100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Besigheidsbedrywighede Graad 12 $2.81
Add to cart

Summary

Summary Besigheidsbedrywighede Graad 12

1 review
 141 views  1 purchase
  • Course
  • Institution

Besigheidstudies: Besigheidsbedrywighede Gr12 1. Gehalte van Prestasie 2. Menslike hulpbron funksie

Preview 2 out of 12  pages

  • January 3, 2022
  • 12
  • 2021/2022
  • Summary
  • 200

1  review

review-writer-avatar

By: nelcorlia • 2 months ago

avatar-seller
MH FUNKSIE

, WERWING
1. Proses wat deur ON
gebruik word om
WERWINGSPROSEDURE
1. MH bestuurder moet posbeskrywing voorberei om werwingsbehoeftes te identifiseer.
vakatures in die besigheid 2. MH bestuurder moet posspesifikasies & posbeskrywing aandui om geskikte kandidate
te identifiseer en geskikte te lok.
3. Berei posanalise voor wat posspesifikasie & posbeskrywing insluit.
kandidate daarvoor te lok. 4. Besluit om intern te werf moet gemaak word om geskikte kandidate binne ON te
2. Daarop gemik om identifiseer.
kandidate te vind wat oor 5. Indien interne werwing onsuksesvol is moet eksterne werwing oorweeg word.
6. Indien eksterne werwing gedoen word, moet betrokke werwingsbron gekies word bv
die nodige kennis & koerante.
ondervinding beskik om 7. Advertensie moet voorberei word met relevante inligting bv naam van mpy.
vakatures te vul. 8. Plaas advertensie in toepaslike media wat sal verseker dat beste kandidate aansoek
doen.



INTERNE WERWING EKSTERNE WERWING
Gebruik van interne bronne om vakatures Gebruik van eksterne bronne om vakatures
binne die besigheid te vul. buite die besigheid te adverteer.
BV interne e-posse, besigheidsnuusbrief, BV advertensieborde, elektroniese media,
kennisgewingbord. sosiale media.


VOORDELE VOORDELE
1. Bied geleenthede vir loopbaanpaaie binne die 1. Groter aantal kandidate om van te kies.
besigheid. 2. Nuwe kandidate bring nuwe idees.
2. WN het reeds begrip van hoe besigheid werk. 3. Kan besigheid help om regstellende aksie en
3. Verminder koste om WN te verloor, aangesien BBSEB teikens te bereik.
toekomstige loopbaanvooruitsigte moontlik is.

NADELE NADELE
1. Aantal aansoekers om uit te kies is beperk tot 1. Eksterne bronne kan duur wees bv
bestaande personeel. advertensies in koerante.
2. Kan deur toemaak vir nuwe idees van 2. Inligting oor CV's mag dalk nie betroubaar
buitestaanders. wees nie.
3. WN wat nie bevorder word nie kan 3. Baie ongeskikte aansoeke kan die
gedemotiveer word. keuringsproses vertraag.

POSANALISE
Komponente van posbeskrywing & posspesifikasies soos dit betrekking het op WN's binne 'n
besigheid.
POSBESKRYWING POSSPESIFIKASIE
1. Beskryf pligte van 'n spesifieke werk. 1. Spesifiseer minimum vaardighede wat nodig
2. Skriftelike beskrywing van werk en sy is vir werk.
vereistes. 2. Skriftelike beskrywing van spesifieke
3. Beskryf sleutelprestasie areas vir spesifieke kwalifikasies wat benodig word vir werk.
werk bv werkstitel. 3. Beskryf sleutelvereistes van persoon wat
posisie sal vul bv formele kwalifikasies.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller eldivandyk. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $2.81. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

53340 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$2.81  1x  sold
  • (1)
Add to cart
Added