100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Afrikaans HL $8.35
Add to cart

Summary

Summary Afrikaans HL

 1 purchase
  • Course
  • Institution

Sukkel jy om opsommings te kry vir n spesifieke vak in jou taal en Graad? Ek het opsommings in Afrikaans en Engels. Kwartaal 1-4 Graad 10 - 12 Vir meer inligting kontak my by: : Email:

Preview 2 out of 12  pages

  • October 17, 2022
  • 12
  • 2022/2023
  • Summary
  • 200
avatar-seller
1




Werkwoord


Werkwoorde is onontbeerlikr elemente
in enige sin en sonder werkwoorde is
dit nie sinne nie




Werkwoorde verrig een/meer van volgende funksies:
Dit druk handeling uit: Sangers komponeer liedjies

Dit druk toestand uit: Dit klink pragtig

Dit dui tyd aan: Daardie liedjie het belangrike boodskappe oorgedra


Soorte werkwoorde:

Hoofwerkwoord

1. Selfstandige werkwoorde staan alleen as gesegde van sin/bysin en dra volledige betekenis oor:
 Haar dogter sing
 Gesegde: groep werkwoorde wat saam optree om een handeling uit te druk

2. Koppelwerkwoord staan ook allen as gesegde van sin, maar kan nie volledige betekenis
oordra nie – dit moet naamwoord Koppel (selfstandige naamwoord, voornaamwoord of
byvoeglike naamwoord)
 Program lyk interessant
 Werkwoorde wat as koppelwerkwoorde kan optree: is, was, word, lyk, blyk,
skyn,




Saamgestel deur Annemie du Preez @2022

, 2


heet, voorkom, bly, klink, raak

Sommige werkwoorde kan as koppelwerkwoorde en selfstandige werkwoorde
optree:

 Dit skyn waar te wees/ Ligte skyn op die verhoog
 Dit kom voor of hy laat is/ Hoe kan jy voorkom dat dit gebeur
 Opvoering was uitstekend/ Gedurende pouse was ek my hande




Medewerkwoord
 Hulpwerkwoord + selfstandige werkwoord = gesegde
• Hulpwerkwoord van tyd druk verlede tyd uit (Sanger het gesing) en toekomende tyd
(Sanger sal sing)
• Hulpwerkwoord van vorm druk lydende vorm uit ( Liedjie word/is gesing)
• Hulpwerkwoord van wyse/modaliteit druk houding/ ingesteldhheid uit ( Gehoor kan/ mag/
moet/ wil nou luister)

 Skakelwerkwoorde tree saam met hoofwerkwoord op om betekenis oor te dra
 Tieners lê en luister, staan en sing, loop en praat, sit en skryf
 Sanger bly sing, kom hier optree, sal aanhou sing, probeer speel, begin oefen

Tye van werkwoord
Teenwoordige tyd Verlede tyd Toekomende tyd
Handeling is aan die Handeling is afgehandel – meestal Handeling moet nog plaasvind – meestal
gang gevorm deur “het” en “ge-“ gevorm deur ”sal” of “gaan”
Amanda sing treffende Amanda het treffende liedjies gesing Amanda sal treffende liedjies sing
liedjies
Hulle neem aan konsert Hulle het aan konsert deelgeneem Hulle sal aan konsert deelneem
deel
Amanda staan en sing Amanda het op verhoog Amanda sal op verhoog staan en sing
op verhoog staan/gestaan en sing
Liedjie word saggies Liedjie is saggies gesing Liedjie sal saggies gesing word
gesing
Sy het goeie begeleiding Sy het goeie begeleiding gehad Sy sal goeie begeleiding hê




Saamgestel deur Annemie du Preez @2022

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller Annemiedp. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $8.35. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

64450 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 15 years now

Start selling
$8.35  1x  sold
  • (0)
Add to cart
Added