Graad 8 EBW Entrepreneurskap
Verskillende vlakke van bestuur
✓ Vir ‘n groot besigheid om goeie winste te maak en goed
bestuur te word, kan daar nie net een bestuurder in beheer
van die besigheid wees nie.
✓ Vir ‘n besigheid om doeltreffend bestuur te word, moet daar
bestuurders in werk gestel word om die besigheid
doeltreffend te beheer.
✓ Kyk byvoorbeeld na die bestuur van ‘n land. Daar is ‘n
president, premiers, minister en dan verder word dit verdeel
in provinsies wat hulle premiers het ens.
✓ Net soos ‘n land bestuur word, word ‘n besigheid ook bestuur.
Vlak Beskrywing Prent
Topvlak- ✓ Bestuur die hele
bestuur besigheid.
✓ Hulle omskryf die
visie en missie van
die besigheid.
✓ Voorbeelde van die
is die eienaar, CEO,
CFO ens.
Middelvlak- ✓ Hulle is bestuurders.
bestuur ✓ Hulle beheer takke.
✓ Hulle rapporteer
aan topvlakbestuur.
✓ Voorbeelde van die
is takbestuurders
en areabestuurders
Laervlak- ✓ Werk direk met die
bestuur werkers.
✓ Hulle hou toesig oor
die werkers.
✓ Hulle doen
administratiewe
funksies.
✓ Voorbeelde van die
is vloerbestuurders
en voormanne.
, Graad 8 EBW Entrepreneurskap
Funksies van die verskillende vlakke van bestuur
Topvlakbestuur
✓ Gee vir hulle afdelings instruksies oor begrotings, skedules en
beleide.
✓ Voorsien dat afdelings by hulle begrotings hou.
✓ Beheer die afdelings en kyk vir samewerking.
✓ Stel middelvlak bestuurders aan.
✓ Sorg dat afdelings by hulle voorgeskrewe beleide hou.
✓ Verantwoordelik om aandeelhouers te bevredig indien daar is.
✓ Stel hoof strategieë op.
✓ Stel leiding op aan afdelings.
✓ Verantwoordelik vir alles wat in die onderneming gebeur.
✓ Stel ‘n voorbeeld vir middelbestuurders.
Middelvlakbestuur
✓ Voer topvlakbestuur se instruksies uit oor beleide en
strategieë.
✓ Maak seker vir die optimale funksionering van
laevlakbestuur.
✓ Verskaf inligting aan topvlakbestuur oor die onderneming.
✓ Verduidelik beleide aand laevlakbestuur sodat hulle dit
verstaan en kan uitvoer.
✓ Maak seker dat alle afdelings funksioneer en almal na
dieselfde doelwit toe werk.
✓ Lei laevlakbestuurders op.
✓ Beplan wat in afdelings moet gebeur.
✓ Stel ‘n voorbeeld vir laevlakbestuurders.
Laevlakbestuur
✓ Gee instruksies en leiding aan werkers.
✓ Maak seker dat werkers hulle teikens behaal.
✓ Lei werkers op.
✓ Voorsien dissipline onder werknemers.
✓ Verseker gehalte.
✓ Gee inligting aan middelvlakbestuur.
✓ Los werkers se probleme op.
✓ Kommunikeer met werkers om ‘n verhouding te handhaaf.
✓ Toeken werk aan werkers.
✓ Voorsien toerusting aan werkers om hulle werk suksesvol te
voltooi.