100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Fiela se kind bedryf 3 Afrikaans summary $5.00   Add to cart

Summary

Fiela se kind bedryf 3 Afrikaans summary

 160 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

A summary an explanation of Fiela se kind bedryf 3 in Afrikaans

Preview 2 out of 11  pages

  • January 26, 2022
  • 11
  • 2020/2021
  • Summary
  • 200
avatar-seller
FIELA SE KIND -BEDRYF 3

Bedryf 2 eindig met Boswagter Kapp se besoek aan die Van Rooyens om te verneem (find out)
hoe dit met die nuwe kind aangaan. Die magistraat wou weet. Die agterbakse Elias het die
Boswagter se aandag van Lukas afgetrek, want hy wou nie he dat Boswagter Lukas moet sien nie.
Elias het Luksa baie gestraf en daar was baie merkies aan sy lyf (body)

Kapp het ook gese dat die Bruinvrou (Fiela) moeilikheid kom soek het- dit was die tyd toe Fiela
vir die tweede keer die magistraat gaan spreek het. Barta se reaksie op hierdie nuus is belangrik:
sy was geskok en gevra watter moeilikheid Fiela gemaak het. Dit lyk asof iets Barta bang maak,
asof sy iets wegsteek (hiding something). Elias se as Fiela moeilikheid soek, sal hy haar uitsorteer.

Ons leer van Elias dat Fiela hom wel kom besoek het. Hy verwys (refers to) na haar as "daardie
bruingoed" wat baie rassisties is. Hy se ook as hy 'n hond gehad het, sou hy die hond op haar
gesit het. Maar Fiela het wel sekere goed (articles) vir Lukas met Elias agtergelaat. Onder daardie
artikels was 'n kombers wat Nina gevat het want sy het haar kombers verloor.

Let op (Note) Lukas se reaksie toe hy hoor Fiela was daar. Hy vra waar sy moeder is wat Elias baie
kwaad gemaak het. Hy het Lukas met die osriem gedreig (threatend) en vir hom gese hy sal
bruinigheid ( coloured blood) uit hom sal uitslaan. Dit was baie rassisties.

Daar is 'n groot tydsprong tussen die einde van Bedryf 2 en die begin van Bedryf 3- sewe jaar.
Lukas is nou 19 en Nina 17.

VERWIKKELING EEN

Lukas en Nina is op pad na Diepwalle toe aan die grens van die bos (on the border of).Van Diep
walle af sal Boswagter Kapp Nina na Knysna toe vat waar sy werk by die skoolmeester gekry het
as kinderoppasser. Onthou aan die einde van Bedryf 2 het Elias Boswagter Kapp gevra om vir
Nina werk in Knysna te kry.

Nina is baie bang en senuweeagtig om te gaan. Sy is bekommerd dat die dorpsmense met haar
sal spot (mock) want sy kom van die Bos af. Hier sien ons een van die temas in die drama:
klasonderskeiding ( class distinction).

Lukas vertroos (comforts) haar en se vir haar dat hy ook eenkeer so gevoel het. Hy verwys (refers)
na die tyd toe Lange en Dikke hom van Langekloof na Knysna toe gevat het vir die
identiteitsparade. Hy onthou Fiela se woorde aan hom: "solank jou kop nie sak nie, sak jou hart
ook nie." As long as jou head does not drop, your heart will also never drop.

Wat hier belangrik is, is dat Lukas nie na Fiela as sy moeder aanspreek nie, maar as " die vrou wat
my groot gemaak het".. Dit wys dat hy nou die Van Rooyens as sy gesin aanvaar.

Hierdie gesprek (conversation) tussen Lukas en Nina wys ook die noue band ( close bond) tussen
die twee. Vir Lukas was Nina altyd die een wat hom ondersteun (supported) het. Hy het met haar
gemaklik (comfortable) gevoel, sy was ook 'n speelmaat vir hom en hy kon haar vertrou (trust).
Dit is ook duidelik dat Nina ook dieselfde teenoor hom voel.

, Sy se vir Lukas om terug huis toe te gaan, want sy ken die plek. Maar Lukas weet sy sal wegloop
en nie na Knysna toe gaan nie. Hy weet ook dat Elias hom sal straf (punish)as hy haar nie vergesel
(accompany) nie. Dit wys jou ook dat Elias nog die kinders slaan ten spyte van die feit dat hulle
groot is.

Hy se vir Nina sy sal geld verdien (vier sjiellings per week), kos en klere kry en sal leer om 'n dame
te word.Dit is so veel beter as om balke in die Bos te maak.Nina se Elias sal in elk geval (in any
case) die geld vat.

Nina se vir Lukas om haar mondfluitjie te grawe en vir haar na die dorp te stuur. Sy se ook as sy
wegloop van die dorp af, moet Lukas haar beskerm teen Elias. Sy vertrou Lukas baie.

Hierdie verwikkeling (episode) eindig met Lukas op band: onthou "op band" is die gedagtes van
die spreker. En onthou ook "die STEM OP BAND" is die alomteenwoordige verteller ( the ever
present narrator):

Lukas se vir ons dat Nina 'n maand gelede van haar werk as kinderoppasser weggeloop het.
Kristoffel ( Nina se broer) die nuus gebring. Dit was Kristoffel se werk om elke maand die geld
van Nina te gaan bring. Dit was Elias se instruksie. (Onthou ook die ander Van Rooyen kind is
Willem) Die Komoetie kinders is : Dawid, Tollie, Kittie en Emma.

Elias het nou Lukas na Knysna toe gestuur om na Nina te soek. Hy is nou op pad Knysna toe. Dit
is die volgende verwikkeling.

VERWIKKELING TWEE

Bl 93: Lukas kom in Knysna aan op soek na Nina soos Elias hom beveel (instructed), maar sy
aandag is dadelik afgetrek deur 'n groot opwindiing (excitement) onder die dorpsmense
(townsfolk). Hulle het vir Lukas gese 'n spookskip (ghost ship) het op die strand naby Noetzie
oornag (overnight) beland.Daar is geen bemanning (crew) op die skip nie. Lukas se belangstelling
is dadelik geprikkel (aroused). Onthou: as 'n kind was hy altyd geinteresseerd in bootjies en die
see.

Hy kom by Noetzie aan en ontmoet ARMSTRONG wat 'n veldkornet is ( soos 'n polisieman) wat
wag moet hou by die skip (keep a watch), anders sal mense dit plunder. Armstrong is baie streng
( officious/strict) en se vir Lukas hy is nie sy oom nie toe Lukas hom "oom"noem nie. Hy se hy is
VELDKORNET Armstrong.

Lukas vra vir hom of hulle nie die skip kan red(save) nie, want dit gaan op die rotse (rocks) beland
en opbreek. Ons sien hoe lief Lukas is vir bote en skepe en die see.Armstrong se dis 'n probleem
vir Mister JOHN BENN, die loods (pilot) wat die skepe help om in die hawe in te kom.

Armstrong sien ook dat Lukas gedurig ( frequently) na die lug (sky) kyk en vra hom waarom.
Lukas se hy het lanklaas so baie sterre gesien. ONTHOU: In die Bos was dit donker en hy kon nie
die lug en sterre sien nie. Dit wys jou ook dat Lukas van die oop ruimtes en vryheid gehou het. Hy
het in die Bos baie gevange gevoel ( he felt imprisoned). Onthou Knysna is simbolies van hierdie
ruimte en vryheid.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller muhammadazeez. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $5.00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

77529 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$5.00
  • (0)
  Add to cart