100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Biologie Graad 11 Kwartaal 1 Immuniteit $5.04
Add to cart

Summary

Summary Biologie Graad 11 Kwartaal 1 Immuniteit

 0 purchase
  • Course
  • Institution

Hierdie Opsommings is opgemaak uit 4+ bronne. Kwartaal Biologie opsommings met belangrike sketse, belangrike konsepte en moeilike konsepte afgebreek in makliker en eenvoudiger woorde. Ek as 'n leerder het 83% verwerf vir Biologie met hierdie opsommings! Definitief die moeite werd..

Preview 2 out of 4  pages

  • August 4, 2022
  • 4
  • 2022/2023
  • Summary
  • 200
avatar-seller
4.Imuuniteit

, Imuunrespons:
 Manier waarop organisme homself teen patogene viruses, bakterieë,
protosoë, of fungi beskerm.
Imuunrespons het 2 katogorieë:
 Natuurlik:
- Teenwoordig by geboorte
- Eerste llinie van verdediging
- In staat om verskillende patogene te vernietig.
 Vervorwe:
- Ontwikkel deur blootstelling aan patogene
- Indien Patogene deur eerste linie breek, word dit geaktiveer
- Witbloedselle vernietig patogene en voorkom herinfeksie
Imuunrespons by plante:
 Word net soos diere as hulle deur patogene geïnfekteer word
 Besit SLEGS natuurlike immuniteit
 Passiewe Meganismes
 Meganiese versperrings teen infeksies soos wasagtige katikulas, bas,
lignien, en suberien in hulle selwande hou patogene uit en vog binne
 Skei ook irriteerende sappe af -> verhoed dat insekte en diere hulle eet.
 Eeltweefsel : wonde in vaatplante wat toegestop word met
parenchiemselle.
 Wanneer patogene binne palnt kom, stel hulle hoë vlakke silisielsuur vry
in geïnfekteerde weefsel.
 Hierdie Silisielsuur bring seldood in geaffekteerde weefsel mee, wat
verspreiding en vermeerdering van patogene beperk.
Imuunrespons by Diere:
 Diere het ‘n interne immuunstelsel vir beskerming teen patogene.
Natuurlik: Patogene groei beter by lae temperature!!!
 Eerste linie van verdediging is gewoonlik eksterne versperrings.
 Vel is dan jou eerste linie van verdediging
 Wanneer patogene verby eerste linie kom kry jy koors en inflimasie
 Koors en Inflimasie voorkom die vermeerdering en verspreiding van
patogeen.
Verworwe:
 Immuunstelsel vervaardig leukosiete (witbloedselle) wat patogene
vernietig.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller chloeverfaillie. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $5.04. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

68736 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 15 years now

Start selling
$5.04
  • (0)
Add to cart
Added