100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary 27 April 1994 - Vincent oliphant - Opsomming (analise ,vrae en antwoorde) $3.30
Add to cart

Summary

Summary 27 April 1994 - Vincent oliphant - Opsomming (analise ,vrae en antwoorde)

1 review
 2368 views  10 purchases
  • Course
  • Institution

Kort vinnige opsomming van n pragtige gedig om te leer vir jou toetse !

Last document update: 1 year ago

Preview 2 out of 8  pages

  • December 21, 2021
  • July 11, 2023
  • 8
  • 2021/2022
  • Summary
  • 200

1  review

review-writer-avatar

By: bernicevaneeden2020 • 8 months ago

avatar-seller
27 april 1994 - Vincent Oliphant




Page 1 of 8

, R ANALISE
1 uiteindelik vou ek die verlede toe *Repitisie/Herhaling: “uiteindelik” versreëls 1 en 14
Hoe lank die spreker moes wag vir hierdie oomblik word
weer beklemtoon.

*Metafoor: “vou ek die verlede toe” (versreël 1) Die verlede
word direk gelyk gestel aan die stembrief. Die stembrief
word direk gelyk gestel
aan ʼn duif wat ʼn simbool van vrede is.

* “vou” Met die toevou van die stembrief word die verlede
en Apartheid afgesluit.
*“uiteindelik” impliseer dat die spreker al lank wag vir
hierdie oomblik. (stemreg vir anderskleuriges)

*Alliterasie v en g sagte rustige klanke sluit aan by vrede
en vlerke se klank sluit aan by vrede en vlerke se klank

*Uiteindelik
➔Hul lank gewag ->Voorplasing
*Ek
➔ek spreker
➔spreker en digter is nie selfde nie(nie noodwendig
Vincent wat praat nie)
2 knyp sy vlerke tussen duim en vinger vas *Metafoor: “vou ek die verlede toe” (versreël 1) Die verlede
word direk gelyk gestel aan die
stembrief. Die stembrief word direk gelyk gestel aan ʼn duif
wat ʼn simbool van vrede is.

*v-alliterasie: hef die idee van vrede
klankmatig uit (sagte klank).

*sy vlerke
➔verlede vergelyk met voetjie
➔vlerke geknyp en gedruk
3 tot hy veilig deur n gleuf in die *Gleuf = in stembus.
geskiedenis glip *Die g-alliterasie: beklemtoon ʼn verlede
van wrywing/konflik (growwe klank).
*Hy -Die stembrief
*gleuf
→Figuurlik: die stembus se gleuf
→Letterlik: tydgleuf (sekere tydperk in geskidenis)

4 en agterkant *Stembrief neem die spreker na beter toekoms (anderkant).
*Die kort versreël beklemtoon dat onderdruktes nou aan
anderkant van Apartheid staan.
5 wonderbaarlik *Alleenplasing: beklemtoon die ongelooflike emosie van
blydskap - om vry van Apartheid te wees.
6 vry *Alleenplasing: beklemtoon dat vryheid vir sprekers
belangrike is./beklemtoon die prestasie bereik.




Page 2 of 8

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller LeafyNotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $3.30. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

48072 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 15 years now

Start selling
$3.30  10x  sold
  • (1)
Add to cart
Added