100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary prys- en verspreidingsbeleide $2.84   Add to cart

Summary

Summary prys- en verspreidingsbeleide

 8 views  0 purchase
  • Course
  • Institution
  • Book

afrikaanse besigheidstudie opsommings

Preview 2 out of 6  pages

  • Yes
  • November 4, 2021
  • 6
  • 2021/2022
  • Summary
  • 200
avatar-seller
BEMARKINGSAKT’e EN
KONSEPTE
PRYS- EN VERSPREIDINGSBELEID

PRYSBELEID
Betekenis van prys
• Verwys na die hoeveelheid geld wat die koper moet betaal om die voordele vd produk
te ervaar.
• Prysbeleid spesifiseer wat en hoe die onderneming die prysbepaling van sy produk sal
bereken.
Belangrikheid van prysbepaling
• Prysproses moet buigsaamheid/afslag/toelae oorweeg.
• Pryse beïnvloed die aantal produkte wat ‘n onderneming kan verkoop, wat weer die
winsgewendheid beïnvloed.
• Die prys v ‘n produk kan die verbruiker se houding teenoor die produk of handelsmerk
beïnvloed.
• As die prys te hoog is, kan minder verbruikers die produk koop.
• As die prys te laag is, kan verbruikers die produk as slegte gehalte beskou.
• Prysbeleid moet verduidelik wanneer en aan wie die afslag toegestaan sal word.
• Die prys v ‘n produk moet voorsiening maak vir vervoerkoste en BTW.
• Lae verkope lei tot onopgehoopte voorraad wat gestoor moet word en die koste vd
vervaardiging daarvan word nie terugbetaal nie.

PRYSTEGNIEKE
Koste-gebaseerde pryse
• Behels die bepaling vd prys v ‘n produk direk op die koste daarvan.
• Die onderneming bereken die koste vd vervaardiging van 1 eenheid vd produk
(eenheidskoste) en voeg dan die standaardopslag by om die prys te verkry.
• Koste van produksie en aanbod word bereken en ‘n toepaslike winsmarge word
bygevoeg om die verkoopprys te bepaal.
Winsopslag pryse
• Persentasie.
• Persentasie word bereken uit die koste per eenheid.
Klantgebaseerde pryse

, • Wanneer ondernemings seker teikens stel om te bereik.
• Ogv wat die onderneming glo, klante is bereid om te betaal.
• Die persepsie vd produk wat dit wil skep in die gedagtes vd klante.
Mededingingsgebaseerdepryse
• Stel sy prys vas ogv wat mededingers klante hef.
• Hierdie benadering word ook heersende koers pryse of mededingende pryse genoem.
• Hoe meer mededingend die mark is, hoe laer sal die pryse wees.
• As die prys op ‘n hoër vlak as by mededingers vasgestel is, moet die verbruiker
oortuig wees dat die produk beter is itv kwaliteit en bruikbaarheid.
Promosiepryse
• Besighede bied uitverkopings om klante te lok.
• Dit word gebruik wanneer die prys vir ‘n kort rukkie verlaag word.
• Op sekere tye vd jaar kan die seisoenreekse of ou voorraad teen afslagpryse verkoop
word.
• Bv “koop een kry een gratis”
Penetrasie pryse
• Produkte word teen lae pryse verkoop om verbruikers te lok wanneer die produk aan
die mark bekendgestel word.
• Doel is om die klante te oortuig om die produk te koop.
• Sodra die inleidende aanbod verby is word die prys verhoog.
• Word gereeld vir nuwe produkte gebruik en is nie ‘n winsgewende
langtermynbemarkingstrategie nie.
Sielkundige pryse
• Hierdie word gebruik wanneer die onderneming wil hê dat die verbruiker op
emosionele basis eerder as op ‘n rasionale manier moet reageer.
• Word gebruik om die indruk te skep dat ‘n item goedkoper is as wat dit regtig is.
• Bv ‘n CD-speler kos R699 ipv R700.
• Verbruikers plaas die produk in die R600 klas eerder R700 klas.
Lokaaspryse
• Pryse word gewoonlik laer gestel as die kosprys vd artikels om klante te lok.
• Word gebruik om klante na ‘n winkel te lok om die produk en ander items te koop.
Prys afskepping
• Pryse verbonde aan ‘n nuwe innoverende produk wat as uniek en gesog beskou word.
• Hoër pryse word gehef om die vraag te toets.
• Daar is verbruikers wat bereid is om hoër pryse te betaal, omdat sulke uitvindings
prestige-waarde het.
• Namate die produk gewild raak, word die prys vd produk verlaag.
• Prys afskepping kan op kort termyn suksesvol en winsgewend wees.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller quinnerossouw. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $2.84. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

67474 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$2.84
  • (0)
  Add to cart