100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Lewenswetenskappe graad 12 kwartaal 1 $9.98
Add to cart

Summary

Summary Lewenswetenskappe graad 12 kwartaal 1

1 review
 97 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

Alles wat in kwartaal 1 Lewenswetenskappe gedoen word

Preview 4 out of 103  pages

  • October 10, 2022
  • 103
  • 2022/2023
  • Summary
  • 200

1  review

review-writer-avatar

By: mijanceg • 10 months ago

reply-writer-avatar

By: Maakleermaklik • 10 months ago

Thank you

avatar-seller
OPGESOM DEUR ANNUSCKE ESPACH




LEWENSWETENSK
APPE
GRAAD 12
KWARTAAL 1

, OPGESOM DEUR ANNUSCKE ESPACH


KWARTAAL 1:



Inhoudsarea 1: Lewe op molekulêre, sellulêre en weefselvlak



Onderwerp 1: DNS (DNA): Die kode van lewe



 Die sel bevat baie verskillende soorte organiese verbindings, onder andere proteïene, lipiede en
koolhidrate.


 Proteïene bestaan uit kettings van aminosure.


 Organiese verbindings wat nukleïensure genoem word, kom ook in selle voor.


 Nukleïensure is organiese verbindings wat die elemente koolstof, waterstof, suurstof, stikstof en fosfor
bevat.


 Daar is twee soorte nukleïensure:


o Deoksiribonukleïensuur (DNS) o
Ribonukleïensuur (RNS)


 Selle deeldeur middel van mitose.


 Gedurende interfase van die selsiklus repliseer die DNS in die kern sodat elke dogtersel wat
voortgebring word, ‘n kopie van die DNS bevat.

, OPGESOM DEUR ANNUSCKE ESPACH




Eenheid 1: Deoksiribonukleïensuur (DNS)



Sleutelwoorde:



Nukleïensuur Organiese verbinding wat die elemente koolstof, waterstof, suurstof,


stikstof en fosfor bevat.


‘n Polinukleotied soos DNA en RNA.


Chromosoom Draadagtige molekule DNS wat uit baie gene bestaan.

Eukariotiese sel Sel met ‘n kern wat deur ‘n membraan omring is en organelle wat deur

membrane omring is.


Geen Spesifieke deel van ‘n draad DNS wat vir ‘n spesifieke eienskap, bv.

oogkleur, kodeer of wat die inligting dra om ‘n spesifieke proteïen, soos


hemoglobien, voort te bring.


Chromatiennetwerk Vorm waarin chromosome aangetref word in die kern van ‘n eukariotiese

sel wat nie verdeel nie.


Die chromatiennetwerk bestaan uit ‘n massa lang, ineengestrengelde drade


DNS.


Ekstranukleêre DNS DNS wat buite die selkern aangetref word.

Komplementêre Nukldotiedbasisse (adenien en timien; guanien en sitosien) wat deur

basisse waterstofbindings gebind kan word en derhalwe die dubbeldraad-


nukleïensuur bymekaarhou.


Dubbelheliks Struktuur wat gevorm word wanneer twee drade rondom ‘n sentrale as

, OPGESOM DEUR ANNUSCKE ESPACH




gedraai word, bv. die twee polinukleotieddrade in ‘n DNS-molekule.


Niekoderings-DNS DNS wat nie kodeer om proteïene voort te bring nie.

DNS-sekwensiëring Proses wat gebruik word om die basisvolgorde in ‘n segment van DNS uit te

werk.


Bewyse Inligting wat gebruik word om te toets dat iets moontlik waar kan wees.

DNS-profilering Prosedure wat gebruik word om individuele organismes te identifiseer op

grond van die unieke volgorde van nukleotiede in elke persoon se DNS.


Forensies Word in ‘n hof gebruik en/of met betrekking tot die oplossing van ‘n

misdaadsaak.


Mitose Tipe seldeling wat in ‘n sel plaasvind wat verdeel om twee identiese


dogterselle voort te bring.

DNS-replikasie Proses waartydens DNS identiese kopieë daarvan voortbring onder die


beheer van die ensiem DNS-polimerase.

Selsiklus Reeks gebeurtenisse wat in ‘n sel plaasvind vandat dit voortgebring word


totdat dit ‘n twee identiese nuwe selle (dogterselle) verdeel het.

Ensiem Gespesialiseerde proteïen wat chemiese reaksies wat binne of buite selle

plaasvind, bespoedig.


Elke soort ensiem is kenmerkend van ‘n spesifieke soort reaksie, bv. DNS-


polimerase sal net die reaksie wat DNS-replikasie veroorsaak, bespoedig.


Sjabloon Enige molekule wat as ‘n patroon vir die skepping van ‘n nuwe molekule

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller Maakleermaklik. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $9.98. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

50155 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 15 years now

Start selling
$9.98
  • (1)
Add to cart
Added