This document is P1 (physics) for the November 2021 examination consisting out of the marking guidelines as well as the question paper in Afrikaans. It is a full paper of 150 mark duration 3 hours.
7. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.
8. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge.
9. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale
plekke af.
10. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig.
11. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
, 2
FISIESE WETENSKAP V1 GRAAD 10 NOVEMBER EKSAMEN 2021
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.10) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.11 E. Elke vraag het slegs EEN korrekte antwoord.
1.1 Watter EEN van die volgende is ʼn vektor-hoeveelheid?
A Krag
B Tyd
C Spoed
D Afstand (2)
1.2 Watter EEN van die volgende hoeveelhede is met sy KORREKTE SI-eenheid
D Verplasing van ʼn voorwerp verander met dieselfde grootte (2)
KOPIEREG VOORBEHOU BLAAI ASSEBLIEF OM
, 3
FISIESE WETENSKAP V1 GRAAD 10 NOVEMBER EKSAMEN 2021
1.4 Beskou die vektordiagram wat hieronder gegee word
Watter EEN van die volgende beskryf die verhouding tussen vektore A, B en C
KORREK?
A A+B+C=0
B A+B=C
C A+C=B
D B+C=A (2)
1.5 ʼn Blok met massa m val vertikaal vanaf rus. Die blok val vir 5 m vertikaal vanaf
sy oorspronklike hoogte (by punt Q) soos in die diagram hieronder getoon.
Wanneer die blok punt Q bereik is die kinetiese energie wat die bygekry het in
terme van m (massa van die blok) en g (gravitasie-versnelling) gelyk aan …
A 0.
B 15 mg.
C 5 mg.
D 20 mg. (2)
KOPIEREG VOORBEHOU BLAAI ASSEBLIEF OM
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller jeanineannandale. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $5.54. You're not tied to anything after your purchase.