100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Other

Education Systems VGLO612 Assessering 2(Afrikaans)

Rating
-
Sold
-
Pages
10
Uploaded on
17-10-2021
Written in
2016/2017

This document consists of Assignment 2.

Institution
Course

Content preview

1

,Inhoudsopgawe
1. Inleiding...............................................................................................................................................1
2. Demografiese neigings.........................................................................................................................1
2.1 Internasionale demografiese neigings...............................................................................................1
2.2 Suid Afrika se demografiese neigings.................................................................................................2
2.3 Die invloed van die demografie van Suid Afrika op onderwys...........................................................2
3. Ekonomiese neigings...........................................................................................................................3
3.1 Internasionale ekonomiese neigings..................................................................................................3
3.2 Suid Afrikaanse ekonomiese neigings................................................................................................3
3.3 Die invloed van die ekonomie van Suid Afrika op onderwys.............................................................4
4. Tegnologiese neigings..........................................................................................................................4
4.1 Internasionale tegniese neigings.......................................................................................................4
4.2 Suid Afrikaanse tegnologiese neigings...............................................................................................5
4.3 Die invloed van die tegnologie van Suid Afrika op onderwys............................................................6
5. Opsomming.........................................................................................................................................6
6. Bronnelys.............................................................................................................................................7

, 1. Inleiding
In hierdie assessering gaan daar op drie spesifieke neigings gefokus word en watter invloed dit
op globale, nasionale en in die onderwys het. Hierdie drie neigings wat bespreek gaan word, is
demografies, ekonomies en tegnologies. Die noue verband tussen hierdie neigings gaan in
detail bespreek word en voorbeelde gaan by elk verskaf word. Die invloed wat elk op onderwys
het gaan bespreek word.

2. Demografiese neigings
2.1 Internasionale demografiese neigings
Met die beperkte hulpbronne wat op die Aarde is, sal ‘n mens glo dat daar ‘n afname in getalle
is, omdat die hulpbronne teen ‘n eksponensiële koers opraak. Hierdie is ongelukkig nie die
waarheid nie, wanneer daar na statistiek gekyk word, is dit duidelik dat daar geen afname in
getalle van mense op planeet Aarde is nie. Die statistiek wat wel baie kommerwekkend is, is dat
die meeste mense op Aarde, woon in ontwikkelende lande, sodanig is dit ook in daardie lande
waar mense in ‘n groot mate toeneem.

Daar word geprojekteer dat in die jaar 2050 ‘n totaal van 9 biljoen mense sal wees, hierdie is ‘n
toename van 50 miljoen mense per jaar (Global demographic trends, 2011). Ontwikkelende
lande het ‘n groeikoers wat hoër as die gemiddelde groeikoers van die wêreld is. Die feit dat
daar so ‘n geweldige groei van mense taamlik skielik gebeur het, beteken dat dit geweldige
impakte sal hê. Wanneer daar na die verskillende stadiums van ‘n mense se lewe gekyk word,
gepaard met die gemiddelde ouderdom wat mense bereik, sal daar ‘n ophoping wees.

Die gemiddelde ouderdom wat mense bereik is 67,2 jaar oud (Calculators and Weights, 2004).
Hierdie is slegs ‘n gemiddeld en dit verskil geweldig tussen lande. In Japan wat ‘n ontwikkelde
land is, is die gemiddelde ouderdom 82,6 jaar oud. Om in ag te neem dat dit slegs ‘n gemiddeld
is, is dit klaarblyklik dat die geweldsyfer in Japan ook relatief laag is. ‘n Land soos Noord Korea
het ‘n gemiddelde ouderdom van 67,3 het, wat amper die gemiddeld is, is ‘n land wat se
geweldsyfer aan die toeneem is. Nigerië het ‘n gemiddelde ouderdom van 46,9. Hierdie is ‘n
voorbeeld van ‘n ontwikkelende land met ‘n geweldige hoë geweldsyfer. Daar is ‘n definitiewe
trend wat gesien kan word en dit is dat lande in Afrika en Suid Amerika, ‘n geweldige lae
ouderdomsgemiddeldsyfer het.

Geweldsyfer: 0-20 = baie laag, 20-40 laag, 20-60 gemiddeld, 60-80 hoog, 80-100 baie hoog
(Crime, 2009). Volgens Crime (2009), het Japan ‘n geweldsyfer van 19.98, Noord Korea, 55.56
en Nigerië, 72,97. Alhoewel geweld nie al die faktore beslaan nie, is dit ‘n belangrike faktor om
in gedagte te hou.

Die gemiddelde groeikoers is 1.13% per jaar (Junuxx and Commons, 2056). Japan het ‘n
gemiddelde groeikoers van 0.60, Noord Korea het ‘n groeikoers van 1.00 en Nigerië het ‘n
groeikoers van 4.00. Wanneer na hierdie statistiek gekyk word, is dit klaarblyklik dat

1

Written for

Institution
Course

Document information

Uploaded on
October 17, 2021
Number of pages
10
Written in
2016/2017
Type
OTHER
Person
Unknown

Subjects

$6.12
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
jandrgerber

Also available in package deal

Get to know the seller

Seller avatar
jandrgerber TEFL
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
-
Member since
5 year
Number of followers
0
Documents
9
Last sold
-

0.0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Trending documents

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions