, Inhoudsopgawe
Onderwerp 1 : Selfontwikkeling in die samelewing .................................................................... 2
Eenheid 1 : Selfbeeldvorming en selfmotivering (Kwartaal 1) ...................................................... 2
Eenheid 4 : Seksualiteit (Kwartaal 1) ............................................................................................ 4
Eenheid 7 : Verhoudings en vriendskappe (Kwartaal 1) ............................................................... 6
Onderwerp 2 : Loopbane, loopbaankeuses en studievaardighede ........................................... 7
Eenheid 9 : Leerstyle (Kwartaal 1) ............................................................................................... 7
Eenheid 1 : Jou eie leerstyl (Kwartaal 2) ...................................................................................... 8
Eenheid 3 : Ses loopbaankategorieë (Kwartaal 2) ....................................................................... 9
Eenheid 4 : Werk en Suid-Afrika se maatskaplike en ekonomiese behoeftes (Kwartaal 2) ........ 11
Eenheid 1 : Skoolvakke, belangstellings en vermoëns (Kwartaal 3) .......................................... 12
Eenheid 2 : Die besluitnemingsproses (Kwartaal 3) ................................................................... 13
Onderwerp 3 : Gesondheid, sosiale en omgewingsverantwoordelikheid............................... 14
Eenheid 6 : Samelewingsfaktore wat tot dwelmmisbruik bydra (Kwartaal 2) .............................. 14
Eenheid 7 : Gevolge van dwelmmisbruik (Kwartaal 2) ............................................................... 15
Eenheid 5 : Omgewingsgesondheid (Kwartaal 3)....................................................................... 17
Eenheid 8 : MIV en VIGS (Kwartaal 3) ....................................................................................... 21
Onderwerp 4 : Demokrasie en menseregte ............................................................................... 23
Eenheid 10 : Nasiebou (Kwartaal 3) ........................................................................................... 23
Eenheid 1 : Menseregteskending (Kwartaal 4) ........................................................................... 24
Eenheid 2 : Geslagsgelykheid (Kwartaal 4) ................................................................................ 25
Eenheid 5 : Kulturele diversiteit in Suid-Afrika (Kwartaal 4)........................................................ 26
Eenheid 6 : Godsdiens se bydrae tot maatskaplike ontwikkeling (Kwartaal 4) ........................... 27
1
, Onderwerp 1 : Selfontwikkeling in die samelewing
EENHEID 1 : SELFBEELDVORMING EN SELFMOTIVERING (KWARTAAL 1)
Woordelys
Term Definisie
Selfbeeld Hoe jy jouself sien en hoe jy oor jouself voel.
Om in jou vermoëns te glo en geïnspireerd te wees om dinge te doen wat jou
Selfmotivering
interesseer.
Eiewaarde Selfrespek en vertroue in jou vermoëns.
Vermoëns, eienskappe of talente wat vir toekomstige sukses ontwikkel kan
Potensiaal
word.
Bekwaam Om die vermoë en kennis te hê om iets te doen.
Uitdagings Dinge wat jou innerlike krag en vermoëns toets.
Amputasie ’n Operasie wat deur ’n dokter gedoen word om ’n arm of been af te sny.
Beperking Iets wat keer dat ’n doel bereik word.
Jy is ’n vermenging van
• Wat jy van jou ouers geërf het.
• Die invloed van vriende en familie.
• Die omgewing waarbinne jy grootword.
• Die samelewing waarbinne jy leef.
Invloede op selfbeeldvorming en selfmotivering
Gesin
• ’n Kind wat versorg en geliefd voel as hy grootword, word gewoonlik self ’n liefdevolle en
sorgsame grootmens.
Vriende en portuurgroepe
• As mense daarvan hou om tyd saam met jou deur te bring en met jou saamstem, kan dit ’n
positiewe invloed op jou selfbeeld hê.
Omgewing
• Jou omgewing is die agtergrond of omgewing waarbinne jy leef.
• As jy gelukkig en veilig voel in jou omgewing, kan dit jou selfbeeld positief beïnvloed.
Gemeenskap
• Jou gemeenskap is die mense wat jou samelewing vorm.
• Hulle beeld van jou kan jou selfbeeld beïnvloed.
• Vergelykings daarmee kan ’n negatiewe invloed op ons selfbeeld hê.
2
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller skoolnotas. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $5.48. You're not tied to anything after your purchase.