100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary menslike hulpbronne funksies $5.68   Add to cart

Summary

Summary menslike hulpbronne funksies

 6 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

opsomming oor menslike hulpbronne funksies

Preview 2 out of 11  pages

  • May 31, 2022
  • 11
  • 2020/2021
  • Summary
  • 200
avatar-seller
Graad 12 Besigheidstudies
Onderwerp 2: Kwartaal 1
Menslike Hulpbronnefunksie


Betekenis van die term Menslike Hulpbronne:
 Die gedeelte van ‘n besigheid wat fokus op aktiwiteite verwant aan werknemers.

Menslike hulpbron aktiwiteite:
Sleutelaktiwiteite:
1. Werwing
2. Keuring/Seleksie
3. Onderhoudvoering
4. Indiensnemingskontrakte
5. Plasing en Induksie
6. Salarisvasstelling en administrasie

Hulle is ook betrokke by:
 professional ontwikkeling en opleiding
 gesondheids- en veiligheidstoestande
 kommunikasie met vakbonde
 motivering van werknemers
 prosedures te make met afdanking en personeelafleggings

1. Werwing
Definisie:




Interne werwing Eksterne werwing
Is die opspoor van werknemers wat reeds vir Is wanneer kanidate van buite die organisasie
die besigheid werk, om ‘n vakante pos in die gewerf word om ‘n vakante pos in die
organisasie te vul. organisasie te vul.




Voordele en nadele van interne werwing
Voordele Nadale

, Voordele en nadele van eksterne werwing
Voordele Nadale
Nuwe kanidate bring nuwe talente, idees, Eksterne bronne kan duur wees, bv.
insig en ondervinding in die besigheid. werwingsagentskapsfooie en advertensies in
die koerante
Dit ondersteun die implementering van Keuringsproses kan dalk nie doeltreffend
regstellende aksie en BBSEB-planne. wees nie en ‘n onbekwame kandidaat kan
gekies word.
Daar is meer kandidate om van te kies. Inligting op CV’s of van ander
verwysingsbronne is dalk nie betroubaar nie.


Werwingprosedure

Posbeskrywing Posspesifikasie
Geskrewe beskrywing van die pos en die Geskrewe beskrywing van spesifieke
vereistes daarvan. kwalifikasies/vaardighede/
ondervinding/karaktereienskappe wat vir die
pos vereis word.
Beskryf pligte/verantwoordelikhede van 'n Beskryf die minimum aanvaarbare
spesifieke pos persoonlike kwaliteite/vaardighede/
kwalifikasies benodig vir die pos.
Bevat sleutelprestasieareas vir 'n spesifieke Beskryf sleutelvereistes vir die persoon wat
pos, bv postitel/pligte/ die die pos moet vul, bv. formele
werksomstandighede/waar plek van werk sal kwalifikasies/bereidwilligheid om te
wees/verhouding van die pos met ander reis/ongereelde werksure, ens
poste in die besigheid, ens
Voorbeeld van ‘n boekhouer: Voorbeeld van ‘n boekhouer:
Instandhouding van rekords van finansiele - B Com graad met
transaksies deur rekeninge en transaksie Rekeningkunde as hoof vak
aanteteken - 5 jaar ondervinding as
boekhouer
- Inligting analiseer
- Akkuraat data
inskrywingsvaardighede
- Rekenaar vaardigheid




Die werwingsprosedure sluit in:

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller delangebianca208. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $5.68. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

83637 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$5.68
  • (0)
  Add to cart