ONDERWERP 1 – Invloede en uitdagings van besigheids-omgewing
Terme Definisies
Praktyk om in ekonomiese terme of diensvoorwaardes
NEPOTISME gunstigheid teenoor familielid of vriend te toon.
INSTITUSIONELE Privaat – openbare vennootskappe wat gevorm word tussen
regering en private onderneming.
OMGEWING
KOMPONENTE VAN OMGEWINGS
MIKRO- MARK-OMGEWING MAKRO-
OMGEWING OMGEWING
Besigheidsmissie Kliënte/Kopers - finale verbruikers Fisiese / Natuurlike
en doelstellings van produk/diens. omgewing
Bestuurstruktuur Verskaffers en fabrieke van Ekonomiese
Bronne & kultuur goedere & dienste in wat besighede omgewing
deur bestuur koop om onderneming te bedryf. Sosiale omgewing
beheer Tussengangers/Agente help om Tegnologiese
produkte aan verbruikers te omgewing
verkoop en versprei. Wetlike omgewing
Mededingers dieselfde Politieke omgewing
produkte/dienste verkoop Internasionale
Reguleerder – persoon/ organisasie omgewing
met amptelike mag om aktiwiteit te Institusionele
beheer en seker maak dat dit op omgewing
bevredigende manier gedoen word.
Reguleerder help om reëls opstel
Strategiese bondgenote – 2 of
meer besighede wat saamwerk om
hul in staat te stel om kundigheid
van ander onderneming te bekom.
Vakbonde –
werknemersorganisasies wat gemik
is om arbeidsomstandighede van
arbeidsmag te verbeter.
Maniere waarop ondernemings by makro-omgewing betrokke raak
Verskaffers beïnvloed deur dat hul langtermynkontrakte onderteken.
Skep van nuwe gebruike vir produk deur nuwe kliënte te vind.
Dra kennis van owerheidsregulasies en werking daarvan.
Vermindering van impak van besigheid op omgewing.
Werk binne Wet om kontrakte op te stel.
, Voordele aan betrokkenheid by makro-omgewing
Besigheid kan toekomstige gebeure, bedreigings en geleenthede meer akkuraat
voorspel.
Onderneming kan bydra tot gesonder, kundiger en produktiewer arbeidsmag.
Natuurlike hulpbronne beskerm en op volhoubare manier aan behoeftes van verbruiker
voldoen.
Verminder industriële konflik en verhoog produktiwiteit.
Onderneming kan saak wat samelewing bekommer, akkuraat bevorder.
Onderneming kan kundigheid en hulpbronne bydra wat openbare mening beïnvloed =
UITDAGINGS VAN BESIGHEIDSOMGEWINGS
Uitdagings van die mikro-omgewing
Moeilike werknemers Gebrek aan voldoende bestuursvaardighede
Gebrek aan visie en missie Vaardigheidstekorte onder werknemers
Afwesigheid van werknemers Hoë werknemersomset
Vakbonde
Stakings en sloerstakings
Beïnvloed onderneming negatief, omdat dit nie aan verwagte eenhede van produksie
voldoen nie.
STAKING SLOERSTAKING
Tydelike kollektiewe weiering van Werknemers gaan voort
werknemers om te werk. met werk, maar teen stadiger tempo as
normaal.
Gesamentlike, georganiseerde staking van Werknemers beoog om produksie
werk deur werknemers om werkgewers te te ontwrig.
dwing om eise te aanvaar.
Werkers sal nie afgedank word as hulle Werkers wat aan sloerstaking
aan beskermde staking deelneem nie. deelneem, word gestraf, soms afgedank
Uitdagings in markomgewing
Mededinging Tekort aan voorraad
Veranderinge in verbruikers se voorkeure Demografie en psigografika
Sosio-kulturele faktore
Maniere waarop ondernemings mededinging in die mark kan oorko,
Bied meer persoonlike dienste deur te reageer op behoeftes van kliënt.
Bied laekoste-ekstras soos verbeterde afslag / lojaliteitskemas
, Laer pryse as van ander ondernemings.
Tred te hou met ontwikkeling in sakesektor, na verbruikersneigings / belegging in nuwe
tegnologie.
Verbetering van klantediens en hulle gelukkig te hou.
Uitdagings in die makro-omgewing
Verandering in inkomstevlakke
Faktore soos werkloosheid / hoë rentekoers kan verbruikers met minder besteebare
inkomste laat.
Politieke veranderinge
Verandering in regering veroorsaak politieke onstabiliteit en potensiële beleggers
afskrik.
Hedendaagse wetgewing
Regering het Nasionale Kredietwet en Verbruikersbeskermingswet ingestel om
ondernemings en kliënte te beskerm.
Arbeidsbeperkings
Wette is ingestel wat beperkings op arbeidspraktyke vir ondernemings oplê.
Beperkings is uitdaging vir ondernemings wat regte kandidaat vir pos moet kry.
Mikrolening - voorsiening van klein lenings aan mense wat nie krediet by banke kan kry nie.
Mikro-uitleen plaas ondernemings onder druk omdat hull klein ondernemings wil
ondersteun, maar is groot risiko omdat baie misluk en nie skuld terugbetaal nie.
Globalisering - uitruil van produkte / dienste / kapitaal en arbeid oor grense/lande.
Tariewe/Invoerbelasting – wat aan regering betaal word. Verhoog prys van godere en
minder mededingend vir plaaslike vervaardigers maak.
Subsidies – deur regering gegee aan plaaslike vervaardiger wat goedere goedkoper en
mededingender as die van invoerders maak
Sosiale waardes en demografie
Sosio-ekonomiese kwessies
Voorbeelde van hedendaagse wetgewing
Nasionale Kredietwet - Ondernemings en verbruikers te beskerm teen nalatige
kredietpraktyke wat verbruikers se skuld te veel maak.
, Wet op Verbruikersbeskerming - Bevorder sosiale & ekonomiese welvaart van verbruikers
in Suid-Afrika.
Wet op Gelyke Indiensneming - Ingestel om onbillike diskriminasie in onderneming teen
ras, kleur, ouderdom, geslag, godsdiens of gestremdheid uit te skakel.
Wet op Breëbasis- Swart Ekonomiese Bemagtiging - Verseker dat voorheen benadeelde
mense aan ekonomie deelneem.
Wet op Basiese Diensvoorwaardes - Handel oor grondwetlike regte in werkplek deur
kwessies soos werkure /verlof/dienskontrakte in onderneming aan te spreek.
Wet op Arbeidsverhoudinge - Handel oor arbeidsgeregtigheid en om gesonde
bedryfsverhoudinge tussen werkgewers en werknemers in onderneming te bewerkstellig
Wet op Vaardigheidsontwikkeling - Hoofdoel van wet is om vaardighede van alle mense in
Suid-Afrika en diegene wat in sakewêreld werksaam is, te verbeter.
Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en Siektes/COIDA
Bied vergoeding vir ongeskiktheid of dood wat veroorsaak word deur beserings of
siektes wat deur werknemers tydens diens opgedoen word.
ONDERWERP 2: AANPASSINGS BY UITDAGINGS IN SAKEOMGEWING
Maniere hoe ondernemings aanpas by uitdagings van MIKRO-omgewing
UITDAGINGS AANBEVELINGS
Moeilike werknemers hanteer deur werwings- en
induksiebeleide te hersien.
Strategieë ontwikkel om verskillende soorte persoonlikhede
Moeilike werknemers te hanteer.
Beradingsessies aanbied vir werknemers met persoonlike
probleme.
Visie hê en aan werknemers kommunikeer.
Visie en missieverklaring geïmplementeer word om interne
omgewing te vorm.
Gebrek aan visie en
Visie en missie moet gebruik van hulpbronne en optrede van
missie werknemers rig.
Waardes moet sigbaar wees in etiese standaarde en manier
waarop werknemers behandel word.
Bestuurder moet vaardig wees in tegniese aspekte van werk
en in hantering van werknemers.
Onvoldoende
Bestuurders benodig goeie interpersoonlike en
bestuursvaardighede konflikoplossingsvaardighede.
Bestuurders moet bestuurs- en leierskapskursesse bywoon.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller timonemanders4830. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $5.42. You're not tied to anything after your purchase.