Hierdie Opsommings is opgemaak uit 4+ bronne. Kwartaal Biologie opsommings met belangrike sketse, belangrike konsepte en moeilike konsepte afgebreek in makliker en eenvoudiger woorde. Ek as 'n leerder het 83% verwerf vir Biologie met hierdie opsommings! Definitief die moeite werd..
Mikro-organismes
Patogenies – siekte veroorsaakend, meeste gewoonlik parasiete
Verskeie groep mikro-organismes:
- Virusse
- Bakterieë
- Protiste
- Fungi/Swamme
Infekterende siekte – siekte veroorsaak deur ‘n mikro-organisme
Virusse – gemeet in nanometer (nm )
Bakterieë – gemeet in mikrometer ( µm)
1000nm = 1 µm
1000 µm=1 mm
1000mm = 1mm
Vyfrykstelsel
Monera – Bakterieë
Protsita – Amoeba
Fungi – Sampioene
Plantae – Plante
Animalia – Diere
Prokariote
Orgainsmes met selle wat nie ware selkerns besit nie.
DNA word nie deur ‘n kernmembraan omring nie en kom vry in sitoplasma voor.
Membraan omhulde selorganelle is afwesig.
Bv. Bakterieë
Eukariote
Organismes se genetiese materiaal is in ware selkerns aanwesig.
DNA word deur ‘n kernmembraan omring en kom dus binne die selkern voor.
Membraanomhulde selorganelle kom n die sitoplasma voor.
Kom voor in – Protista, Fungi, Plante, Diere.
Virusse
Word nie onder een van de 5 ryke geklasifiseer nie!
Die enigste eienskap van lewe wat viruses het is voortplanting.
Nie sellulêr
Word nie as pro- of eukarioties geklasifiseer nie.
Bakteriofaag – virus wat net bakterieë aanval.
Tabakmosaïekvirus – eerste plantvirus wat geïsoleer is.
Het dieselfde aantal nukleïsure as lewende organismes
Obligaat – moet in ‘n gasheer lewe om te kan oorleef.
Parasiet – organismes wat op gasheer teer en die gasheer
benadeel.
2
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller chloeverfaillie. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $3.92. You're not tied to anything after your purchase.