Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language
200
All documents for this subject (65)
3
reviews
By: nmichael • 11 months ago
By: smtpta • 2 year ago
By: elmare • 2 year ago
Seller
Follow
jacobsmaria83
Reviews received
Content preview
VLERKE VIR ALMAL
deur Marion Erskine
ANTWOORDGIDS
Marié Jacobs
1
, HOOFSTUK 1
ANTWOORDE
1. Sy is ‘n kleuterskoolonderwyser(es).
2. Dis ‘n skedonk. Die kleur is beesmisbruin en blaas rookbolle in die lug in.
3. Mense het Os (sy pa se stasiewa) met eiers gegooi en op sy pa geskree - oor
die lugbesoedeling (air pollution) wat sy kar veroorsaak.
4. Hy is hardkoppig (stubborn).
“As Danie Myburg sy kop op ‘n ding sit, gaan niemand dit verander nie.”
5. Sy ma “draai die Magdel-sluise oop”.
6. Sy kyk met simpatieke oë na hom en vra of hy okei is.
7. Meneer Visser is in sy middel veertigs. Hy het vaal hare, ‘n ligte snor en
donkergroen oë. Sy oë kyk deur jou siel.
8. Die skoolsielkundige
9. Sy rooster, ‘n kaart van die skool en ander inligting oor aktiwiteite, reëls ens.
Dewald moet hom drie keer ‘n week kom sien.
10. Hoekom is die vrou by ontvangs (die ontvangsdame) simpatiek teenoor hom?
Hoekom het hy na ‘n nuwe skool toe gekom?
Hoekom moet hy die skoolsielkundige drie keer ‘n week sien?
Dewald praat van “die hele affêre” (p. 7) wat hy op sy eie manier hanteer.
11. Rook is uit.
Jy moet veganisties wees.
Meisies hou van maer, emo-outjies met ‘n Jappanese anime-haarstyl.
Ouens dra oorbelle en maskara.
Meisies dra nie grimering nie.
12. Juffrou Barkhuizen
13. 1 Dewald draai eers sy rug op haar. Dan sê hy haar naam is nie op die tafel
nie. Hy staan op teen haar: as sy aan hom raak (touches), sal sy spyt wees.
13.2 Sy vra vir Aldi of dit is hoe sy nuwe leerders verwelkom.
14. Sy is ‘n klein vroutjie met ‘n grys bolla. Sy het ‘n sterk teenwoordigheid
(presence) en is streng (strict) met die leerders in haar klas.
2
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller jacobsmaria83. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $4.84. You're not tied to anything after your purchase.