In lyn met KABV / CAPS dokument.
(Hulpbronne geraadpleeg: LW 3-in-1, X-kit Presteer en Ace it)
Beskryf Geskiedenis van lewe op Aarde, fossielbewyse; kambriese ontploffing; massa uitsterwings; fossielrekords; ideale toestande vir fossilering; vorming van fossiele.
Met onstaan van die aarde, was suurstofvlakke (O2) laag.
Lewensvorme anaërobies gerespireer (nie O2 nodig gehad nie).
Bakterieë ontstaan, wat hul eie voedsel kon vervaardig. CO2 is gebruik en O2 is
vrygestel.
O2-vlakke het begin toeneem en organismes ontstaan wat van O2 afhanklik is
(aërobiese organismes)
Toename in O2-vlakke het tot ‘n toename in lewende organismes gelei.
2. Klimaatsverandering
Ystydperke is lang geologiese tydperke van drastiese temperatuurverlaging van die
aardoppervlak en atmosfeer.
Vergletsering vind plaas deurdat groot plate ys weens afkoeling ontstaan.
Het lewe op aarde beïnvloed deur uitsterwing en herverspreiding van spesies
3. Geologiese gebeurtenisse
Kontinente was versmelt om een, Pangaea, te vorm – het opgebreek in twee
kontinente = Laurasië in die noorde, en Gondwanaland in die suide – kontinente
verder verbrokkel tot kontinente wat ons vandag ken.
A.g.v. kontinentale drywing het klimaat en habitatte verander/vernietig.
Deur biografie is beywse gevind dat kontinente voorheen versmelt was.
Biografie = studie van die verspreiding van huidige en uitgestorwe plant- en
dierspesies in bepaalde geografiese streke op aarde.
Voorbeeld – loopvoëls op verskillende kontinente – volstruis in Afrika; emoe in
Australië; nandoe in Suid-Amerika; uitgestorwe moa van Nieu-Seeland.
Fossielbewyse:
Fossiele = volledige organismes of oorblyfsels, afdrukke of spore van organismes wat
in gesteentes gepreserveer is.
Paleontologie = studie van plant- en dierspresies.
Palenteoloog = wetenskaplike wat fossiele bestudeer.
14
GEOLOGIESE TYDSKAAL –
Wetenskaplikes skat aarde se ouderdom op ongeveer 4,6 biljoen jaar.
Geoloë verdeel geskiedenis van aardee in geologiese tydperke.
Doel = om ‘n tydlyn van lewe op aarde voor te stel.
Tydperke word ingedeel volgens ouderdom van fossiele wat ontdek is.
ERA PERIODE (MJG) PLANTE EN DIERE
Kwaternêr Moderne mense
2 Moderne soogdierspesies
Uitsterf van groot soogdiere (mammoete)
Senosoïkum
Tersiêr Eerste vroeë mensagtiges
65 Voëls, soogdiere en insekte
Juras Dinosourusse
Mesosoïkum 190 – 140 Eerste voëls
Trias Eerste dinosourusse
250 – 190 Eerste soogdiere
Gimnosperme (broodbome)
Perm Toename in reptiele
280 – 250 Afname in amfibieë
Gimnosperme
Karboon Toename in amfibieë
Paleonsoïkum 345 – 280 Eerste reptiele
Varings oorheers
Devoon Eerste amfibieë
400 – 345
15
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller melissavanwyk. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $4.45. You're not tied to anything after your purchase.