Ons opsomming vir Graad 12 is 'n gestruktureerde en visueel aantreklike bron wat ontwikkel is deur die gebruik van die Via Afrika Graad 12 handboek. Elke hoofstuk word gekenmerk deur 'n unieke kleur, wat die leeservaring verbeter en die inhoud maklik identifiseerbaar maak. Ons het ook 'n handige wo...
, Onderwerp 01 : Klimaat en weer
EENHEID 01 : MIDDELBREEDTESIKLONE
Woordelys
Term Definisie
Die oordragsone tussen lugmassas met ’n opvallende verskil in temperatuur
Front
en humiditeit oor ’n relatiewe kort afstand van 50 tot 100 km.
Siklone Laagdrukstelsels, word ook soms depressies genoem.
Siklogenese Die ontwikkeling of versterking van sikloniese sirkulasie in die atmosfeer.
UTC word soms met die letter Z geskryf, wat na die sonebeskrywing van zero
Zulu tyd
uur verwys.
Wat is die algemene kenmerke van middelbreedtesiklone?
• Middelbreedtesiklone: laagdrukstelsels met warm en koue lugmassas.
• Winde roteer kloksgewys Suidelike Halfrond, antikloksgewys Noordelike Halfrond.
• Deursnee: 1 000 tot 4 000 km.
• Impakteer Suid-Afrika sterk in winter, koue fronte en reën.
• In somer beweeg dit suidwaarts.
• Intensiteit wissel van matig tot sterk storm.
• Siklogenese: wanbalans in energie polêre en tropiese streke.
Waar vorm middelbreedtesiklone?
• Middelbreedtesiklone kom voor tussen 30° en 60° noord en suid van die ewenaar.
• Hulle volg bepaalde roetes van wes na oos in die westewinde.
• Soms ontstaan 'n reeks fronte in 'n familie fronte.
• In die Suidelike Halfrond is die oudste frontstelsel die verste suidoos.
• Elke daaropvolgende jonger front is effens verder noord en wes.
• Die frontsone kan 50 tot 100 km wyd wees.
Watter toestande is nodig vir die vorming van middelbreedtesiklone?
• Middelbreedtesikloon is 'n groot spiraal lug teen die poolfront.
• Kontak van twee groot hoogdrukstelsels op die poolfront.
• Warm, vogtige lugmassa in subtropiese hoogdruk.
• Koue, droë lugmassa in polêre hoogdruk.
• Lugdruk konvergeer vanuit teenoorgestelde rigtings by die poolfront.
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller skoolnotas. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $9.37. You're not tied to anything after your purchase.