Sukkel jy om opsommings te kry vir n spesifieke vak in jou taal en Graad?
Ek het opsommings in Afrikaans en Engels.
Kwartaal 1-4
Graad 10 - 12
Vir meer inligting kontak my by:
:
Email:
Feit
Stelling bewys as waarheid/ iets wat werklik gebeur het
Mening
Bewering/standpunt wat nie bewys kan word as waar nie/ objektief is nie.
Emotiewe taal
Taal wat luisteraar/leser se emosies beïnvloed om reaksie uit te lok
Denotasie
Spesifieke/letterlike betekenis van woord + emosie/assosiasie gepaard gaan
Konnotasie
Woorde wat assosiasies by mense opbring – verskil van persoon tot persoon
* Neutraal – hy loop oor die vierkant
* Negatiewe konnotasie – hy strompel oor die vierkant
* Positiewe konnotasie – hy paradeer oor die vierkant
Stereotipering
Groepering van groepe/persone volgens ‘n populêre siening – verloor individualiteit
Maak veralgemenings/aannames oor mense/groepe
Lei tot oordrewe/onrealistiese eienskap toediening + vooroordeling + dwepery
Partydigheid en vooroordeel
Oordeel mense van sekere groepe sonder om kennis te neem of jy reg is
Sleng
Maak groepe belaglik, verneder en ontmenslik hulle
Gebruik in humor + komedie
Saamgestel deur Annemie du
Preez @2022
, 2
Etikettering
Verskille wat tussen mense opgemerk word, word gegroepeer en naam word vir hulle gegee
Gekoppel aan onwesenlike eienskappe = stereotipering bv. krimineel
Manipulerende en oorredingstaal
Beïnvloed luisteraar se emosies – bywoorde van modaliteit + byvoeglike nw. = emotiewe taal
wat mense oortuig/oorreed
Woordeskatuitbreiding en taalverskynsels
Afrikaanse woordeskat bestaan uit erfgoed, leengoed en
eiegoed
Erfgoed – Afrikaans ontstaan vanuit Nerderlanse dialek
Leengoed – ontleende tale na ander tale wat daarmee in aanraking kom Erfgoed
– skepping van nuwe woorde in Afrikaans
Afrikaans se leengoed Ander tale
Soms, lasps, resep, fuif, klets Nederlands
Abseil, dachshund,eisbein, kitsh, swernoot Duits
Bon appétit, bon voyage, carte blanche Frans
Blog, hip, optof Engels
Baljaar, bredie, maraca, rabas, sombrero Portugees
Sambreel, tjalie, tamaai Maleis-portugees
Baie, kiering, pienang, sosatie, tjoekie Maleis
Aitsa, abba, eina, hoeka, kierie Khoisan
Ayoba, ken aka, kgotla, shongololo, woza Afrikatale
Neologismes (nuutskeppings)
Woorde wat aan nuwe begrippe gegee word
* Glipbaan – “slip lane”
* Regskaling – “right sizing”
Klanknabootsing (onomatopee)
Nuwe woorde word gevorm deur klanke na te boots
* Piet-my-vrou, zoem, tjirp, krys, miaau
Saamgestel deur Annemie du
Preez @2022
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller Annemiedp. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $8.51. You're not tied to anything after your purchase.