AFK2603 - Afrikaanse Grammatika Vir Eerste Addisionele Sprekers (AFK2603)
All documents for this subject (6)
Seller
Follow
kristinchetty
Reviews received
Content preview
EKSAMENPORTEFEULJE
WERKOPDRAG 06
(Leereenhede 1 tot 5)
GEEN UITSTEL WORD VERLEEN NIE.
Sluitingsdatum: 29 Oktober 2021
Unieke nommer: 320250
Navrae:
Dr TR Carney
012 429 6683
carnetr@unisa.ac.za
Studiemateriaal:
Elke leereenheid word in die portefeulje gedek.
Formaat:
Jy moet die opdrag in PDF-formaat plaas en via myUnisa inhandig. Daar is ʼn MSWord
weergawe van die portefeulje op myUnisa gelaai (in Additional Resources). Dit is
makliker om hierdie weergawe te gebruik wanneer jy die portefeulje voltooi. / There is a
MSWord copy of the portfolio on myUnisa; it will make things much easier to use this
copy when comleting the portfolio.
Puntetoekenning:
60 punte
LET ASSEBLIEF OP: Plagiaat is ʼn ernstige oortreding. Studente wat plagiaat pleeg, sal
0% ontvang en aangekla word.
Naam: Kristin Nicole Chetty
Studentenommer: 62846701
Datum: 15 September 2021
Instruksies:
- Vul al die antwoorde op hierdie bladsy in. Plaas die bladsy daarna in PDF-
formaat en handig die dokument op myUnisa in.
- Jy mag die studiegids en enige ander bronne gebruik om jou opdrag te
voltooi. Onthou om al jou bronne in die bronnelys te plaas.
- Onthou om die plagiaatverklaring aan jou opdrag te heg.
, - Maak seker jy het die Huisreëls vir AFK2603 gelees voordat jy die portefeulje
inhandig.
Taak 1: Fonetiese transkripsie (10)
Luister noukeurig na die klankgreep getiteld ‘AFK2603_Eksamenportefeulje_2021’
wat onder Additional Resources op myUnisa gelaai is. Transkribeer wat jy hoor.
Gebruik die IPA vir jou transkripsie. Vul die transkripsie in die blokkie hier onder in.
Transkripsie
Die olimpiese swemmer Chad le Clos het Boys High swemkompetisie bygewoon.
Di ᴐlimpiə swεmmer Chad lε Clo hεt Boys High swεmkᴐmpεtisi bəixevon.
Taak 2: Begripstoets (10)
2.1 Luister na episode 2 van die radiodrama, Verwersblues, en beantwoord die vrae
wat volg. Jy sal die radiodrama op myUnisa se Additional Resources vind.
(5)
2.1.1 Wat doen Adam by die Absa-gebou in die middestad?
Hy verf die gebou.
2.1.2 Wat doen Adam en Lepel by die Kwaggaput later daardie aand?
Hulle drink bier.
2.1.3 Waarheen gaan Ingrid se ma voordat hulle vir middagete ontmoet?
Na 'n boetiek om in te loer.
2.1.4 Watter beroep wil Adam eintlik volg?
Hy wil 'n skilder word.
2.1.5 Wanneer kry Ingrid haar mikrogolf terug?
Die volgende dag.
2.2 Som episode 2 van Verwersblues in jou eie woord, in Engels, op. Fokus op die
gebeure in die episode. Twee tot drie sinne is voldoende. (5)
Ingrid and Adam, a couple, have moved into their own place and Adam tells her that
he is going to paint the Absa building and later he is going to the pub to have a few
beers with Lepel.
Ingrid and Adam argue about Cindy, who works with Ingrid and is in a relationship
with Lepel because Ingrid feels Cindy is cheating on Lepel and she wants to confront
her but Adam says she should not.
Ingrid is a secretary at an attorney’s office and her mother comes there and Ingrid is
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller kristinchetty. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $8.78. You're not tied to anything after your purchase.