LSKA EKSAMEN OPSOMMINGS
2016-06-13
(hierdie opsommings is opgestel vanaf die afbakening wat in die klas gegee is)
Ek was by die dosent gewees en sy het gesê dat al die werk nie noodwendig in
die handboeke is nie maar dat ons enige bronne kan gebruik. Ek het dit dus
aangevul met bronne vanaf die internet saam met die handboek sodat die
moontlike vrae beantwoord kan word in die toets
Hierdie vraestel is wel ʼn oop boek vraestel maar jou eie insig is baie belangrik
Moet dus asb. nie die punte in hierdie opsommings net so oor skryf nie
Die dosent wil hê ons moet eerder in opstel formaat skryf as puntsgewys
Neem steeds jou handboeke en enige ander bronne in die eksamen lokaal in vir
enige verassings vrae
D.KRUGER 0761224180
, Vraag 1 (20 Punte)
Die belangrikheid van kuns in die grondslagfase:
(bl 169 Schirrmacher handboek)
Kuns het ʼn reuse impak op die ontwikkeling van die leerder
Deur die jare het kuns die verskeie kulture se verbeelding saam gevoeg
Dit he verskeie doele: bv. om idees en vraagstukke op te los, om te leer, om
te vermaak, om mooi te maak of vir blote plesier.
Kuns is oral om ons.
Kuns verskaf ʼn sin van “geniet’ en kikker die verbeelding op
Kuns help ook leerders om hulle houdings, karakter eienskappe en
intellektuele vaardighede te ontwikkel
Kunste leer selfdissipline en verbeter die self konsep
Kuns leer ook aan leerders die belangrikheid van groepswerk en hoe elkeen
se bydra en vaardighede verskil.
Internet bron:
Die kind leer om kreatief te dink en met ʼn oop kop
Die kind leer om waar te neem, te observeer, beskryf, analiseer en
interpreteer
Die leerder leer om gevoelens uit te druk sonder enige woorde.
Die kind oefen probleem oplossings vaardighede sowel as kritiese denke,
dans musiek, taal ens.
Die leerder leer dat daar mees as een regte antwoord is en verskeie sienings
Leerders leer dat skool lekker kan wees en dat hulle kan leer deur te speel./
Leerders leer om saam met ander te werk
Kunste stel leerders bekend aan ander kulture rondom die wêreld
Alle leerders van alle fisiese afkoms kan presteer in die kunste
Kuns bou self vertroue omdat daar nie net een regte manier is van kuns
toepas nie.
Kuns bou aan die gemeenskap
D.KRUGER 0761224180
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller StudyLady. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $7.30. You're not tied to anything after your purchase.