100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
MFPD EXAM NOTES $7.30
Add to cart

Class notes

MFPD EXAM NOTES

 3 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

FULL EXAM NOTES, NEATLY TYPED OUT. PERFECT FOR PREPARATION.

Preview 2 out of 13  pages

  • July 14, 2022
  • 13
  • 2016/2017
  • Class notes
  • -
  • All classes
avatar-seller
MFPD411 OPSOMMINGS
Opgestel deur gebruik te maak van die powerpoint, werk wat in die klas behandel is,
portefeulje vrae, artikels, klastoetse en ander bronne.




1
D. KRUGER 076 122 4180

, Inleiding tot meting

Noem twee aktiwiteite in lengte meting wat bloot empiriese prosesse is?
 Meet met paperclip/hande hoe lank iets is
 Tel die tree soos julle loop langs ʼn afstand bv. van die tafel na die deur

Transitiwiteit??
 Vergelyking van die geheel van een objek met die geheel van ‘n ander objek deur
middel van ʼn derde objek

 Dis die vermoë om ʼn verwantskap of verband van twee of meer ander verhoudings
tussen gelykheid en ongelykheid te onderskei.

 Dis nie empiriese kennis wat direk van observasie afgelei word nie maar eerder
logies wiskundige kennis wat te make het met die sluit van verbande tussen
groothede

Illustreer dit met ʼn wiskunde voorbeeld geskik vir grondslagfase
2 lengtes wat nie langs mekaar opgelyn kan word nie maar war deur middel van ʼn derde
objek gemeet word. Bv. ʼn potlood se lengte word getrek op ʼn papier en ʼn buisie gom se
lengte word getrek op ʼn papiere en vergelyk.

Eenheid iterasie?
 Die vermoë om te dink aan lengte van iets as ʼn deel van die geheel en om die deel
herhaaldelik te gebruik totdat die geheel saamgestel is

Illustreer dit met ʼn wiskunde voorbeeld geskik vir grondslagfase
Meet hoe lank die tafel is deur klein blokkies te gebruik (bv. die tafel is 8 blokkies lank)

Bespreek die opmerking krities
“Lengte meting onderrig in SA grondslagfase is onvoldoende”
Ja, Omdat leerders dikwels eers in Suid-Afrikaanse klasse begin met eenheid iterasie
voordat transitiewe denke ten volle vas gelê is. Daar moet altyd eerste begin word met
transitiewe denke.




2
D. KRUGER 076 122 4180

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller StudyLady. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $7.30. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

48298 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 15 years now

Start selling
$7.30
  • (0)
Add to cart
Added