100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Graad 12 Ekonomie Opsommings - Vraestel 2 $8.44   Add to cart

Summary

Summary Graad 12 Ekonomie Opsommings - Vraestel 2

4 reviews
 434 views  20 purchases
  • Course
  • Institution
  • Book

Die volgende hoofstukke word gedek: 1. Volmaakte Markte 2. Markmislukkings 3. Onvolmaakte Markte 4. Inflasie 5. Toerisme 6. Omgewingsvolhoubaarheid. Kontak my indien jy belangstel om slegs spesifieke hoofstukke te koop. Zante - ;)

Last document update: 1 year ago

Preview 4 out of 28  pages

  • No
  • Vraestel 2
  • January 27, 2022
  • January 30, 2023
  • 28
  • 2021/2022
  • Summary
  • 200

4  reviews

review-writer-avatar

By: robinjooste9 • 2 months ago

review-writer-avatar

By: shani26carstens • 2 year ago

review-writer-avatar

By: stonehanco1 • 2 year ago

review-writer-avatar

By: engeltash • 2 year ago

avatar-seller
1

, hoofstuk 1
volmaakte markte

LANGVRAAG: VERSKILLENDE EWEWIGSPOSISIES VIR 3. NORMALE WINS
INDIVIDUELE BESIGHEID


Volmaakte mededinging verwys na markstruktuur met ‘n
groot aantal kopers en verkopers.



1. EKONOMIESE WINS




• by punt e waar MI = MK sal besigheid hoeveelheid Q0
produseer teen markprys P0
• laagste punt van GK is raakpunt aan V=GI=MI
kromme
• impliseer dat GK = GI en dat totale koste gelyk is aan
totale inkomste
• normale wins is minimum vergoeding vereis om te
• minimum punt van korttermyn gemiddelde voorkom dat entrepreneur mark verlaat
kostekromme lê onder markprys
• besigheid is in ewewig by punt e waar MI = MK
• besigheid sal hoeveelheid Q0 produseer teen
MEDEDINGINGSBELEIDE
markprys P0
• totale inkomste = 0Q0 x 0P0, totale koste = 0P1 x
OQ0 Doelwitte van mededingingsbeleid
• ekonomiese wins = area P1P0eb
• voorsien dat monopolieë en ander sterk
ondernemings hulle mag misbruik
• vorming van amalgamering en ander oornames wat
2. EKONOMIESE VERLIES ekonomiese krag uit oefen, te reguleer
• verhoed ondernemings om beperkende praktyke te
bedryf, soos prysvasstelling, markverdeling



DIE WET OP MEDEDINGING (WET 89 VAN 1998)


Regering het Wet ingestel om mededinging in SA te
bevorder deur die volgende doelwitte te behaal:
• minimum punt van korttermyn gemiddelde • bevorder doeltreffendheid van ekonomie
kostekromme lê bo markprys • bevorder indiensneming
• besigheid is in ewewig by punt e waar MI = MK • moedig SA aan om in wêreldmarkte deel te neem om
• besigheid sal hoeveelheid Q0 produseer teen buitelandse mededinging in SA te aanvaar
markprys P0 • maak dit vir KMMO’s moontlik om aan ekonomie deel
• totale inkomste = 0Q0eP0, totale koste = 0Q0bP1 te neem
• ekonomiese verlies = area P0ebP1
2

, 3. Vryheid van toetrede
INSTELLINGS
• volledige vryheid van toetrede en uittrede tot mark -
volkome toeganklik
1. Die Mededingingskommissie
• moet van alle samesmeltings en oornames in kennis
4. Beweeglikheid van produksiefaktore
gestel word
• vrylik van een mark na ander beweeg
• mededinging en openbare belang word in ag geneem

5. Volledige inligting
2. Die Mededingingstribunaal
• beide kopers en verkopers het volledige kennis van
• kan die aanbevelings aanvaar of verwerp, hulle het
alle heersende marktoestande
jurisdiksie in hele SA
• notulerende tribunaal en onafhanklik van ander
mededinging instellings 6. Geen samespanning
• hooffunksie: om uitsonderings toe te staan, groot • samespanning kom voor wanneer kopers en
amalgamasies te magtig of te verbied, enige verkopers ooreenkom om mededinging te beperk
wangedrag te beregting, kostebevel uit te reik op • geen samespanning
sake wat deur Mededingingskommissie na tribunaal
verwys is
7. Geen voorkeurbehandeling
• kopers en verkopers baseer hul aktiwiteite suiwer op
3. Die Mededinging appèlhof
prys, niemand word bo ander bevoordeel nie
• indien daar dispute oor aanbevelings ontstaan, word
• homogene produkte behaal dieselfde prys en
dit na die Mededinging appèlhof verwys
daarom speel voorkeur geen rol om aan spesifieke
• het soortgelyke status as Hooggeregshof
persoon te verkoop of van spesifieke persoon te koop
• het jurisdiksie in hele SA nie
• hooffunksie: om bevindinge van
Mededingingstribunaal te hersien en dit te wysig of te
bekragtig 8. Doeltreffende vervoer en kommunikasie
• doeltreffende vervoer verseker dat produkte oral
beskikbaar is
KENMERKE VAN VOLMAAKTE MARKTE • sodoende sal vraag en aanbod veranderinge in een
markdeel die prys in totale mark beïnvloed

1. Produkte moet homogeen wees 9.Ongereguleerde mark
• produkte moet identies wees, daar moet nie verskil in • daar is geen ingryping deur regering wat kopers of
styl, ontwerp en kwaliteit wees nie verkopers kan beïnvloed nie
• produkte ding dus suiwer op grond van pryse mee en • besluite word oorgelaat aan individuele handelaars
kan enige plek gekoop word of produsente en kopers

2. Baie kopers en verkopers
• behoort nie moontlik te wees vir enkele koper of INDIVIDUELE BESIGHEDE EN DIE NYWERHEID
verkoper om prys te beïnvloed nie
• as daar baie verkopers is, is markaandeel van elke
verkoper so klein dat verkoper nie prys kan beïnvloed Die individuele besigheid se vraag
nie
• verkoper is prys nemers, hulle aanvaar heersende
markprys, as prys hoër as markprys vra, sal hul
klandisie verloor

3

, • vraag kurwe is horisontaal (volkome elastiese vraag)
DIE NYWERHEID
• vir elke eenheid wat volmaakte mededingende LANGTERMYN-EWEWIG VIR NYWERHEID EN INDIV. ONDERNEMING
besigheid verkoop, ontvang hy dieselfde prys
• P1 = GI = MI is gelyk aan individuele vraag kurwe 1. Ekonomiese wins
• gemiddelde inkome = markprys en horisontale vraag
kurwe verteenwoordig gemiddelde inkomste kurwe
• marginale inkome = markprys P1, horisontale vraag
kurwe verteenwoordig marginale inkome kurwe


EKSPLISIETE betalings vir produksiefaktore en
KOSTE ander insette • gestel individuele ondernemings verdien ekonomiese
IMPLISIETE geleentheid koste wat nie in betalings wins by P1
KOSTE weerspieël word nie • wanneer nuwe produsente tot mark toetree, sal meer
produkte aangebied word
• markaanbodkurwe sal na regs skuif van A1A1 na A2A2
WINSMAKSIMERING • ewewig prys sal daal van P1 na P2
1. TOTALE KOSTE EN TOTALE INKOMSTE KURWES • individuele ondernemings sal dan normale wins
realiseer
• geen rede waarom nuwe produsente tot mark sal
toetree nie
• nywerheid is in ekwilibrium


2. Ekonomiese verlies


• punte waar TI > TK realiseer onderneming wins
• punte waar TK > TI lei onderneming verlies
• gaping tussen TI en TK verteenwoordig wins
• maksimum wins is waar gaping tussen TI en TK
grootste is
• as individuele produsente ekonomiese verliese lei,
• maksimum wins is tussen 3 en 4 eenhede
kan van produsente nywerheid verlaat
• as paar produsente uit mark tree, sal minder produkte
2. MARGINALE KOSTE EN MARGINALE INKOMSTE aangebied word
KURWES
• markaanbodkurwe sal na links skuif van A1A1 tot A2A2
• ewewig prys sal toeneem van P1 na P2
• individuele produsente sal dan normale wins
realiseer
• geen rede vir indiv. produsente om uit mark te tree nie
• in volmaakte mark word langtermyn-ewewig bereik
wanneer individuele ondernemings normale wins
realiseer

• MI ˃ MK = winstoename
3. Normale wins
• onderneming realiseer wins by 1-3 eenhede
• MI = MK = wins word gemaksimeer
• onderneming maksimeer wins by 4 eenhede
• MI ˂ MK = winsafname
• wins neem af van eenheid 5 na 6
4

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller zantesaayman. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $8.44. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

79202 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$8.44  20x  sold
  • (4)
  Add to cart