1
Klanke, spelling, skryftekens en punktuasie
Spraakklanke
Spraakklanke verdeel in drie groepe:
Vokale – vorm deur vloei van lug van longe tot Land, taal, tale, streek, streke, ek, lê, begin, seker,
lippe sit, deur, dier, titel, koor
Konsonante Verskillende soorte:
(medeklinkers) – vorm
deur versperring in Eksplosiewe – kas, taak, das, praat Frikatiewe – suig, jonk, hulp,
keelholte, mond, lippe te vars
plaas Afrikate – kleintjie, tsetsevlieg, djy Lateraal – loop
Nasale – naam, mondjie, nies, mens Triller – roep
Diftonge (tweeklanke) – versmelting van twee Fraai, rooi, vlei, dotjie, muis, vloei, bedjie,
klanke in dieselfde lettergreep, maar albei nog saadjie, matjie, baie, koud, boontjie, leeu
gehoor kan word
Lettergrepe
Klanke word verdeel volgens hoe hul geskryf word
Oop lettergrepe
Eindig met vokaalletters:
* Res-tau-ran-te
* Hon-ge-ri-ge
* Bro-sju-re
Geslote lettergrepe
Eindig met konsonantletters:
* En-gel
* Pels-jas
* Ta-fel-mat-jies
Klankgrepe/sillabes
Klanke word verdeel volgens hoe woorde gesê word:
* Hong-e-ri-ge
* Ta-fel-ma-tjie
Saamgestel deru Annemie du Preez @2022
,2
* Klein-bor-djies * Trô-mel-dik
Grondbeginsels van Afrikaanse spelling Voorbeelde
Spelling bepaal deur Standaardafrikaans Die pyl skiet in die water af om die diepte te peil. Ons
spelling wy die kafee in waar almal aan kos gaan wei.
Spelling gebaseer op Standaardafrikaans Want as wan, perskes as sperskies = verkeerd.
klanksisteem Woorde klink so as mens vinnig praat
Woorde en hul afleidings word gelykvormig Spel skaduwee en senuwee vir oorskadu en ontsenu.
gespel Land kry d = sluit aan by lande en landelik.
Spelreëls Voorbeelde
Afkappingsteken by meervoude- en verkleiningsvorme van:
Woorde wat op i, o, u en lang a eindig. Skadu’s, hoera’s, kombi’s, pa’s
Eiename wat eindig op e of onuitgesproke (r)s Du Plessis’s, Cilliers’s, Chantelle’s MAAR Du Toits,
Rouxs, Du Preeztjie
Letters, syfers, getalle, simbole, afkortings Graad 8’s, t’s, 9’s, BMW’s, TV’s
Dui klanke aan wat nie uitgespreek word en by G’n (geen), hulle s’n, as’t ware, H’n-‘n, ek gaan nie
tussenwerpsels saam nie.
Gebruik van akuutteken
Beklemtoning aan te dui Ek wil dít net wéér sê.
Ek weet hoegenáámd níks
Name en vreemde woorde Cronjé, Esmé, André, cliché, attaché
Gebruik van gravisteken
By vier Afrikaanse woorde Appèl, Dè, hè?, nè?
Vreemde woorde Crèche, première, Eugène, Hélène
Deelteken by vokaalletters
Dui begin van nuwe lettergreep aan Argeoloë, beëindig, ingeënt, reűnie, naïef, breë,
diëte MAAR NIE geykte, beoordeel, finansieel,
dieet, prieel
Sluit by ou Nederlandse spelling aan Reël (regel), seël (zegel), spieël (spiegel)
Met koppeltekens Sonder koppeltekens
Bo-op, polisie-eenheid, toe-eien, eks-katoliek, Boarm, hondeoor, asimmetries, asosiaal, antisosiaal,
nieSuid-Afrikaans, nie-essensieel, eksvrou, eksminister, nieamptelik, interskole,
preeksistensie/preëksistensie, pre-lees, preprimêr, adjunkhoof, ondervyftienspan,
adjunkdirekteur-generaal, o. 17-span, gr. 11- graadelfklas
klas/graad 11-klas
Gebruik van kappie
Op gerekte/lang e, i, o, u op oop lettergrepe Wêreld, bêre, nêrens, wîe, more, aikôna, brûe, rûe
Saamgestel deru Annemie du Preez @2022
, 3
Op e in geslote lettergrepe wat op enkele Miljoenêr, sekondêr, skêr, vulgêr, popular, MAAR
konsonantletter eindig en as ê lank uitgespreek mens, kombers, kerk, perd (geslote lettergrepe
word eindig op meer as een konsonantletter
Gebruik van koppelteken
Saamgestel deru Annemie du Preez @2022