Golwe, klank en lig
EENHEID 1 Eenheid 1 Transversale Pulse
1.1 Pulse
Enkeleversteuring wat deur n medium voortgeplant word
PULS
Het geen frekwensie, omdat dit net 1 keer gebeur
Twee bewgings: beweging van die medium en beweging van die puls
Transversale Puls
TRANSVERSALE n Puls waarvan die deeltjies se uitwerking loodreg is op die puls se bewegings
rigting
Amplitude (A)
AMPLITUDE Maksimum uitwyking van n deeltjie vanaf sy rusposie
Hoe meer energie oorgedra word hoe grooter die amplitude
Pulslengte
PULSLENGET
Afstand tussen die begin en die einde van n puls
V= pulssped (m.s-1)
PULSSPOED D=Afstand afgelê (m)
∆ t= Verandering in tyd (s)
1.2 Interferensie
INTERFERNSIE Wanneer twee pulse in dieselfde medium vanaf twee verskillende rigtings
ontmoet
Superponering
SOM Algebraise som van die amplitudes van die twee pulse as dit n interaksie met
mekaar het.
Konstruktief
OP BOU Pulse van dieselfde kant ontmoet
amplitude sal vergroot
Destruktief
AFBREUK Pulse van teenoorgestelde rigtings ontmoet
Amplitude verklein
EENHEIND 2 Eenheid 2 Transversale golwe
2.1 Dwarsgolwe of transersale golwe
TRANSERSALE Golf waarvan die rigting van versteuring loodreg ten opsigte van die bewegings
rigting is
Ossilasie (Herhaling)
Bestaan uit twee identiese opeenvolgende pulse waarvan die amplitudes
OSSILASIE
teenoorgestelde tekens het
Aantal ossilasies per sekonde is die frekwensie (Hz)
Kruin
KRUIN
Hoogste dele van golf , die maksimum uitwerking vanaf rusposisie
Trog
TROG Laagste dele van golf, maksimum uitwerking in teenoorgestelde posisie vanaf
rusposie
Punte in fase
Word deur n heelgetal veelvoud van golflengtes geskei
PUNTE IN FASE
Wanneer twee punte dieselfde tyd ,dieselfde beweging , in dieselfde rigting ewe
ver vanaf die rusposie af is
Punte uit fase
PUNTE UIT FASE Word nie in n heelgetal veelvoud van volledige golflengtes geskei nie
Nie dieselfde beweging op dieselfde oomblik uitvoer nie
Golflengte
Afstand tussen twee opeenvolgende punte wat in fasetoestand is
GOLFLENGTE D
v=
∆t
2.2 Interferensie
INTERFERENSIE
Konstruktief en destruktief
, Frekwensie
FREKWENSIE Aantal volledige golflengtes wat elke sekonde by n gegewe punt van die golf
verbybeweeg
Periode
Tyd wat dit een volledige golf neem om by n punt verby te beweeg
PERIODE
1
o T=
f
Verband tussen frekwensie en periode
T= periode (s)
F= frekwensie (Hz)
2.3 Golfspoed
Spoed van n golf is die afstand wat die golf in een sekonde aflê
GOLFSPOED Spoed beinvloed deur:
o Massa-digtheid
o spanning
Golfvergelyking
D
V= spoed v=
∆t
F= frekwensie v=f
= golflengte (m)
EENHEID 3 Eenheid 3 Longitudinale golwe
3.3 Logitudinale golwe in n veer
LOGITUDINALE GOLWE IN N
golf waar deeltjies van medium parallel met die bewegingsrigting van die golf
VEER
beweeg
Verdigting
VERDIGTING
gebied van hoe druk en deeltjies naby aan mekaar
Verdunning
VERDUNNING
gebied van lae druk en deeltjies ver van mekaar af
Voorstelling vam longitudinale golwe
VOORSTELLING VAN
ossiloskoop word gegebruik om n longitudinale golf as n transversal grafiek voor
LONGITUDINALE GOLWE
te stel
EENHEID 4 Eenheid 4 Klank
Klankgolwe
Klank word deur vibrasie voortgebring
Benodig n medium
Kan nie in buitenste ruimte gehoor word nie
KLANKGOLWE Tipe medium bepaal spoed
o Elastisiteit
o Digtheid
Hoe groter elastisiteit, hoe vinniger spoed van klank
Klank beweeg vinniger in vastestowwe en warm lug
Elastisiteit
ELASTISITEIT Elastisiteit, hoe styf die medium, hoe vinniger deeldit terug keer na
oorspronklike posisie
4.1 Weerkaatsing
WEERKAATSING Eggo’s
Klank word geabsorbeer en terug weerkaats
4.2 Toonhoogte
Hoe hoog of laag die noot klink
TOONHOOGTE Laer frekwensie, langer golflengte
Hoer frekwensie , korter golflengte
Toonhoogte van klank is direk eweredig aan die frekwensie daarvan
HARDHEID 4.3 Hardheid (Volume)
Groter amplitude= harder klank
In decibel gemeet
Frekwensie bly dieselfde en toonhoogte selfs as die amplitude verander
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller Roserocker. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $5.50. You're not tied to anything after your purchase.