Onderwereld by Fanie Viljoen - Study Guide with character list and analysis
Onderwereld by Fanie Viljoen - Chapter 31-Epilogue Summaries in English and Afrikaans
All for this textbook (7)
Written for
12th Grade
Afrikaans Huistaal
200
All documents for this subject (89)
1
review
By: hyde123sonja • 2 year ago
By: boekwurmopsommings • 1 year ago
Hi hyde123sonja!
Thank you for taking time to leave a review. If you have any suggestions or feedback on our summaries please let us know so we can improve them in the future. 
Also feel free to contact us if you have any problems or queries regarding the notes.
(boekwurmopsommings@gmail.com)
Kind regards 
Boekwurm Opsommings
Seller
Follow
boekwurmopsommings
Reviews received
Content preview
, Die Onderwêreld Alfabet
A
Alice in Wonderland – Eckardt verwys na Lawson Kollege en hul bestaan as ‘n Alice in Wonderland.
Alles lyk oppervlakkig mooi en goed, maar Alice is omring deur booshede. As sy wil teugkeer huis toe,
is daar die heeltyd nuwe paaie wat vir haar die pad aanwys nes Eckardt vir Greg die pad na
kuberkrakery aanwys. Alice het heeltyd iemand wat haar lei, nes Eckardt vir Greg lei. Alice wil graag
huis toe gaan, maar gaan net dieper in die wonderland ... soos Greg al hoe dieper in die onderwêreld
van kuberkrakery gaan. Bl. 173
André – Hy is ‘n werknemer by Harrismith Technology en het vir Deon Thompson (bestuurder van
Harrismith Technologies) gehelp met die opknapping van Lawson Kollege se rekenaarsekuriteit. Greg
het vir Joan as André gebel om inligting te kry (sosiale manipulasie) sodat hy RAT op Dok se rekenaar
kon installeer.
Anita – Die kunstenaar wat met Inspekteur Cele saamwerk om Eckardt op te spoor nadat hy verdwyn
het. Aangesien daar geen foto’s van Eckardt beskikbaar was nie, het Greg ‘n beskywing gegee sodat
Anita vir Eckardt daarvolgens kon teken. Anita verskyn die eerste keer in die roman in hoofstuk 23.
B
Bill Eden – Hy is die Wiskunde-onderwyser by Lawson Kollege. Sommige leerders noem hom
Boggom. Op sy beste lyk hy blykbaar na een van die Drakensberg se bobbejane. Dis ironies, aangesien
‘n bobbejaan (stereotipering ‘dom”) met Wiskunde (stereotipering “slim”) geassosieer word. Bill het
Eckardt se verdwyning by die adjunkhoof (Mnr Andersen) aangemeld.
Black Eyed Peas – Nicole sê vir Greg dat sy graag saam met Candy en Clarissa na hul vertoning wil
gaan kyk. Hulle gaan by Sun City optree.
Brute Force – lees die insiggewende aanval op veral bladsy 186-191.
Botha – sy naam is Leon. Hy is ‘n sersant in die polisie en assisteer vir inspekteur Cele.
C
Candy en Clarissa – Hulle is Nicole se vriendinne. Hulle herinner Eckardt aan iets uit The Playboy.
Greg noem hulle C & C. Hulle lyk amper dieselfde en doen alles saam. Hulle verskyn in hoofstuk 16.
Cup ’n Crunch –hy was ‘n kuberkraker wat die fluitjies in papbokse gebruik het om rekenaars te kraak.
Connected – Eckardt se luitoon (ring tone)
Collin – Hy het vir sersant Botha gebel terwyl die sersant besig was om Greg te ondervra oor Eckardt
se verdwyning. Collin is van die CCU – Computer Crimes Unit. Hy het uit Gauteng gekom en Greg
se rekenaar deursoek. Collin het die RAT wat Eckardt op Greg se rekenaar geïnstalleer het, opgespoor.
Caldini – dokter wat ‘n social engineering attack op verpleegsters in Amerika gedoen het.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller boekwurmopsommings. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $6.32. You're not tied to anything after your purchase.