGEWING:

(bestuur – volle beheer)

Oogmerke van interne beheerstelsels:

f ( bestuur ) = watter mate die doelwitte van die sakeonderneming bereik word +
volgens ‘n aksie plan
f verseker dat betroubare finansiële state voorberei word
f kontroleer of al die sakebedreiwighede voldoen aan al die toepaslike wette en
regulasies



Mikro-omgewing ontleed ⇨ fokus op die interne besigheidsfunksies.

→ Omgewingsondersoek  interne departemente/funksies
→ SSGB-analise (slegs S en S) interne departemente/funksies
→ Brongebaseerde ontleding  tasbare en nie-tasbare bronne beskikbaar binne die
onderneming + aangewend
→ Waardeketting-ontleding waarde wat geskep word (of nie) a.g.v. ‘n reeks aktiwiteite
wat op mekaar volg



UITDAGINGS IN DIE MIKRO-OMGEWING

DOELWITTE VORME VAN EIENAARSKAP
→ verband hou met die veranderinge in die → eienaars = druk op die bestuur uitoefen
mark- en makro-omgewing om van taktiek te verander
→ nie die nodige visie om vernuwing in te → bydra tot die sukses of mislukking van
bring / missie maatskaplike die onderneming
verantwoordelikheid uitsluit = ondergang


ORGANISASIESTRUKTUUR BESTUURFILOSOFIE + BESTUURSTYL
→ bepaal hoe ‘n sake onderneming bestuur = bepaal hoe doeltreffend sake gedoen
word word
→ gebrek aan voldoende → Gemeenskaplike waardes
bestuursvaardighede om uitdagings aan → Oortuigings
te pak = vroeg geidentifiseer → Sosiale gebruike
KEUSE + BENUTTING VAN HULPBRONNE WERKNEMERS [KUNDIGHEID]
→ verandering in hulpbronne = een of ander → uitdaging om die regte personeel in diens
verandering in die interne omgewing te neem + sorg dat hulle gemotiveerd
→ uitdaging = skepping van stelsels en bly
prosedures binne die onderneming om die → bestuur = opleiding oor hoe om
benutting, oorsprong, berging en veeleisende werknemers te behandel,
verspreiding van hulpbronne met vakbonde te onderhandel &
doeltreffend te bestuur nywerheidsoptredes (stalkings of
sloerstalings)




3 © Noted Summaries [Graad 12 Besigheidstudies] www.notedsummaries.co.za

, Menslike
8 BESIGHEIDSFUNKSIES:
hulpbronne


AANKOOPFUNKSIE: Administrasie

Produksie
ROL : Aankoop van goedere en dienste wat deur alle departemente
van die sake-onderneming / besigheid gebruik en benodig word Aankope
(produksie) om die finale / klaarprodukte te vervaardig / dienste te
verskaf [regte voorraad/grondstowwe op die regte plek en tyd + Finansies

REGTE GEHALTE] > geen aankope = geen produksie = geen wins
Openbaar
→ Bestel + verkry grondstowwe betyds
Bemarking
→ Hou aankope binne die begroting
→ Maak seker daar is genoeg voorraad, maar nie te veel
Algemene
→ Koop goedere aan wat besigheid benodig
bestuur
→ Koop verpakkingsmateriaal
→ Aankoop van al die grondstowwe en eindproduksie wat ‘n besigheid nodig het om te kan
bestaan



RISIKO:

→ insette nie korrek = slegte gehalte → minderwaardige produkte
→ geld verloor as produksie vertraag a.g.v tekort aan grondstowwe [Vertragings = slete
reputasie]
→ nie teen beste prys aankoop nie = verloor besigheid geld
→ Te veel voorraad wat nie verkoop nie = verloor geld



RISIKO FAKTORE:

f POLITIEKE RISIKO’S: regering & politieke magte = “krag” om handelsooreenkomste aan
te gaan + instelling van nuwe wetgewing op bedryf van die aankope-departement
f OMGEWINGS RISIKO’S: tekort aan produksie-faktore + hulpbronne = vertraging van die
aankope-departement
f EKONOMIESE RISIKO’S: = ekonomiese depressie , verandering in wisselkoerse en invoer
kostes, inflasie en veranderings in belasting
f SOSIALE RISIKO’S: kopers se “sosiale tendense” + modes verander = drasties nuwe
voorraad aankoop & “ou” voorraad ontslae te raak
f TEGNOLOGIESE RISIKO’S: tegnologie en sisteme verander oor die tyd [verouder]
f VOORRAAD RISIKO’S: konstant voorraadvlakke dop > verouderde voorraad = verlies in
wins ⇨ geen geld om nuwe voorraad aan te koop nie [impak op aankope-departement]
f MAG VAN VERSKAFFER RISIKO’S: verskaffers het die mag van die hoeveelheid en prys
van ons aankope en of dit ons “behoeftes” kan bevredig in terme van wat ons nodig
het vir die verbruikers.



drie tipes aankope

→ Goedere aangekoop vir eie gebruik
→ Goedere aangekoop vir her-verkoop
→ Goedere aangekoop vir prosessering / vervaardiging



4 © Noted Summaries [Graad 12 Besigheidstudies] www.notedsummaries.co.za

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller notedx19. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $10.90. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

51662 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 15 years now

Start selling
$10.90  7x  sold
  • (3)
Add to cart
Added