100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Matriek Wiskunde Studiebundel saamgestel deur WiskundeMetMargie $6.94   Add to cart

Exam (elaborations)

Matriek Wiskunde Studiebundel saamgestel deur WiskundeMetMargie

 171 views  3 purchases
  • Course
  • Institution

In hierdie dokument het ek ou matriek wiskunde vraestelle uitgewerk en videos daarvan gemaak. Ek verduidelik die denkprosesse agter elke vraag en wys vir jou wat belangrik is en waar jy jou punte vir elke vraag sal kry. Daar is ook studiewenke, ou vrasetelle, hulle antwoordboeke en hulle memorandum...

[Show more]

Preview 4 out of 373  pages

  • May 14, 2022
  • 373
  • 2021/2022
  • Exam (elaborations)
  • Questions & answers
  • 200
avatar-seller
@wiskundemetmargie




MEI/JUNIE
MATRIEK
EKSAMEN
STUDIEBUNDEL

SAAMGESTEL DEUR
WISKUNDEMETMARGIE

, 'N NOTA VAN MARGIE
Hello

Baie dankie dat jy my studiebundel gekoop
het. Ek hoop hierdie bundel sal jou help om
beter te presteer, maar ook om wiskunde te
verstaan en te geniet (ja, dit is moontlik).

In hierdie bundel kan jy die volgende verwag:

Ou Mei/Junie NSC vraestelle, hulle
antwoordboeke en memorandums
Video links wat jou na videos sal vat waar
jy elke vraag stap vir stap met my kan
doen
Studiewenke
'n Eksamen checklist
Wenke oor hoe jy jou inligtingsblad moet
gebruik

Baie dankie vir jou ondersteuning.

Groete
Margie
wiskundemetmargie@gmail.com

,HOE OM DIE BESTE VAN DIE
BUNDEL TE MAAK
1. Probeer die vraag self (sonder die memo)
a. As jy sukkel, kyk waaarmee jy sukkel:
i. Ken jy nie die formule nie? Gaan na 1.b.
ii. Ken jy nie die metode nie? Gaan na 1.c.
iii. Ken jy nie die reëls nie? Gaan na 1.d.
iv. Verstaan jy nie wat die vraag vra nie? Gaan
na 1.e.
b. Kry jou opsomming oor die hoofstuk en soek
vir die formule en doen die vraag.
c. Kry jou opsomming oor die hoofstuk/ kyk in 'n
handboek/ soek 'n WiskundeMetMargie video
hoe hierdie vraag gewoonlik gedoen word en
probeer die vraag weer.
d. Kyk in jou opsommings/ handboek vir die
reëls. Die is meestal vir identiteite en
meetkunde.
e. Teken 'n prentjie met die inligting (as jy kan
en kyk of dit jou help) of maak 'n sterretjie en
vra jou onderwyser(es) of tutor/ volg die link
en kyk die video.
2. As jy probeer het, gaan kyk na die memo.
3. As jy nogsteeds sukkel of die memo is nie
duidelik genoeg nie, volg die link en kyk die
video.
4. In die description van elke video is daar links na
videos wat julle kan help met die afdeling. Kyk
daarvoor as julle sukkel

, INHOUDSOPGAWE
Studiewenke 6

Eksamen Checklist 7

Wenke vir Tydens die Eksamen 8

Ou Vraestelle
2021 9
Vraestel 1 (Vraestel) 10
Vraestel 1 Memorandum 21
Video Links vir Elke Vraag 34
Vraestel 2 (Vraestel en Antwoordblad) 35
Vraestel 2 Memorandum 74
Video Links vir Elke Vraag 97
2019 98
Vraestel 1 (Vraestel) 99
Vraestel 1 Memorandum 108
Video Links vir Elke Vraag 123
Vraestel 2 (Vraestel en Antwoordblad) 124
Vraestel 2 Memorandum 164
Video Links vir Elke Vraag 184
2018 185
Vraestel 1 (Vraestel) 186
Vraestel 1 Memorandum 196
Video Links vir Elke Vraag 215
Vraestel 2 (Vraestel en Antwoordblad) 216
Vraestel 2 Memorandum 257
Video Links vir Elke Vraag 279

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller margiestr. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $6.94. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

81633 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$6.94  3x  sold
  • (0)
  Add to cart