Die Graad 11 Besigheidstudies Notastel is 'n noodsaaklike hulpmiddel vir enige student wat besigheidstudies in graad 11 studeer. Dit dek die hele IEB- en DBE-sillabus volgens ATPS, wat 'n omvattende en volledige leerervaring bied. Die notastel is ontwerp vir vinnige leer en hersiening, wat dit die ...
, sakeomgewing = interne en eksterne elemente en die eksterne omgewing van
die ondernemings wat die werking daarvan beïnvloed
sukses van ‘n onderneming = omgewingsveranderige en die aanpassing van sy
sakebeleide sodat die onderneming kan groei en oorleef
3 tipes besigheidsomgewings: MIKRO , MARK , MAKRO
BESIGHEIDSOMGEWINGS, ELEMENTE EN UITDAGINGS:
Besigheidsomgewings:
Interne omgewing Eksterne omgewing
MARKOMGEWING MAKRO-OMGEWING
MIKRO-OMGEWING
⇨Opperasioneel ⇨Algemeen
[volle beheer deur
[beperkte beheer deur [geen beheer deur die
onderneming]
die onderneming] onderneming]
• Visie, missie, strategie • verbruikers • polities
en doelwitte van die • mededingers • ekonomies
sake-onderneming • verskaffers • maatskaplik
• Produksiefaktore / • burgerlike • tegnologies
hulpbronne samelewing • wetlik
Elemente
Elemente
• Besigheid se funksies • tussengangers • omgewing
• Bestuurstruktuur • klante / kliënte • fisies / natuurlik
• Werkomgewing • sosiokultuur &
• Kultuur demografie
• Beeld van die • internasionaal /
onderneming globaal
• institusioneel
• moeilike werknemers • mededinging • veranderinge in
• gebrek aan visie en • demografie inkomstevlakke
missie • voorraadtekort • globalisering
• gebrek aan voldoende • verandering in • politieke
bestuursvaardighede verbruikers se veranderinge
Uitdagings
Uitdagings
• vakbonde voorkeure en • onlangse
• stalkings en gewoontes wetgewing
sloerstalkings • psigografika • arbeidsbeperkings
• sosio-ekonomiese
kwessies
• inflasie en
rentekoerse
Besigheid het volledige Besigheid het geen beheer nie, maar die bestuur
beheer kan beheerfaktore beïnvloed
DOEL: DEFINISIE [OMGEWINGSONTLEDING] :
⇨proses waar inligting oor moontlike huidige en
→ besigheid gereed [pro-aktief]
toekomstige gebeure wat die prestasie van die
vir toekomstige ontwikkelinge
besigheid kan beïnvloed, versamel word
in die eksterne sowel as die
interne omgewings [mikro,
mark , makro] van die onderneming > aanpassings om moontlike struikelblokke te
oorkom
→ Identifisering van moontlike uitdagings en geleenthede vir die besigheid
→ begrip van die aard van veranderinge
→ trend te hou met die tempo van veranderinge
→ bestuur > impak van besigheidsbesluite op die onderneming se volhoubaarheid en
mededingende voordeel te assesseer en verstaan.
→ [Deel van die strategiese beplanningsproses] Monitoring van die sake-omgewing om
geleenthede en bedreigings te identifiseer.
# BELANGRIKHEID?
identifiseer faktore > impak op die besigheid = bestaande planne aangepas of nuwe
planne geformuleer kan word om hierdie faktore/gebeure in berekening te bring.
PROSES
Hoewel die SSGB
(SWOT)-analise
gebruik kan word
Die onderneming sal PE²STLE is ‘n
om beide die
die makro- nuttige hulpmiddel
interne en
omgewing om hierdie
eksterne
skandeer om spesifieke
omgewings te
kwessies te geleenthede en
ontleed, word daar
identifiseer wat bedreigings in die
in die makro-
ondersoek moet makro-omgewing
omgewing slegs
word. te identifiseer.
GELEENTHEDE en
BEDREIGINGS
ondersoek.
VERSKIL TUSSEN ‘N TENDENS EN ‘N KRISIS:
KRISIS TENDENS
vinnige en onverwagse verandering veranderinge wat oor ‘n tydperk gelydelik
[nie beheer oor hierdie gebeurtenis nie] plaasvind en ons kan strategiee aanpas om
te voorsien vir hierdie veranderinge
SWOT ANALISE: DOEL : geleenthede en bedreigings in beide
Sterkpunte, Swakpunte, Geleenthede, die mark en makro-omgewing te
Bedreigings) identifiseer + Sterkpunte en swakpunte in
= nuttige instrument waarmee die interne die interne (mirko) omgewing te
EN die eksterne omgewings bekyk kan word. identifiseer (en analiseer)
Intern
[Maatskappy]
Ekstern
[Omgewing]
Die S (sterkpunte) en S (swakpunte) ⇨ INTERNE kwessies [agt besigheidsfunksies +
doeltreffendheid/mate van koördinasie tussen die funksies om die besigheid suksesvol te
maak] ⇨HET BEHEER OOR DIE KWESSIES
→ Die finansiële sterkte van die besigheid
→ Gehalte/kreatiwiteit van die bemarkingsveldtog.
→ Die sterkte van die handelsmerk en/of patente om die handelsmerk te beskerm
→ Ligging van die besigheid
→ Sindelikheid (hoe skoon dit is) van die winkel.
→ Gehalte van die produk/diens wat verkoop word.
→ Hoe mededingend is ons pryse
STERKPUNTE
= waarde toevoeg tot die prestasie van die besigheid en/of wat tot gevolg het dat die
besigheid ‘n mededingende voordeel in die mark kan verkry
→ Mededingende prys
→ Plek
o Plaas kompeterende besighede naby mekaar
o Kliënte = maklik toegang =
o Sekuriteit is NB!
o Toekomstige ontwikkelinge=
o Handelsure van winkelsentrums
→ Patentering
o Unieke produk
o wetlike eksklusiwiteit om die produk op ‘n sekere wyse te produseer
→ Geskoolde arbeidsmag
→ Besigheidskultuur
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller notedx19. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $10.63. You're not tied to anything after your purchase.