Piaget
ʼn Switserse sielkundige
Jean Piaget se vlakke van kognitiewe ontwikkeling beskryf die intellektuele
ontwikkeling van kinders van geboorte tot volwassenheid.
Piaget het geglo kinders is nie minder intelligent as volwassenes nie, hulle
dink net verskillend.
Hy het konsepte voorgestel om te verduidelik hoe kinders inligtingverwerk.
Kognitiewe ontwikkeling is afhanklik van vier faktore:
Biologiese rypwording,
Ervaring van die fisiese omgewing (m.a.w. Fisiese aktiwiteit),
Ervaring van die sosiale omgewing (interaksies)
Ekwilibrering. (balans tussen akkommodasie en assimilasie)
Hierdie faktore is vas gele in verskillende vlakke van ontwikkeling
Sleutelkonsepte van Piaget se werk:
• Skemas – 'n skema verduidelik beide die verstandelike en fisiese aksies wat
betrokke is by kennis en begrip.
• Skemas is kennis - kategorieë wat ons help om die wêreld te interpreteer en
verstaan.
• Volgens Piaget sluit 'n skema die kenniskategorie sowel as die proses om die
kennis te bekom in.
• Soos ervaring opgedoen word , word nuwe kennis gebruik om bestaande
kennis aan te pas en bestaande skemas te verander
• Byvoorbeeld: 'n Kind mag 'n skema hê oor 'n tipe dier, soos 'n hond.
• Indien die kind se enigste ervaring was oor 'n klein hondjie, mag die kind glo
dat alle honde klein en wollerig is en vier bene het.
• Veronderstel dat die kind 'n baie groot hond teëkom
• Die kind sal hierdie nuwe inligting neem en die vooraf bestaande skema
modifiseer om die nuwe inligting in te sluit
• Die proses is ietwat subjektief omdat ons neig om ons ervarings of inligting aan
te pas om by ons bestaande oortuigings te pas.
D.KRUGER 0761224180
,Assimilasie
dit is die proses waar nuwe inligting aangepas word by bestaande kennis om sin te
maak uit die nuwe inligting
Akkommodasie
'n ander manier van aanpassing is om ons bestaande kennis aan te pas in die lig
van die nuwe inligting
Ekwilibrium
Piaget het geglo dat alle kinders 'n balans probeer vind tussen assimilasie en
akkommodasie (probeer tussen die twee konsepte onderskei ) en dit word bereik
deur die proses van ekwilibrium.
Wanneer kinders deur die fases van kognitiewe ontwikkeling vorder is dit belangrik om ʼn balans te
handhaaf tussen die toepassing van vorige kennis (assimilasie) en die verandering van gedrag vir
nuwe kennis
Ekwilibrium help om te verduidelik hoe kinders in staat is om van een fase van denke te kan beweeg
na ʼn ander.
Fases van kognitiewe ontwikkeling
Sensories motories:
0-2 jaar
hande; op selfrefleksie
herhaal gedrag
egosentries
gryp, suig, oogbeweging en gedrag verwant
aan gehoor
Pre-operasioneel
2-7 jaar
Geen logiese denke of redenasie nie
Kan nie onderskei tussen lewens en nie lewend
Toename in spel en voorgee
Egosentrisme
Probleme met onkeerbare denke
Gebruik simbole en objekte om te verteenwoordig
Konkreet operasionele stadium
7-10 jaar
Logiese denke
Vind dit moeilik om abstrakte te verstaan
Klassifiseer voorwerpe
Leer konservasie aan
Leer reëls aan
D.KRUGER 0761224180
, Formeel operasioneel
Adolessent en volwassene
Abstrakte en logiese denke
Deduktiewe denke (veralgemeen en afbreuk)
Sistematiese beplanning
Nie geskryf nie-konkreet
Konseptualiteit
Piaget se implikasies vir kognitiewe ontwikkeling
Dit is baie belangrik om die leerders se vlak van kognitiewe ontwikkeling in ag te
neem wanneer daar lesse beplan word.
Leerders op die pre-operasionele fase moet met take te doen kry wat hulle
verbeelding, kreatiwiteit, teken, voorgeespel ens toets
Konkreet operasionele leerders benodig objekte waaraan hulle kan vat en
interaksie mee kan hê
Verdere leer sal afhang van wat die leerder reeds weet, dus is dit belangrik
om te bepaal wat die leerder weet en dan verder daar op te bou.
Onderwyser moet hulle leer tot so mate toepas dat dit leerders se sintuie
gebruik en sodat hulle met konkrete materiale te doen het
INLIGTINGSPROSSESERINGSBENADERING
Daar is twee benaderings met betrekking tot die inligtingsprosesseringsteorie:
Bruner se teorie van kognitiewe ontwikkeling
Ausubel se teorie van kognitiewe ontwikkeling
D.KRUGER 0761224180
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller StudyLady. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $8.51. You're not tied to anything after your purchase.