100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Jana se selfoon story translation $5.17
Add to cart

Summary

Summary Jana se selfoon story translation

1 review
 1183 views  3 purchases
  • Course
  • Institution

Story translation. Good for exam prep.

Preview 2 out of 7  pages

  • April 11, 2022
  • 7
  • 2022/2023
  • Summary
  • 200

1  review

review-writer-avatar

By: gill-jones • 2 year ago

It is just the story with a few English words transalated - no notes

avatar-seller
1




JANA SE SELFOON
Deur Elizabeth
Wasserman




"Nee!"
"Maar Pa-a-a!" "Dit help nie om te argumenteer nie, Jana! Ons het al
honderde kere hieroor gepraat!"
"Maar Pa, ek is die enigste kind in my klas wat nie 'n selfoon het nie!"
"Dit mag so wees. Maar as almal by die afgrond afspring, gaan jy
ook?"
"Selfone is nie 'n afgrond nie, Pa! Dis nuttig, want ek kan bel as ek 'n
probleem het met my ryklub, of as iets gebeur en ek kry Pa dalk nodig...."
Jana rek haar oë en fladder haar wimpers net so effentjies. Dit werk
gewoonlik. Sy sien hoe die frons tussen haar pa se oë verdwyn.
"Wel, dit is dalk waar. Maar selfone is duur en die lugtyd ..." "En as ek self een
koop? Kan ek dan een kry?" probeer
Jana vir oulaas, desperaat.
"En hoe gaan jy dit bekostig?" vra haar pa skepties. “Ek het genoeg
geld in my bankrekening om die foon te koop en ek kan werk om die lugtyd
te bekostig."
Haar pa frons weer. "Nou ja ..." En dit is hoe Jana haar
selfoon gekry het.

Lugtyd is duurder as wat 'n mens dink. Dit raak ook vinnig op, veral as jy 'n
bietjie te lank met jou maats gesels.
Jana kom gou met 'n hele paar idees vorendag om ekstra geld te
verdien. Sy kan 'n klein karwasbesigheid op Saterdae begin. Of sy kan koekies
bak en verkoop. Daar is definitief ook geld te maak uit saans babas en kleuters
oppas. Maar dis alles harde werk, en stout kinders gee haar die horries.
Die baba-oppassery gee haar 'n beter idee en kort voor lank

, 2




versprei sy klein strooibiljette in die buurt.
Kort u brakkie 'n bietjie oefening?
Sluit aan by my hondestapklub!
Ek neem graag alle soorte honde elke
weeksmiddag vir 'n stappie.
Bel Jana by 064 938 4032


Jana het nooit kon droom dit sou so 'n groot sukses wees nie. Binne
'n week het sy klaar 'n hele paar "kliënte".
Daar is Stoffel, 'n Duitse herdershond met onberispelike maniere. Sy
baas het onlangs sy been in 'n motorongeluk gebreek en Stoffel het oefening
nodig. Marmite en Bovril is twee miniatuurworshondjies. Hul eienaar, mevrou
Swart, se bure kla omdat die twee so baie blaf. Sy dink hulle sal rustiger wees
as hulle nou en dan 'n bietjie uitkom.
Haar vierde kliënt is Broef-Broef, 'n swart-en-wit gespikkelde spanjoel.
Jana is nie seker hoekom hy ook wil saamstap nie, want hy behoort aan
Lodewyk Steyn se familie wat in die groot huis bo op die bult bly. Lodewyk is in
dieselfde graad as sy, en as hy nie so wintie was nie, kon hy self met sy hond
gaan stap het!
Maar Lodewyk is een van daai vermetele, irriterende seunskinders wat
heeldag
hul kuiwe kam en die bekers afstof
wat hulle met rugby, krieket, boks en ander seunserige sport
wen.
Elke middag doen Jana haar huiswerk en dan gaan haal sy die honde
vir hul stappie. Sy dra altyd tekkies en los, gemaklike klere. As haar pa nie by die
werk was nie, sou hy dalk gewonder het hoekom sy so lank voor die spieël draai
om haar hare net perfek te kam. Honde kyk mos nie eintlik na 'n mens se hare nie?

Sy gaan haal eerste die twee worshonde en draf vinnig om die blok
sodat hulle van hul oortollige energie ontslae kan raak.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller Dhwani. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $5.17. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

55534 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 15 years now

Start selling
$5.17  3x  sold
  • (1)
Add to cart
Added